Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalang
- Messages
Search
Re: Blast!
开云体育Bietjie laat, maar nogtans: “ek het my gate uit geniet” het ek al baie gehoor. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit
Sent: Wednesday, 31 August 2022 18:50 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Blast! ? Ek het pret gehad is vir my doodgewone Afrikaans. ? On Wed, 31 Aug 2022, 18:30 Samuel Murray, <samuelmurray@...> wrote:
|
|||
enactive learning > A
开云体育Learning from our own consequential behaviour is called … learning. ? Om uit jou eie voortvloeiende gedrag te leer, word ... leer genoem. Ek het dit voorlopig met uitvoerende leer vertaal. ? My Sielkundewoordeboek lewer niks op nie. Kan iemand help? ? Groete Lynette |
|||
Re: English grammar help needed
开云体育Mooi een vir ‘n Vrydag, Leona. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 02 September 2022 09:53 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] English grammar help needed ? Hi Tony Jy laat my nou dink aan Punch: We have seen the enemy and they is us.?? : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Tony Moen ? As mens gewoond is aan Germaanse tale, waar sulke diskordansies nie voorkom nie, sluk mens maar swaar aan die Engelse gewoonte om na die interpretasie van versamelname te kyk ipv die grammatikale vorm. ? Sien gister bv “Argentina replace xxx with zzz in yyy team” op BBC se nuus. Dis mos nie ’n besluit van die individuele spelers nie… ? Hulle is net so laks met voornaaamwoorde: “Everyone must leave their books on their desks”. In die waan dat dit nie-seksistieser is nie, al word vroue in die VK nog steeds minder as mans vir dieselfde werk betaal. ? These humans are crazy, sou Obelix gesê het. ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Elise Engelbrecht via groups.io ? A group were seen? Ek dink nie ’n mens kan die re?l vir “number” oordra op “group” nie. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit ?
? Daar is ook nog Fowler se kommentaaroor die getal van die woord ‘number’: As number deur ‘a’ voorafgegaan word, is ‘number’ meervoud, en as dit deur ‘the’ voorafgegaan word, is dit enkelvoud. Dit gaan oor waar die klem val. Dieselfde sal geld vir ‘group’. Kas ? Sent from for Windows ? From: Tony Moen ? Ek moet met Kas saamstem, maar ek hou nog steeds nie van die resultaat nie. Dit herinner my aan die vraag of “Elliott [die verhuisingsfirma] is amazing” of “Elliott are amazing” korrek is. Dit was jare gelede die firma se radioslagspreuk, en daar was blykbaar kritiek daarop. Waarna die firma iets prakseer het soos “Whether you think Elliott is amazing or are amazing….” ? Mens kan sulke keuses tussen die duiwel en die diep blou see pypkan deur herformulering: ? The group, comprising people from common backgrounds and with shared experiences, meets to share their insights, attitudes, beliefs and views on a specific topic. Weglating van “brought together” is geen verlies nie; “the group meets” volg vanselfsprekend, en die komma voor “and” kan ook maar waai. Die Amerikaners is dol daaroor (hulle noem dit die Harvard-komma), maar die Britte (wat dit die Oxford-komma noem) is nie: “Strangely enough, while the comma is so named after the Oxford University Press, which requires it in its style guidelines, it’s not exactly popular in Britain. The anti-comma camp is loudest there, and those who oppose this punctuation mark argue it’s unnecessary and clutters up a sentence.” ( ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit ? Group is 'n versamelnaam. Is en are is albei reg na gelang daarvan of jy group as 'n enkel ding sien of as bestaande uit 'n klomp enkelinge. In jou teks kom die meervoud baie sterk deur. Kas ? On Fri, 26 Aug 2022, 16:42 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:
?
