On 17/08/2022 15:43, Tony Moen wrote:
Vir my is die selfoon nie deel van my daaglikse lewe nie, maar ¡¯n (soms wel gerieflike) indringer.
As jy tog wil deelneem, kan jy na web.whatsapp.com gaan in jou webblaaier, dan kan jy enige tyd na die gesprekke kyk. Met die nuwe weergawe hoef jy nie voortdurend jou selfoon by jou te h¨º nie. Jy moet wel WhatsApp op jou rekenaar h¨º en by die groep aangesluit het.
Samuel