Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalang
- Messages
Search
Re: English grammar help needed
开云体育Daar is ook nog Fowler se kommentaaroor die getal van die woord ‘number’: As number deur ‘a’ voorafgegaan word, is ‘number’ meervoud, en as dit deur ‘the’ voorafgegaan word, is dit enkelvoud. Dit gaan oor waar die klem val. Dieselfde sal geld vir ‘group’. Kas ? Sent from for Windows ? From: Tony Moen
Sent: Tuesday, 30 August 2022 08:28 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] English grammar help needed ? Ek moet met Kas saamstem, maar ek hou nog steeds nie van die resultaat nie. Dit herinner my aan die vraag of “Elliott [die verhuisingsfirma] is amazing” of “Elliott are amazing” korrek is. Dit was jare gelede die firma se radioslagspreuk, en daar was blykbaar kritiek daarop. Waarna die firma iets prakseer het soos “Whether you think Elliott is amazing or are amazing….” ? Mens kan sulke keuses tussen die duiwel en die diep blou see pypkan deur herformulering: ? The group, comprising people from common backgrounds and with shared experiences, meets to share their insights, attitudes, beliefs and views on a specific topic. Weglating van “brought together” is geen verlies nie; “the group meets” volg vanselfsprekend, en die komma voor “and” kan ook maar waai. Die Amerikaners is dol daaroor (hulle noem dit die Harvard-komma), maar die Britte (wat dit die Oxford-komma noem) is nie: “Strangely enough, while the comma is so named after the Oxford University Press, which requires it in its style guidelines, it’s not exactly popular in Britain. The anti-comma camp is loudest there, and those who oppose this punctuation mark argue it’s unnecessary and clutters up a sentence.” ( ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit ? Group is 'n versamelnaam. Is en are is albei reg na gelang daarvan of jy group as 'n enkel ding sien of as bestaande uit 'n klomp enkelinge. In jou teks kom die meervoud baie sterk deur. Kas ? On Fri, 26 Aug 2022, 16:42 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:
? |
Re: English grammar help needed
开云体育Dankie van my ook, Tony, kan skaars glo kommas het ook name! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Tuesday, 30 August 2022 09:12 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] English grammar help needed ? Dankie vir jou antwoord, Tony. Ek het gister ook eers uitgevind wat ‘n Oxford komma is. Lyk my die akademia is baie lief vir hom. ? Groete Lynette ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Ek moet met Kas saamstem, maar ek hou nog steeds nie van die resultaat nie. Dit herinner my aan die vraag of “Elliott [die verhuisingsfirma] is amazing” of “Elliott are amazing” korrek is. Dit was jare gelede die firma se radioslagspreuk, en daar was blykbaar kritiek daarop. Waarna die firma iets prakseer het soos “Whether you think Elliott is amazing or are amazing….” ? Mens kan sulke keuses tussen die duiwel en die diep blou see pypkan deur herformulering: ? The group, comprising people from common backgrounds and with shared experiences, meets to share their insights, attitudes, beliefs and views on a specific topic. ? Weglating van “brought together” is geen verlies nie; “the group meets” volg vanselfsprekend, en die komma voor “and” kan ook maar waai. Die Amerikaners is dol daaroor (hulle noem dit die Harvard-komma), maar die Britte (wat dit die Oxford-komma noem) is nie: “Strangely enough, while the comma is so named after the Oxford University Press, which requires it in its style guidelines, it’s not exactly popular in Britain. The anti-comma camp is loudest there, and those who oppose this punctuation mark argue it’s unnecessary and clutters up a sentence.” ( ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit ? Group is 'n versamelnaam. Is en are is albei reg na gelang daarvan of jy group as 'n enkel ding sien of as bestaande uit 'n klomp enkelinge. In jou teks kom die meervoud baie sterk deur. Kas ? On Fri, 26 Aug 2022, 16:42 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:
|
Re: English grammar help needed