? Disclaimer: This e-mail (including attachments) is subject to the disclaimer published at: Please read the disclaimer before opening any attachment or taking any other action in terms of this e-mail. If you cannot access the disclaimer, kindly send an email to disclaimer@... and a copy will be provided to you. By replying to this e-mail or opening any attachment you agree to be bound by the provisions of the disclaimer.
|
|||
Re: English grammar help needed
开云体育In ‘the number...’ is die onderwerp ook die eersvolgende s.nw., wat meervoud sal wees. Die verskil bly dus klem. ? Sent from for Windows ? From: Tony Moen
Sent: Friday, 02 September 2022 10:00 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] English grammar help needed ? Daardie re?l is m.i. heel logies, en nie ’n geval van klem nie. ? A number of / some / a few / many / several is almal onbepaalde telwoorde/telfrases, en die onderwerp is die daaropvolgende s. nw., wat meervoud sal wees (bv. cars were damaged). ? In “The number of …” is die onderwerp die woord “number”, wat enkelvoud is; dus “…has risen sharply recently”. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit ? Daar is ook nog Fowler se kommentaaroor die getal van die woord ‘number’: As number deur ‘a’ voorafgegaan word, is ‘number’ meervoud, en as dit deur ‘the’ voorafgegaan word, is dit enkelvoud. Dit gaan oor waar die klem val. Dieselfde sal geld vir ‘group’. Kas ? Sent from for Windows ? From: Tony Moen ? Ek moet met Kas saamstem, maar ek hou nog steeds nie van die resultaat nie. Dit herinner my aan die vraag of “Elliott [die verhuisingsfirma] is amazing” of “Elliott are amazing” korrek is. Dit was jare gelede die firma se radioslagspreuk, en daar was blykbaar kritiek daarop. Waarna die firma iets prakseer het soos “Whether you think Elliott is amazing or are amazing….” ? Mens kan sulke keuses tussen die duiwel en die diep blou see pypkan deur herformulering: ? The group, comprising people from common backgrounds and with shared experiences, meets to share their insights, attitudes, beliefs and views on a specific topic. Weglating van “brought together” is geen verlies nie; “the group meets” volg vanselfsprekend, en die komma voor “and” kan ook maar waai. Die Amerikaners is dol daaroor (hulle noem dit die Harvard-komma), maar die Britte (wat dit die Oxford-komma noem) is nie: “Strangely enough, while the comma is so named after the Oxford University Press, which requires it in its style guidelines, it’s not exactly popular in Britain. The anti-comma camp is loudest there, and those who oppose this punctuation mark argue it’s unnecessary and clutters up a sentence.” ( ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit ? Group is 'n versamelnaam. Is en are is albei reg na gelang daarvan of jy group as 'n enkel ding sien of as bestaande uit 'n klomp enkelinge. In jou teks kom die meervoud baie sterk deur. Kas ? On Fri, 26 Aug 2022, 16:42 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:
? ? |
|||
Re: English grammar help needed
开云体育Ek dink dis die eintlike kern van die saak – of die komma begrip van die stelling bevorder of nie. Dit mistasting is om die gebruik (al dan nie) te verabsoluteer. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Chavoux Luyt
Sent: Wednesday, 31 August 2022 12:38 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] English grammar help needed ? Akademia is lief vir die Oxford (of Harvard ;-) ) komma, omdat dit dubbelsinnigheid wegneem (soms). Waar klaarheid en duidelikheid belangrik is en terselfdertyd bondigheid, kan dit baie help. |
|||
Re: English grammar help needed
开云体育Daardie re?l is m.i. heel logies, en nie ’n geval van klem nie. ? A number of / some / a few / many / several is almal onbepaalde telwoorde/telfrases, en die onderwerp is die daaropvolgende s. nw., wat meervoud sal wees (bv. cars were damaged). ? In “The number of …” is die onderwerp die woord “number”, wat enkelvoud is; dus “…has risen sharply recently”. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit
