Ja, ek onthou dat ons by Johannesburg Stadraad destyds geleer is dat dit nie
toggle quoted message
Show quoted text
"niewinsgewende [organisasie]" moet wees nie, maar "[organisasie] sonder winsbejag" ¨C maar di¨¦ is nou weer so omslagtig dat dit nie as een woord sal werk nie ... ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray Sent: Tuesday, 23 August 2022 09:25 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] los of vas? On 23/08/2022 09:07, Tony Moen wrote: Niewinsgewende organisasie word los geskryf. Wat is egter die korrekteEk gebruik "niewinsorganisasie" -- dis korter en akkurater. NGO's is nie "niewinsgewend" nie maar "niewinssoekend". 'n Gewone maatskappy kan ook niewinsgewend wees as hy sleg bestuur word en geen wins maak nie. Dus, ek sou skryf, niewinsorganisasie-afslag. Afslag toegestaan aan WGO¡¯s: Niewinsgewende-organisasie-afslag ofEk weet nie hoe algemeen is die woord "korting" in Afrikaans nie. As jy "niewinsgewend" wil gebruik, dan sou ek skryf "niewinsgewendeorganisasie-afslag". Ek het die spelling ¡°niewinsgewende organisasie- afslag¡± voor my, maarNee, daar is geen rede vir 'n afstandskoppelteken hier nie. Die koppelteken in niewinsgewende-organisasiekorting lyk ook nie virBy lang woorde verkies ek om die koppelteken te gebruik om beter te kommunikeer en nie soseer om die woord mooier te laat lyk nie. Ek sou dus die koppelteken direk voor "afslag" skryf en nie op 'n ander plek nie. En ek laat gewoonlik die koppelteken by eo weg. Samuel |