开云体育Dankie vir jou antwoord, Tony. Ek het gister ook eers uitgevind wat ‘n Oxford komma is. Lyk my die akademia is baie lief vir hom. ? Groete Lynette ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: 30 August 2022 08:28 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] English grammar help needed ? Ek moet met Kas saamstem, maar ek hou nog steeds nie van die resultaat nie. Dit herinner my aan die vraag of “Elliott [die verhuisingsfirma] is amazing” of “Elliott are amazing” korrek is. Dit was jare gelede die firma se radioslagspreuk, en daar was blykbaar kritiek daarop. Waarna die firma iets prakseer het soos “Whether you think Elliott is amazing or are amazing….” ? Mens kan sulke keuses tussen die duiwel en die diep blou see pypkan deur herformulering: ? The group, comprising people from common backgrounds and with shared experiences, meets to share their insights, attitudes, beliefs and views on a specific topic. ? Weglating van “brought together” is geen verlies nie; “the group meets” volg vanselfsprekend, en die komma voor “and” kan ook maar waai. Die Amerikaners is dol daaroor (hulle noem dit die Harvard-komma), maar die Britte (wat dit die Oxford-komma noem) is nie: “Strangely enough, while the comma is so named after the Oxford University Press, which requires it in its style guidelines, it’s not exactly popular in Britain. The anti-comma camp is loudest there, and those who oppose this punctuation mark argue it’s unnecessary and clutters up a sentence.” ( ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit ? Group is 'n versamelnaam. Is en are is albei reg na gelang daarvan of jy group as 'n enkel ding sien of as bestaande uit 'n klomp enkelinge. In jou teks kom die meervoud baie sterk deur. Kas ? On Fri, 26 Aug 2022, 16:42 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:
|
Re: English grammar help needed
开云体育Ek moet met Kas saamstem, maar ek hou nog steeds nie van die resultaat nie. Dit herinner my aan die vraag of “Elliott [die verhuisingsfirma] is amazing” of “Elliott are amazing” korrek is. Dit was jare gelede die firma se radioslagspreuk, en daar was blykbaar kritiek daarop. Waarna die firma iets prakseer het soos “Whether you think Elliott is amazing or are amazing….” ? Mens kan sulke keuses tussen die duiwel en die diep blou see pypkan deur herformulering: ? The group, comprising people from common backgrounds and with shared experiences, meets to share their insights, attitudes, beliefs and views on a specific topic.
Weglating van “brought together” is geen verlies nie; “the group meets” volg vanselfsprekend, en die komma voor “and” kan ook maar waai. Die Amerikaners is dol daaroor (hulle noem dit die Harvard-komma), maar die Britte (wat dit die Oxford-komma noem) is nie: “Strangely enough, while the comma is so named after the Oxford University Press, which requires it in its style guidelines, it’s not exactly popular in Britain. The anti-comma camp is loudest there, and those who oppose this punctuation mark argue it’s unnecessary and clutters up a sentence.” (
? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit
Sent: Friday, 26 August 2022 16:51 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] English grammar help needed ? Group is 'n versamelnaam. Is en are is albei reg na gelang daarvan of jy group as 'n enkel ding sien of as bestaande uit 'n klomp enkelinge. In jou teks kom die meervoud baie sterk deur. Kas ? On Fri, 26 Aug 2022, 16:42 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:
|
Re: English grammar help needed
开云体育Dankie, Kas. Groete Lynette ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit
Sent: 26 August 2022 04:51 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] English grammar help needed ? Group is 'n versamelnaam. Is en are is albei reg na gelang daarvan of jy group as 'n enkel ding sien of as bestaande uit 'n klomp enkelinge. In jou teks kom die meervoud baie sterk deur. Kas ? On Fri, 26 Aug 2022, 16:42 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:
|
Re: English grammar help needed
Group is 'n versamelnaam. Is en are is albei reg na gelang daarvan of jy group as 'n enkel ding sien of as bestaande uit 'n klomp enkelinge. In jou teks kom die meervoud baie sterk deur. Kas On Fri, 26 Aug 2022, 16:42 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:
|
English grammar help needed
开云体育Hallo almal ? The group, people from common backgrounds with shared experiences, are brought together to share their insights, attitudes, beliefs, and views on a specific topic. ? Should this be? ? The group, people from common backgrounds with shared experiences, is brought together to share its insights, attitudes, beliefs, and views on a specific topic. ? I think I have been working on this thesis too long now ? ? Thanks Lynette |
Re: los of vas?