Sent: Tuesday, 30 August 2022 10:53 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] English grammar help needed ? Daar is ook nog Fowler se kommentaaroor die getal van die woord ‘number’: As number deur ‘a’ voorafgegaan word, is ‘number’ meervoud, en as dit deur ‘the’ voorafgegaan word, is dit enkelvoud. Dit gaan oor waar die klem val. Dieselfde sal geld vir ‘group’. Kas ? Sent from for Windows ? From: Tony Moen ? Ek moet met Kas saamstem, maar ek hou nog steeds nie van die resultaat nie. Dit herinner my aan die vraag of “Elliott [die verhuisingsfirma] is amazing” of “Elliott are amazing” korrek is. Dit was jare gelede die firma se radioslagspreuk, en daar was blykbaar kritiek daarop. Waarna die firma iets prakseer het soos “Whether you think Elliott is amazing or are amazing….” ? Mens kan sulke keuses tussen die duiwel en die diep blou see pypkan deur herformulering: ? The group, comprising people from common backgrounds and with shared experiences, meets to share their insights, attitudes, beliefs and views on a specific topic. Weglating van “brought together” is geen verlies nie; “the group meets” volg vanselfsprekend, en die komma voor “and” kan ook maar waai. Die Amerikaners is dol daaroor (hulle noem dit die Harvard-komma), maar die Britte (wat dit die Oxford-komma noem) is nie: “Strangely enough, while the comma is so named after the Oxford University Press, which requires it in its style guidelines, it’s not exactly popular in Britain. The anti-comma camp is loudest there, and those who oppose this punctuation mark argue it’s unnecessary and clutters up a sentence.” ( ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit ? Group is 'n versamelnaam. Is en are is albei reg na gelang daarvan of jy group as 'n enkel ding sien of as bestaande uit 'n klomp enkelinge. In jou teks kom die meervoud baie sterk deur. Kas ? On Fri, 26 Aug 2022, 16:42 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:
? |
|||
Re: English grammar help needed
开云体育Hi Tony Jy laat my nou dink aan Punch: We have seen the enemy and they is us.?? : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Friday, 02 September 2022 09:49 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] English grammar help needed ? As mens gewoond is aan Germaanse tale, waar sulke diskordansies nie voorkom nie, sluk mens maar swaar aan die Engelse gewoonte om na die interpretasie van versamelname te kyk ipv die grammatikale vorm. ? Sien gister bv “Argentina replace xxx with zzz in yyy team” op BBC se nuus. Dis mos nie ’n besluit van die individuele spelers nie… ? Hulle is net so laks met voornaaamwoorde: “Everyone must leave their books on their desks”. In die waan dat dit nie-seksistieser is nie, al word vroue in die VK nog steeds minder as mans vir dieselfde werk betaal. ? These humans are crazy, sou Obelix gesê het. ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Elise Engelbrecht via groups.io ? A group were seen? Ek dink nie ’n mens kan die re?l vir “number” oordra op “group” nie. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit ?
? Daar is ook nog Fowler se kommentaaroor die getal van die woord ‘number’: As number deur ‘a’ voorafgegaan word, is ‘number’ meervoud, en as dit deur ‘the’ voorafgegaan word, is dit enkelvoud. Dit gaan oor waar die klem val. Dieselfde sal geld vir ‘group’. Kas ? Sent from for Windows ? From: Tony Moen ? Ek moet met Kas saamstem, maar ek hou nog steeds nie van die resultaat nie. Dit herinner my aan die vraag of “Elliott [die verhuisingsfirma] is amazing” of “Elliott are amazing” korrek is. Dit was jare gelede die firma se radioslagspreuk, en daar was blykbaar kritiek daarop. Waarna die firma iets prakseer het soos “Whether you think Elliott is amazing or are amazing….” ? Mens kan sulke keuses tussen die duiwel en die diep blou see pypkan deur herformulering: ? The group, comprising people from common backgrounds and with shared experiences, meets to share their insights, attitudes, beliefs and views on a specific topic. Weglating van “brought together” is geen verlies nie; “the group meets” volg vanselfsprekend, en die komma voor “and” kan ook maar waai. Die Amerikaners is dol daaroor (hulle noem dit die Harvard-komma), maar die Britte (wat dit die Oxford-komma noem) is nie: “Strangely enough, while the comma is so named after the Oxford University Press, which requires it in its style guidelines, it’s not exactly popular in Britain. The anti-comma camp is loudest there, and those who oppose this punctuation mark argue it’s unnecessary and clutters up a sentence.” ( ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit ? Group is 'n versamelnaam. Is en are is albei reg na gelang daarvan of jy group as 'n enkel ding sien of as bestaande uit 'n klomp enkelinge. In jou teks kom die meervoud baie sterk deur. Kas ? On Fri, 26 Aug 2022, 16:42 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:
?
