Re: Something's rotten in the source document
Well said, Tony!!
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
From: [email protected]
By
Leona Labuschagne
·
#66818
·
|
Something's rotten in the source document
It's been alarmingly quiet on this forum for quite a while now.
Perhaps our profession is really doomed by MT and AI.
A sign of our times, perhaps, but this weekend a client sent me a
By
Tony Moen
·
#66817
·
|
Re: doelmatig / doeltreffend / effektief
Nee, en ek weet ook nie wie dit geskryf het nie of waar ek dit gekry het nie. Dit was baie lank gelede.
By
Elsabe Birkenmayer
·
#66816
·
|
Re: doelmatig / doeltreffend / effektief
Dankie vir die dokument, Elsabé.
Uit die frase “Vir die huidige doel” lei ek af dat die skrywer ’n bepaalde konteks behandel het.
Weet jy dalk wat die konteks was?
Tony
Sent:
By
Tony Moen
·
#66815
·
|
Re: doelmatig / doeltreffend / effektief
Wel, dan is efficacy/efficacious maklik om te vertaal:
laboratoriumdoeltreffendheid. Of -effektiwiteit of -doelmatigheid /
doeltreffend in die laboratorium.
Dis dan sommer baie eerliker ook.
Ek
By
Tony Moen
·
#66814
·
|
Re: doelmatig / doeltreffend / effektief
Dankie Tony en Francois.
My vraag het egter oor die outeur gegaan, nie oor die betekenis nie. Ek heg die dokument aan. My e-posprogram heg deesdae my aanhegsels heel onder aan. :(
Vriendelike
By
Elsabe Birkenmayer
·
#66813
·
|
Re: doelmatig / doeltreffend / effektief
Ek het onlangs 'n skrywer se gebruik van "efficacious" nageslaan en toe gee 'n chatbot vir my die volgende:
efficacious vs effective
Efficacious means something works under ideal conditions, while
By
Francois Smith
·
#66812
·
|
Re: doelmatig / doeltreffend / effektief
Ek weet nie van so ’n dokument nie, maar toe ek nog by Yskor was, was die definisies soos volg:
Effektief (effective): die middel/metode lewer die verwagte resultaat, d.w.s. het die gewenste
By
Tony Moen
·
#66811
·
|
Re: doelmatig / doeltreffend / effektief
Hallo Almal
Ek sal ook baie graag die antwoord op Elsabé se vraag wil ontvang.
Lekker week vir julle!
L : - )
___________________________________________________________________
Leona
By
Leona Labuschagne
·
#66810
·
|
doelmatig / doeltreffend / effektief
Goeiem?re
Ek het ’n hele paar jaar gelede ’n dokument oor die verskil tussen doelmatig / doeltreffend / effektief van iemand gekry. Weet iemand dalk wie die outeur van die oorspronklike dokument
By
Elsabe Birkenmayer
·
#66809
·
|
Re: [zalangmed] Dis weer breinslaaptyd ...
Baie dankie, Charl en Tony – ai, wat sal ons tog sonder julle doen?!
Die werk is reeds ingedien, maar ek gaan die kli?nt kontak om te vra of ek die betrokke gedeeltes weer maag deurgaan.
Sal
By
Leona Labuschagne
·
#66808
·
|
Re: [zalangmed] Dis weer breinslaaptyd ...
Hallo Almal
Ek dink die voorstelle raak aspekte aan van wat met “grounding” bedoel word. Aandagtigheid aan die sintuie is ’n aspek van aandagtigheid, en myns insiens speel aandagtigheid ’n
By
Charl Hattingh
·
#66807
·
|
Re: [zalangmed] Dis weer breinslaaptyd ...
Ek stem saam met Tony. Dis nie dieselfde ding nie.
Groete,
Anne
[email protected]> wrote:
By
Anne Marais
·
#66806
·
|
Re: [zalangmed] Dis weer breinslaaptyd ...
Ek dink nie mindfulness/aandagtigheid het enigiets te doen met grounding/afleiding nie, dus klink “sintuigaandagtigheidstegniek” vir my heeltemaal onaanvaarbaar.
Afgesien daarvan dat
By
Tony Moen
·
#66805
·
|
Re: [zalangmed] Dis weer breinslaaptyd ...
Dankie, Ann!! Ek het skoon vergeet van ‘aandagtigheid’ (of dat ‘mindfulness’ hier kan pas) – maar het wel oorweeg om iets soos “hier-en-nou” in te werk.
Moes gisteaand al indien,
By
Leona Labuschagne
·
#66804
·
|
Re: Dis weer breinslaaptyd ...
Baie dankie, Anne en Kas, julle is ware staatmakers! Ek sal laat weet wat my kli?nt sê.
Lekker aand, Almal!
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne,
By
Leona Labuschagne
·
#66803
·
|
Re: Dis weer breinslaaptyd ...
Ek hou baie van afleitegniek. Dis beskrywend.
Groete,
Anne
[email protected]> wrote:
By
Anne Marais
·
#66802
·
|
Re: Dis weer breinslaaptyd ...
Leona, ek vermoed hy bedoel "afleier", soos in weerligafleier, maw
"earthing". As ek reg is, sal ek iets soos "afleitegniek" voorstel, dws
iets wat die intense emosie hanteerbaar
By
Kas Smit
·
#66801
·
|
Re: Dis weer breinslaaptyd ...
Hi Leona,
Ek skryf dikwels artikels oor sielkundige kwessies vir tydskrifte. Een van
die sielkundiges met wie ek gereeld werk, gebruik die woord "begronding".
Dit kom ook so voor op sy
By
Anne Marais
·
#66800
·
|
Dis weer breinslaaptyd ...
Hallo Almal!
Ek vertaal 'n ding oor die hantering van post-traumatiese stres, en een van
die punte lui soos volg:
Try a grounding technique if you're experiencing an intense emotion.
Dis
By
Leona Labuschagne
·
#66799
·
|