开云体育Baie dankie aan Sam, Kas, Leonie, Jaco en Arina vir die insiggewende kommentaar. ? Lyk vir my die WAV slaan die spiker op sy kop. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Arina Wilson
Sent: Tuesday, 23 August 2022 10:32 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] los of vas? ? Ek gebruik altyd ‘organisasie sonder winsoogmerk’ – kyk wat sê Woordeboek van Afrikaans Vandag (ek hou ook van niewinsgerigte organisasie) ? Woordeboek van Afrikaans Vandag winsoogmerk winsoogmerk?s.nw.?[gewoonlik enkelvoud]?oogmerk, mikpunt of doel om wins te maak.???SINONIEM(E):?winsbejag?|?winsmotief???ENGELS: ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Sou “winsdraende” kon werk, nee seker nie? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Jaco Breytenbach ? ? >Eish, ek dink ek sou liewer “afslag/korting vir niewinsgewende organisasies” OF “niewinsgewende organisasies kry afslag” probeer gebruik – maar sal dit werk in jou konteks, >Tony? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? >Ja, ek onthou dat ons by Johannesburg Stadraad destyds geleer is dat dit nie ? Ek hou van jou? ?“afslag/korting vir niewinsgewende organisasies”? en hoekom moet dit een woord wees??? ?"...nie as een woord sal werk nie ..." Om die Engelse styl te volg?? Dan kry mens hierdie worse en sosaties wat met of sonder koppeltekens aanmekaar gesit moet word, en soos Engels in 'n Afrikaanse baadjie lyk en ruik en smaak. ? Please consider the environment before printing this email.?? ? ? ? On Tue, Aug 23, 2022 at 9:40 AM Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
Re: los of vas?
开云体育Arina, ek dink “winsoogmerk” is perfek! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Arina Wilson
Sent: Tuesday, 23 August 2022 10:32 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] los of vas? ? Ek gebruik altyd ‘organisasie sonder winsoogmerk’ – kyk wat sê Woordeboek van Afrikaans Vandag (ek hou ook van niewinsgerigte organisasie) ? Woordeboek van Afrikaans Vandag winsoogmerk winsoogmerk?s.nw.?[gewoonlik enkelvoud]?oogmerk, mikpunt of doel om wins te maak.???SINONIEM(E):?winsbejag?|?winsmotief???ENGELS: ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Sou “winsdraende” kon werk, nee seker nie? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Jaco Breytenbach ? ? >Eish, ek dink ek sou liewer “afslag/korting vir niewinsgewende organisasies” OF “niewinsgewende organisasies kry afslag” probeer gebruik – maar sal dit werk in jou konteks, >Tony? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? >Ja, ek onthou dat ons by Johannesburg Stadraad destyds geleer is dat dit nie ? Ek hou van jou? ?“afslag/korting vir niewinsgewende organisasies”? en hoekom moet dit een woord wees??? ?"...nie as een woord sal werk nie ..." Om die Engelse styl te volg?? Dan kry mens hierdie worse en sosaties wat met of sonder koppeltekens aanmekaar gesit moet word, en soos Engels in 'n Afrikaanse baadjie lyk en ruik en smaak. ? Please consider the environment before printing this email.?? ? ? ? On Tue, Aug 23, 2022 at 9:40 AM Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
Re: los of vas?
