EK glo nie die lidmaatskap van hierdie groep is outomaties nie, Kas, maar as dit is, is dit gaaf vir di¨¦ van wie se liggame dit feitlik ¡¯n ekstra mond en ore is.
Hulle kan dan altyd en orals ¡°inluister¡±.
Vir my is die selfoon nie deel van my daaglikse lewe nie, maar ¡¯n (soms wel gerieflike) indringer.
Hoe bedoel jy nou Anne, ons is mos almal aangesluit?
Kas
?
Sent from for Windows
?
From: Anne Marais Sent: Wednesday, 17 August 2022 14:56 To: zalang Subject: [ZaLang] WhatsApp
?
Hallo almal,
Ek wil julle net herinner:? Ons het 'n baie aktiewe Afrikaanse Taalpraktisynsgroep op WhatsApp. Indien julle wil aansluit, my nommer is 0795469055.
?
Vriendelike groete,
Anne? Marais
?
--
Anne Marais Independent Language and Media Professional BA (NWU) Postgrad.Dip.Translation (Unisa) Postgrad.Cert. Editing Methodology (Stell.) Postgrad.Cert. Editing Practice (Stell) Cert. Translation Theory and Practice (Cardiff)? Member of SATI, PEG and SAFREA +27795469055 GMT+2