¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: los of vas?


 

¿ªÔÆÌåÓý

Sou ¡°winsdraende¡± kon werk, nee seker nie?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Jaco Breytenbach
Sent: Tuesday, 23 August 2022 10:06
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] los of vas?

?

?

>Eish, ek dink ek sou liewer ¡°afslag/korting vir niewinsgewende organisasies¡± OF ¡°niewinsgewende organisasies kry afslag¡± probeer gebruik ¨C maar sal dit werk in jou konteks, >Tony?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

>Ja, ek onthou dat ons by Johannesburg Stadraad destyds geleer is dat dit nie
>"niewinsgewende [organisasie]" moet wees nie, maar "[organisasie] sonder
>winsbejag" ¨C maar di¨¦ is nou weer so omslagtig dat dit nie as een woord sal
>werk nie ...

?

Ek hou van jou? ?¡°afslag/korting vir niewinsgewende organisasies¡±?

en hoekom moet dit een woord wees??? ?"...nie as een woord sal werk nie ..."

Om die Engelse styl te volg?? Dan kry mens hierdie worse en sosaties wat met of sonder koppeltekens aanmekaar gesit moet word, en soos Engels in 'n Afrikaanse baadjie lyk en ruik en smaak.

?

Please consider the environment before printing this email.??

?

?

?

On Tue, Aug 23, 2022 at 9:40 AM Leona Labuschagne <leona@...> wrote:

Ja, ek onthou dat ons by Johannesburg Stadraad destyds geleer is dat dit nie
"niewinsgewende [organisasie]" moet wees nie, maar "[organisasie] sonder
winsbejag" ¨C maar di¨¦ is nou weer so omslagtig dat dit nie as een woord sal
werk nie ...
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator? ? ?|? ? ?083 302 2632? ? |? ? ?SA? ? GMT +2



-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Tuesday, 23 August 2022 09:25
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] los of vas?

On 23/08/2022 09:07, Tony Moen wrote:

> Niewinsgewende organisasie word los geskryf. Wat is egter die korrekte
> skrywyse by samestellings hiermee?

Ek gebruik "niewinsorganisasie" -- dis korter en akkurater.

NGO's is nie "niewinsgewend" nie maar "niewinssoekend".? 'n Gewone
maatskappy kan ook niewinsgewend wees as hy sleg bestuur word en geen wins
maak nie.

Dus, ek sou skryf, niewinsorganisasie-afslag.

> Afslag toegestaan aan WGO¡¯s: Niewinsgewende-organisasie-afslag of
> niewinsgewendeorganisasie-afslag?
> Korting toegestaan aan WGO¡¯s: Niewinsgewende-organisasiekorting of
> niewinsgewendeorganisasie-afslag?

Ek weet nie hoe algemeen is die woord "korting" in Afrikaans nie.

As jy "niewinsgewend" wil gebruik, dan sou ek skryf
"niewinsgewendeorganisasie-afslag".

> Ek het die spelling ¡°niewinsgewende organisasie- afslag¡± voor my, maar
> sien geen rede vir die afstandkoppelteken nie.

Nee, daar is geen rede vir 'n afstandskoppelteken hier nie.

> Die koppelteken in niewinsgewende-organisasiekorting lyk ook nie vir
> my noodsaaklik nie...

By lang woorde verkies ek om die koppelteken te gebruik om beter te
kommunikeer en nie soseer om die woord mooier te laat lyk nie.? Ek sou dus
die koppelteken direk voor "afslag" skryf en nie op 'n ander plek nie.

En ek laat gewoonlik die koppelteken by eo weg.

Samuel










Join [email protected] to automatically receive all group messages.