开云体育Ek gebruik altyd ‘organisasie sonder winsoogmerk’ – kyk wat sê Woordeboek van Afrikaans Vandag (ek hou ook van niewinsgerigte organisasie) ? Woordeboek van Afrikaans Vandag winsoogmerk winsoogmerk?s.nw.?[gewoonlik enkelvoud]?oogmerk, mikpunt of doel om wins te maak.???SINONIEM(E):?winsbejag?|?winsmotief???ENGELS: ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Tuesday, August 23, 2022 10:25 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] los of vas? ? Sou “winsdraende” kon werk, nee seker nie? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Jaco Breytenbach ? ? >Eish, ek dink ek sou liewer “afslag/korting vir niewinsgewende organisasies” OF “niewinsgewende organisasies kry afslag” probeer gebruik – maar sal dit werk in jou konteks, >Tony? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? >Ja, ek onthou dat ons by Johannesburg Stadraad destyds geleer is dat dit nie ? Ek hou van jou? ?“afslag/korting vir niewinsgewende organisasies”? en hoekom moet dit een woord wees??? ?"...nie as een woord sal werk nie ..." Om die Engelse styl te volg?? Dan kry mens hierdie worse en sosaties wat met of sonder koppeltekens aanmekaar gesit moet word, en soos Engels in 'n Afrikaanse baadjie lyk en ruik en smaak. ? Please consider the environment before printing this email.?? ? ? ? On Tue, Aug 23, 2022 at 9:40 AM Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
Re: los of vas?
开云体育Sou “winsdraende” kon werk, nee seker nie? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Jaco Breytenbach
Sent: Tuesday, 23 August 2022 10:06 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] los of vas? ? ? >Eish, ek dink ek sou liewer “afslag/korting vir niewinsgewende organisasies” OF “niewinsgewende organisasies kry afslag” probeer gebruik – maar sal dit werk in jou konteks, >Tony? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? >Ja, ek onthou dat ons by Johannesburg Stadraad destyds geleer is dat dit nie ? Ek hou van jou? ?“afslag/korting vir niewinsgewende organisasies”? en hoekom moet dit een woord wees??? ?"...nie as een woord sal werk nie ..." Om die Engelse styl te volg?? Dan kry mens hierdie worse en sosaties wat met of sonder koppeltekens aanmekaar gesit moet word, en soos Engels in 'n Afrikaanse baadjie lyk en ruik en smaak. ? Please consider the environment before printing this email.?? ? ? ? On Tue, Aug 23, 2022 at 9:40 AM Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
Re: los of vas?
>Eish, ek dink ek sou liewer “afslag/korting vir niewinsgewende organisasies” OF “niewinsgewende organisasies kry afslag” probeer gebruik – maar sal dit werk in jou konteks, >Tony? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? >"niewinsgewende [organisasie]" moet wees nie, maar "[organisasie] sonder >winsbejag" – maar dié is nou weer so omslagtig dat dit nie as een woord sal >werk nie ... Ek hou van jou?
?“afslag/korting vir niewinsgewende organisasies”? en hoekom moet dit een woord wees???
?"...nie as een woord sal werk nie ..." Om die Engelse styl te volg?? Dan kry mens hierdie worse en sosaties wat met of sonder koppeltekens aanmekaar gesit moet word, en soos Engels in 'n Afrikaanse baadjie lyk en ruik en smaak. Please consider the environment before printing this email.?? On Tue, Aug 23, 2022 at 9:40 AM Leona Labuschagne <leona@...> wrote: Ja, ek onthou dat ons by Johannesburg Stadraad destyds geleer is dat dit nie |
Re: los of vas?
