>Eish, ek dink ek sou liewer ¡°afslag/korting vir niewinsgewende organisasies¡± OF ¡°niewinsgewende organisasies kry afslag¡± probeer gebruik ¨C maar sal dit werk in jou konteks, >Tony? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? >"niewinsgewende [organisasie]" moet wees nie, maar "[organisasie] sonder >winsbejag" ¨C maar di¨¦ is nou weer so omslagtig dat dit nie as een woord sal >werk nie ... Ek hou van jou?
?¡°afslag/korting vir niewinsgewende organisasies¡±? en hoekom moet dit een woord wees???
?"...nie as een woord sal werk nie ..." Om die Engelse styl te volg?? Dan kry mens hierdie worse en sosaties wat met of sonder koppeltekens aanmekaar gesit moet word, en soos Engels in 'n Afrikaanse baadjie lyk en ruik en smaak. Please consider the environment before printing this email.?? On Tue, Aug 23, 2022 at 9:40 AM Leona Labuschagne <leona@...> wrote: Ja, ek onthou dat ons by Johannesburg Stadraad destyds geleer is dat dit nie |