¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io
Re: English grammar help needed
Daar is ook nog Fowler se kommentaaroor die getal van die woord ¡®number¡¯: As number deur ¡®a¡¯ voorafgegaan word, is ¡®number¡¯ meervoud, en as dit deur ¡®the¡¯ voorafgegaan word, is dit
By Kas Smit · #66264 ·
Re: English grammar help needed
Dankie van my ook, Tony, kan skaars glo kommas het ook name! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA
By Leona Labuschagne · #66263 ·
Re: English grammar help needed
Dankie vir jou antwoord, Tony. Ek het gister ook eers uitgevind wat ¡®n Oxford komma is. Lyk my die akademia is baie lief vir hom. Groete Lynette Sent: 30 August 2022 08:28 AM To:
By Lynette Posthumus · #66262 ·
Re: English grammar help needed
Ek moet met Kas saamstem, maar ek hou nog steeds nie van die resultaat nie. Dit herinner my aan die vraag of ¡°Elliott [die verhuisingsfirma] is amazing¡± of ¡°Elliott are amazing¡± korrek is.
By Tony Moen · #66261 ·
Re: English grammar help needed
Dankie, Kas. Groete Lynette Sent: 26 August 2022 04:51 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] English grammar help needed Group is 'n versamelnaam. Is en are is albei reg na gelang
By Lynette Posthumus · #66260 ·
Re: English grammar help needed
Group is 'n versamelnaam. Is en are is albei reg na gelang daarvan of jy group as 'n enkel ding sien of as bestaande uit 'n klomp enkelinge. In jou teks kom die meervoud baie sterk
By Kas Smit · #66259 ·
English grammar help needed
Hallo almal The group, people from common backgrounds with shared experiences, are brought together to share their insights, attitudes, beliefs, and views on a specific topic. Should this
By Lynette Posthumus · #66258 ·
Re: los of vas?
Baie dankie aan Sam, Kas, Leonie, Jaco en Arina vir die insiggewende kommentaar. Lyk vir my die WAV slaan die spiker op sy kop. Sent: Tuesday, 23 August 2022 10:32 To:
By Tony Moen · #66257 ·
Re: los of vas?
Arina, ek dink ¡°winsoogmerk¡± is perfek! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
By Leona Labuschagne · #66256 ·
Re: los of vas?
Ek gebruik altyd ¡®organisasie sonder winsoogmerk¡¯ ¨C kyk wat s¨º Woordeboek van Afrikaans Vandag (ek hou ook van niewinsgerigte organisasie) Woordeboek van Afrikaans
By Arina Wilson · #66255 ·
Re: los of vas?
Sou ¡°winsdraende¡± kon werk, nee seker nie? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
By Leona Labuschagne · #66254 ·
Re: los of vas?
organisasies¡± OF ¡°niewinsgewende organisasies kry afslag¡± probeer gebruik ¨C maar sal dit werk in jou konteks,
By Jaco Breytenbach · #66253 ·
Re: los of vas?
Ja, ek onthou dat ons by Johannesburg Stadraad destyds geleer is dat dit nie "niewinsgewende [organisasie]" moet wees nie, maar "[organisasie] sonder winsbejag" ¨C maar di¨¦ is nou weer so omslagtig
By Leona Labuschagne · #66252 ·
Re: los of vas?
Eish, ek dink ek sou liewer ¡°afslag/korting vir niewinsgewende organisasies¡± OF ¡°niewinsgewende organisasies kry afslag¡± probeer gebruik ¨C maar sal dit werk in jou konteks,
By Leona Labuschagne · #66251 ·
Re: los of vas?
Hi Tony, vlgns die AWS is daar net een manier: niewinsgewendeorganisasieafslag/korting. Ek sal ¡®n koppelteken voor afslag/korting insluit om kortasemigheid te vermy¡¯ Kas Sent from Mail for
By Kas Smit · #66250 ·
Re: los of vas?
Ek gebruik "niewinsorganisasie" -- dis korter en akkurater. NGO's is nie "niewinsgewend" nie maar "niewinssoekend". 'n Gewone maatskappy kan ook niewinsgewend wees as hy sleg bestuur word en geen
By Samuel Murray · #66249 ·
los of vas?
Niewinsgewende organisasie word los geskryf. Wat is egter die korrekte skrywyse by samestellings hiermee? Afslag toegestaan aan WGO's: Niewinsgewende-organisasie-afslag
By Tony Moen · #66248 ·
Re: WhatsApp
As jy tog wil deelneem, kan jy na web.whatsapp.com gaan in jou webblaaier, dan kan jy enige tyd na die gesprekke kyk. Met die nuwe weergawe hoef jy nie voortdurend jou selfoon by jou te h¨º nie. Jy
By Samuel Murray · #66247 ·
Re: WhatsApp
Ek hou nie juis van die idee van ¡¯n alternatiewe Zalang nie¡­ Dit verdeel die gesprekke tussen twee groepe wat nie met mekaar praat nie. So gaan inligting verlore. Sent: Wednesday, 17 August
By Tony Moen · #66246 ·
Re: WhatsApp
EK glo nie die lidmaatskap van hierdie groep is outomaties nie, Kas, maar as dit is, is dit gaaf vir di¨¦ van wie se liggame dit feitlik ¡¯n ekstra mond en ore is. Hulle kan dan altyd en orals
By Tony Moen · #66245 ·