Ja, ek onthou dat ons by Johannesburg Stadraad destyds geleer is dat dit nie
toggle quoted message
Show quoted text
"niewinsgewende [organisasie]" moet wees nie, maar "[organisasie] sonder winsbejag" – maar dié is nou weer so omslagtig dat dit nie as een woord sal werk nie ... ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray Sent: Tuesday, 23 August 2022 09:25 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] los of vas? On 23/08/2022 09:07, Tony Moen wrote: Niewinsgewende organisasie word los geskryf. Wat is egter die korrekteEk gebruik "niewinsorganisasie" -- dis korter en akkurater. NGO's is nie "niewinsgewend" nie maar "niewinssoekend". 'n Gewone maatskappy kan ook niewinsgewend wees as hy sleg bestuur word en geen wins maak nie. Dus, ek sou skryf, niewinsorganisasie-afslag. Afslag toegestaan aan WGO’s: Niewinsgewende-organisasie-afslag ofEk weet nie hoe algemeen is die woord "korting" in Afrikaans nie. As jy "niewinsgewend" wil gebruik, dan sou ek skryf "niewinsgewendeorganisasie-afslag". Ek het die spelling “niewinsgewende organisasie- afslag” voor my, maarNee, daar is geen rede vir 'n afstandskoppelteken hier nie. Die koppelteken in niewinsgewende-organisasiekorting lyk ook nie virBy lang woorde verkies ek om die koppelteken te gebruik om beter te kommunikeer en nie soseer om die woord mooier te laat lyk nie. Ek sou dus die koppelteken direk voor "afslag" skryf en nie op 'n ander plek nie. En ek laat gewoonlik die koppelteken by eo weg. Samuel |
Re: los of vas?
开云体育Eish, ek dink ek sou liewer “afslag/korting vir niewinsgewende organisasies” OF “niewinsgewende organisasies kry afslag” probeer gebruik – maar sal dit werk in jou konteks, Tony? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Kas Smit
Sent: Tuesday, 23 August 2022 09:27 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] los of vas? ? Hi Tony, vlgns die AWS is daar net een manier: niewinsgewendeorganisasieafslag/korting. Ek sal ‘n koppelteken voor afslag/korting insluit om kortasemigheid te vermy’ Kas ? Sent from for Windows ? From: Tony Moen ? Niewinsgewende organisasie word los geskryf. Wat is egter die korrekte skrywyse by samestellings hiermee? ? Afslag toegestaan aan WGO’s: Niewinsgewende-organisasie-afslag of niewinsgewendeorganisasie-afslag? Korting toegestaan aan WGO’s: Niewinsgewende-organisasiekorting of niewinsgewendeorganisasie-afslag? ? Ek het die spelling “niewinsgewende organisasie- afslag” voor my, maar sien geen rede vir die afstandkoppelteken nie. Die koppelteken in niewinsgewende-organisasiekorting lyk ook nie vir my noodsaaklik nie, maar verkeerd is dit seker nie; die AWS laat heelwat ruimte vir die skrywer/leser se mening wat opeenhoping van vokaalletters betref. ? ? |
Re: los of vas?
开云体育Hi Tony, vlgns die AWS is daar net een manier: niewinsgewendeorganisasieafslag/korting. Ek sal ‘n koppelteken voor afslag/korting insluit om kortasemigheid te vermy’ Kas ? Sent from for Windows ? From: Tony Moen
Sent: Tuesday, 23 August 2022 09:07 To: [email protected] Subject: [ZaLang] los of vas? ? Niewinsgewende organisasie word los geskryf. Wat is egter die korrekte skrywyse by samestellings hiermee? ? Afslag toegestaan aan WGO’s: Niewinsgewende-organisasie-afslag of niewinsgewendeorganisasie-afslag? Korting toegestaan aan WGO’s: Niewinsgewende-organisasiekorting of niewinsgewendeorganisasie-afslag? ? Ek het die spelling “niewinsgewende organisasie- afslag” voor my, maar sien geen rede vir die afstandkoppelteken nie. Die koppelteken in niewinsgewende-organisasiekorting lyk ook nie vir my noodsaaklik nie, maar verkeerd is dit seker nie; die AWS laat heelwat ruimte vir die skrywer/leser se mening wat opeenhoping van vokaalletters betref. ? ? |
Re: los of vas?