? Disclaimer: This e-mail (including attachments) is subject to the disclaimer published at: Please read the disclaimer before opening any attachment or taking any other action in terms of this e-mail. If you cannot access the disclaimer, kindly send an email to disclaimer@... and a copy will be provided to you. By replying to this e-mail or opening any attachment you agree to be bound by the provisions of the disclaimer.
|
|||
Re: English grammar help needed
开云体育As mens gewoond is aan Germaanse tale, waar sulke diskordansies nie voorkom nie, sluk mens maar swaar aan die Engelse gewoonte om na die interpretasie van versamelname te kyk ipv die grammatikale vorm. ? Sien gister bv “Argentina replace xxx with zzz in yyy team” op BBC se nuus. Dis mos nie ’n besluit van die individuele spelers nie… ? Hulle is net so laks met voornaaamwoorde: “Everyone must leave their books on their desks”. In die waan dat dit nie-seksistieser is nie, al word vroue in die VK nog steeds minder as mans vir dieselfde werk betaal. ? These humans are crazy, sou Obelix gesê het. ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Elise Engelbrecht via groups.io
Sent: Wednesday, 31 August 2022 10:59 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] English grammar help needed ? A group were seen? Ek dink nie ’n mens kan die re?l vir “number” oordra op “group” nie. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit ?
? Daar is ook nog Fowler se kommentaaroor die getal van die woord ‘number’: As number deur ‘a’ voorafgegaan word, is ‘number’ meervoud, en as dit deur ‘the’ voorafgegaan word, is dit enkelvoud. Dit gaan oor waar die klem val. Dieselfde sal geld vir ‘group’. Kas ? Sent from for Windows ? From: Tony Moen ? Ek moet met Kas saamstem, maar ek hou nog steeds nie van die resultaat nie. Dit herinner my aan die vraag of “Elliott [die verhuisingsfirma] is amazing” of “Elliott are amazing” korrek is. Dit was jare gelede die firma se radioslagspreuk, en daar was blykbaar kritiek daarop. Waarna die firma iets prakseer het soos “Whether you think Elliott is amazing or are amazing….” ? Mens kan sulke keuses tussen die duiwel en die diep blou see pypkan deur herformulering: ? The group, comprising people from common backgrounds and with shared experiences, meets to share their insights, attitudes, beliefs and views on a specific topic. Weglating van “brought together” is geen verlies nie; “the group meets” volg vanselfsprekend, en die komma voor “and” kan ook maar waai. Die Amerikaners is dol daaroor (hulle noem dit die Harvard-komma), maar die Britte (wat dit die Oxford-komma noem) is nie: “Strangely enough, while the comma is so named after the Oxford University Press, which requires it in its style guidelines, it’s not exactly popular in Britain. The anti-comma camp is loudest there, and those who oppose this punctuation mark argue it’s unnecessary and clutters up a sentence.” ( ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit ? Group is 'n versamelnaam. Is en are is albei reg na gelang daarvan of jy group as 'n enkel ding sien of as bestaande uit 'n klomp enkelinge. In jou teks kom die meervoud baie sterk deur. Kas ? On Fri, 26 Aug 2022, 16:42 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:
?
