Keyboard Shortcuts
Likes
Search
Re: los of vas?
¿ªÔÆÌåÓýBaie dankie aan Sam, Kas, Leonie, Jaco en Arina vir die insiggewende kommentaar. ? Lyk vir my die WAV slaan die spiker op sy kop. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Arina Wilson
Sent: Tuesday, 23 August 2022 10:32 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] los of vas? ? Ek gebruik altyd ¡®organisasie sonder winsoogmerk¡¯ ¨C kyk wat s¨º Woordeboek van Afrikaans Vandag (ek hou ook van niewinsgerigte organisasie) ? Woordeboek van Afrikaans Vandag winsoogmerk winsoogmerk?s.nw.?[gewoonlik enkelvoud]?oogmerk, mikpunt of doel om wins te maak.???SINONIEM(E):?winsbejag?|?winsmotief???ENGELS: ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Sou ¡°winsdraende¡± kon werk, nee seker nie? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Jaco Breytenbach ? ? >Eish, ek dink ek sou liewer ¡°afslag/korting vir niewinsgewende organisasies¡± OF ¡°niewinsgewende organisasies kry afslag¡± probeer gebruik ¨C maar sal dit werk in jou konteks, >Tony? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? >Ja, ek onthou dat ons by Johannesburg Stadraad destyds geleer is dat dit nie ? Ek hou van jou? ?¡°afslag/korting vir niewinsgewende organisasies¡±? en hoekom moet dit een woord wees??? ?"...nie as een woord sal werk nie ..." Om die Engelse styl te volg?? Dan kry mens hierdie worse en sosaties wat met of sonder koppeltekens aanmekaar gesit moet word, en soos Engels in 'n Afrikaanse baadjie lyk en ruik en smaak. ? Please consider the environment before printing this email.?? ? ? ? On Tue, Aug 23, 2022 at 9:40 AM Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|