On 23/08/2022 09:07, Tony Moen wrote:
Niewinsgewende organisasie word los geskryf. Wat is egter die korrekte skrywyse by samestellings hiermee?Ek gebruik "niewinsorganisasie" -- dis korter en akkurater. NGO's is nie "niewinsgewend" nie maar "niewinssoekend". 'n Gewone maatskappy kan ook niewinsgewend wees as hy sleg bestuur word en geen wins maak nie. Dus, ek sou skryf, niewinsorganisasie-afslag. Afslag toegestaan aan WGO’s: Niewinsgewende-organisasie-afslag of niewinsgewendeorganisasie-afslag?Ek weet nie hoe algemeen is die woord "korting" in Afrikaans nie. As jy "niewinsgewend" wil gebruik, dan sou ek skryf "niewinsgewendeorganisasie-afslag". Ek het die spelling “niewinsgewende organisasie- afslag” voor my, maar sien geen rede vir die afstandkoppelteken nie.Nee, daar is geen rede vir 'n afstandskoppelteken hier nie. Die koppelteken in niewinsgewende-organisasiekorting lyk ook nie vir my noodsaaklik nie...By lang woorde verkies ek om die koppelteken te gebruik om beter te kommunikeer en nie soseer om die woord mooier te laat lyk nie. Ek sou dus die koppelteken direk voor "afslag" skryf en nie op 'n ander plek nie. En ek laat gewoonlik die koppelteken by eo weg. Samuel |
los of vas?
开云体育Niewinsgewende organisasie word los geskryf. Wat is egter die korrekte skrywyse by samestellings hiermee? ? Afslag toegestaan aan WGO’s: Niewinsgewende-organisasie-afslag of niewinsgewendeorganisasie-afslag? Korting toegestaan aan WGO’s: Niewinsgewende-organisasiekorting of niewinsgewendeorganisasie-afslag? ? Ek het die spelling “niewinsgewende organisasie- afslag” voor my, maar sien geen rede vir die afstandkoppelteken nie. Die koppelteken in niewinsgewende-organisasiekorting lyk ook nie vir my noodsaaklik nie, maar verkeerd is dit seker nie; die AWS laat heelwat ruimte vir die skrywer/leser se mening wat opeenhoping van vokaalletters betref. ? |
Re: WhatsApp
On 17/08/2022 15:43, Tony Moen wrote:
Vir my is die selfoon nie deel van my daaglikse lewe nie, maar ’n (soms wel gerieflike) indringer.As jy tog wil deelneem, kan jy na web.whatsapp.com gaan in jou webblaaier, dan kan jy enige tyd na die gesprekke kyk. Met die nuwe weergawe hoef jy nie voortdurend jou selfoon by jou te hê nie. Jy moet wel WhatsApp op jou rekenaar hê en by die groep aangesluit het. Samuel |
Re: WhatsApp
开云体育Ek hou nie juis van die idee van ’n alternatiewe Zalang nie… Dit verdeel die gesprekke tussen twee groepe wat nie met mekaar praat nie. So gaan inligting verlore. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anne Marais
Sent: Wednesday, 17 August 2022 15:21 To: zalang <[email protected]> Subject: Re: [ZaLang] WhatsApp ? Hi Kas, daar is blykbaar nog mense op ZaLang wat nie aangesluit het nie. ? Groete, Anne ? On Wed, 17 Aug 2022 at 15:19, Kas Smit <kassiegoat@...> wrote:
? -- Anne Marais |
Re: WhatsApp
开云体育EK glo nie die lidmaatskap van hierdie groep is outomaties nie, Kas, maar as dit is, is dit gaaf vir dié van wie se liggame dit feitlik ’n ekstra mond en ore is. Hulle kan dan altyd en orals “inluister”. Vir my is die selfoon nie deel van my daaglikse lewe nie, maar ’n (soms wel gerieflike) indringer. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit
Sent: Wednesday, 17 August 2022 15:19 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] WhatsApp ? Hoe bedoel jy nou Anne, ons is mos almal aangesluit? Kas ? Sent from for Windows ? From: Anne Marais ? Hallo almal, Ek wil julle net herinner:? Ons het 'n baie aktiewe Afrikaanse Taalpraktisynsgroep op WhatsApp. Indien julle wil aansluit, my nommer is 0795469055. ? Vriendelike groete, Anne? Marais ? -- Anne Marais ? |