? Disclaimer: This e-mail (including attachments) is subject to the disclaimer published at: Please read the disclaimer before opening any attachment or taking any other action in terms of this e-mail. If you cannot access the disclaimer, kindly send an email to disclaimer@... and a copy will be provided to you. By replying to this e-mail or opening any attachment you agree to be bound by the provisions of the disclaimer.
|
|||
Re: Blast!
开云体育Stem saam, Lynette ?– skuus, ek het nie mooi gelees nie, sien nou eers dit moes een woord gewees het ? LEKKER NAWEEK, ALMAL! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Thursday, 01 September 2022 11:47 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Blast! ? Dankie Leona. Fees gaan goed werk want sy denotatiewe en konnotatiewe betekenis kan goed verduidelik word. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Wat van “ek het my gate uit geniet”? ? ? ? ? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Jackie Viljoen ? Na gelang van hoe die konteks lyk, sou ek sê: dit was ? fees! Of wat ? fees! ? Ek gebruik dit gewoonlik self so as ek wil sê iets was baie lekker. Soms, dit was uit die boeke! Of dit was nou nommers. ? ? ? ? ? It's not my job, it's my passion, and it shows ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io ? Hallo almal ? Hoe vertaal ek die sleng woord “blast” in die sin: I had a blast; met een woord? Dink julle dit is moontlik? Pret? Is dit goeie Afrikaans om te sê: Ek het pret gehad? ? Daarna moet die denotatiewe en konnotatiewe betekenis van die woord gegee word. Ek hoop ek het reg verduidelik. ? Groete Lynette |
|||
Re: Blast!
开云体育Dankie Leona. Fees gaan goed werk want sy denotatiewe en konnotatiewe betekenis kan goed verduidelik word. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 01 September 2022 11:40 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Blast! ? Wat van “ek het my gate uit geniet”? ? ? ? ? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Jackie Viljoen ? Na gelang van hoe die konteks lyk, sou ek sê: dit was ? fees! Of wat ? fees! ? Ek gebruik dit gewoonlik self so as ek wil sê iets was baie lekker. Soms, dit was uit die boeke! Of dit was nou nommers. ? ? ? ? ? It's not my job, it's my passion, and it shows ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io ? Hallo almal ? Hoe vertaal ek die sleng woord “blast” in die sin: I had a blast; met een woord? Dink julle dit is moontlik? Pret? Is dit goeie Afrikaans om te sê: Ek het pret gehad? ? Daarna moet die denotatiewe en konnotatiewe betekenis van die woord gegee word. Ek hoop ek het reg verduidelik. ? Groete Lynette |
|||
Re: Blast!
开云体育Wat van “ek het my gate uit geniet”? ? ? ? ? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Jackie Viljoen
Sent: Wednesday, 31 August 2022 18:08 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Blast! ? Na gelang van hoe die konteks lyk, sou ek sê: dit was ? fees! Of wat ? fees! ? Ek gebruik dit gewoonlik self so as ek wil sê iets was baie lekker. Soms, dit was uit die boeke! Of dit was nou nommers. ? ? ? ? ? It's not my job, it's my passion, and it shows ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io ? Hallo almal ? Hoe vertaal ek die sleng woord “blast” in die sin: I had a blast; met een woord? Dink julle dit is moontlik? Pret? Is dit goeie Afrikaans om te sê: Ek het pret gehad? ? Daarna moet die denotatiewe en konnotatiewe betekenis van die woord gegee word. Ek hoop ek het reg verduidelik. ? Groete Lynette |
|||
Re: Blast!
toggle quoted message
Show quoted text
From: [email protected] <[email protected]> on behalf of Kas Smit <kassiegoat@...>
Sent: Wednesday, August 31, 2022 6:50:11 PM To: [email protected] <[email protected]> Subject: Re: [ZaLang] Blast! ?
Ek het pret gehad is vir my doodgewone Afrikaans.
On Wed, 31 Aug 2022, 18:30 Samuel Murray, <samuelmurray@...> wrote:
On 31/08/2022 17:56, Lynette Posthumus via wrote: |
|||
Re: Blast!
Ek het pret gehad is vir my doodgewone Afrikaans. On Wed, 31 Aug 2022, 18:30 Samuel Murray, <samuelmurray@...> wrote: On 31/08/2022 17:56, Lynette Posthumus via wrote: |
|||
Re: Blast!
开云体育Na gelang van hoe die konteks lyk, sou ek sê: dit was ? fees! Of wat ? fees! ? Ek gebruik dit gewoonlik self so as ek wil sê iets was baie lekker. Soms, dit was uit die boeke! Of dit was nou nommers. ? ? ? ? ? It's not my job, it's my passion, and it shows ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Wednesday, 31 August 2022 17:56 To: [email protected] Subject: [ZaLang] Blast! ? Hallo almal ? Hoe vertaal ek die sleng woord “blast” in die sin: I had a blast; met een woord? Dink julle dit is moontlik? Pret? Is dit goeie Afrikaans om te sê: Ek het pret gehad? ? Daarna moet die denotatiewe en konnotatiewe betekenis van die woord gegee word. Ek hoop ek het reg verduidelik. ? Groete Lynette |
|||
Blast!
开云体育Hallo almal ? Hoe vertaal ek die sleng woord “blast” in die sin: I had a blast; met een woord? Dink julle dit is moontlik? Pret? Is dit goeie Afrikaans om te sê: Ek het pret gehad? ? Daarna moet die denotatiewe en konnotatiewe betekenis van die woord gegee word. Ek hoop ek het reg verduidelik. ? Groete Lynette |
|||
Re: English grammar help needed
开云体育Nee, ek weet die Oxford komma het sy plek ?. Ek klap kort-kort ‘n sin oor na die bedrywende kant toe, want dit raak langdradig en uitputtend .. ? Groete Lynette ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Chavoux Luyt
Sent: 31 August 2022 12:38 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] English grammar help needed ? Akademia is lief vir die Oxford (of Harvard ;-) ) komma, omdat dit dubbelsinnigheid wegneem (soms). Waar klaarheid en duidelikheid belangrik is en terselfdertyd bondigheid, kan dit baie help. |
|||
Re: English grammar help needed
开云体育A group of people were seen.... Mena sal seker ook nie sê ‘a number are’ nie. Die getal lê in wat volg. ? Sent from for Windows ? From: Elise Engelbrecht via groups.io
Sent: Wednesday, 31 August 2022 10:59 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] English grammar help needed ? A group were seen? Ek dink nie ’n mens kan die re?l vir “number” oordra op “group” nie. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit ?
? Daar is ook nog Fowler se kommentaaroor die getal van die woord ‘number’: As number deur ‘a’ voorafgegaan word, is ‘number’ meervoud, en as dit deur ‘the’ voorafgegaan word, is dit enkelvoud. Dit gaan oor waar die klem val. Dieselfde sal geld vir ‘group’. Kas ? Sent from for Windows ? From: Tony Moen ? Ek moet met Kas saamstem, maar ek hou nog steeds nie van die resultaat nie. Dit herinner my aan die vraag of “Elliott [die verhuisingsfirma] is amazing” of “Elliott are amazing” korrek is. Dit was jare gelede die firma se radioslagspreuk, en daar was blykbaar kritiek daarop. Waarna die firma iets prakseer het soos “Whether you think Elliott is amazing or are amazing….” ? Mens kan sulke keuses tussen die duiwel en die diep blou see pypkan deur herformulering: ? The group, comprising people from common backgrounds and with shared experiences, meets to share their insights, attitudes, beliefs and views on a specific topic. Weglating van “brought together” is geen verlies nie; “the group meets” volg vanselfsprekend, en die komma voor “and” kan ook maar waai. Die Amerikaners is dol daaroor (hulle noem dit die Harvard-komma), maar die Britte (wat dit die Oxford-komma noem) is nie: “Strangely enough, while the comma is so named after the Oxford University Press, which requires it in its style guidelines, it’s not exactly popular in Britain. The anti-comma camp is loudest there, and those who oppose this punctuation mark argue it’s unnecessary and clutters up a sentence.” ( ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit ? Group is 'n versamelnaam. Is en are is albei reg na gelang daarvan of jy group as 'n enkel ding sien of as bestaande uit 'n klomp enkelinge. In jou teks kom die meervoud baie sterk deur. Kas ? On Fri, 26 Aug 2022, 16:42 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:
?
? Disclaimer: This e-mail (including attachments) is subject to the disclaimer published at: http://www.capetown.gov.za/general/email-disclaimer Please read the disclaimer before opening any attachment or taking any other action in terms of this e-mail. If you cannot access the disclaimer, kindly send an email to disclaimer@... and a copy will be provided to you. By replying to this e-mail or opening any attachment you agree to be bound by the provisions of the disclaimer.
? |
|||
Re: English grammar help needed
Akademia is lief vir die Oxford (of Harvard ;-) ) komma, omdat dit dubbelsinnigheid wegneem (soms). Waar klaarheid en duidelikheid belangrik is en terselfdertyd bondigheid, kan dit baie help.
Jammer, ons is nou van die punt af, maar ek het nie te lank terug nie my eie tesis moes opskryf en het maar gesukkel met die akademiese Engelse taal (veral die voorkeur vir die lydende vorm). Groete Chavoux? |
|||
Re: English grammar help needed
开云体育A group were seen? Ek dink nie ’n mens kan die re?l vir “number” oordra op “group” nie. ? ? From: [email protected] <[email protected]>
On Behalf Of Kas Smit
Sent: Tuesday, 30 August 2022 10:53 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] English grammar help needed ?
? Daar is ook nog Fowler se kommentaaroor die getal van die woord ‘number’: As number deur ‘a’ voorafgegaan word, is ‘number’ meervoud, en as dit deur ‘the’ voorafgegaan word, is dit enkelvoud. Dit gaan oor waar die klem val. Dieselfde sal geld vir ‘group’. Kas ? Sent from for Windows ? From: Tony Moen ? Ek moet met Kas saamstem, maar ek hou nog steeds nie van die resultaat nie. Dit herinner my aan die vraag of “Elliott [die verhuisingsfirma] is amazing” of “Elliott are amazing” korrek is. Dit was jare gelede die firma se radioslagspreuk, en daar was blykbaar kritiek daarop. Waarna die firma iets prakseer het soos “Whether you think Elliott is amazing or are amazing….” ? Mens kan sulke keuses tussen die duiwel en die diep blou see pypkan deur herformulering: ? The group, comprising people from common backgrounds and with shared experiences, meets to share their insights, attitudes, beliefs and views on a specific topic. Weglating van “brought together” is geen verlies nie; “the group meets” volg vanselfsprekend, en die komma voor “and” kan ook maar waai. Die Amerikaners is dol daaroor (hulle noem dit die Harvard-komma), maar die Britte (wat dit die Oxford-komma noem) is nie: “Strangely enough, while the comma is so named after the Oxford University Press, which requires it in its style guidelines, it’s not exactly popular in Britain. The anti-comma camp is loudest there, and those who oppose this punctuation mark argue it’s unnecessary and clutters up a sentence.” (
? ? From:
[email protected] <[email protected]>
On Behalf Of Kas Smit ? Group is 'n versamelnaam. Is en are is albei reg na gelang daarvan of jy group as 'n enkel ding sien of as bestaande uit 'n klomp enkelinge. In jou teks kom die meervoud baie sterk deur. Kas ? On Fri, 26 Aug 2022, 16:42 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:
?
?
|