Re: Advert
Samuel
Soos ek ges het, 'n volledige lys van die name van al die wette van 1910 to
2003 - Afr en Engels - alfabeties en volgens die jaar waarin die wette
afgekondig is.
Thana
By
Ms W C Street <wordcraft@...>
·
#16097
·
|
Re: TERM: EN>AF permaculture
Ek stem staam met mnr Moen. Die "term" "permakultuur" is 'n term wat lanks
reeds in die ekologie bestaan.
Thana Street
By
Ms W C Street <wordcraft@...>
·
#15571
·
|
Re: FAIS - term
'Skuus Stella - watter wet? Gee my die naam en jaar van die Engelse wet en
ek kyk of ek kan help.
Thana
By
Ms W C Street <wordcraft@...>
·
#16239
·
|
Re: JCPS Cluster
Karen
Die akroniem JCPS Cluster is die Justice, Crime Prevention and Security
Cluster.
Ek het met dr Jacobs, ons Assistentkommissaris: Regsdienste, gepraat. Hy s
die akroniem word gewoonlik nie
By
Ms W C Street <wordcraft@...>
·
#15049
·
|
Re: UITDRUKKING: EN>AF highly prized
Ja, ek stem saam met Lynette. Dit is die beste vertaling van die
uitdrukking.
Thana
By
Ms W C Street <wordcraft@...>
·
#15823
·
|
Re: CAS/ MAS numbers
CAS - Crime Administration System
MAS- Misdaadadministrasiestelsel
Thana Street
Taaldiens: Speurdiens: SAPD
By
Ms W C Street <wordcraft@...>
·
#16062
·
|
(No subject)
Uiteraard, maar in hierdie geval het dit betrekking op
natuurerfenisterreine, of hoe?
Thana
By
Ms W C Street <wordcraft@...>
·
#17435
·
|
Re: Advert
Vir diegene wat sukkel met die regte name van wette, die volgende:
Butterworths Uitgewers in Durban gee 'n losbladgids - "Guide to the Statutes
of South Africa -1910 - 2003" uit. Dit is 'n tweetalige
By
Ms W C Street <wordcraft@...>
·
#16063
·
|
Re: TERME Eng>Afr: Inligtingsbedryf
Dalk inligtingstuk (by die Natalse Parkeraad het ons altyd onderskei tussen
'n brosjure, inligtingstuk, pamflet.
Hoe dik is hierdie inligtingstuk van jou - 'n brosjure is dikker as
By
Ms W C Street <wordcraft@...>
·
#16850
·
|
Welkom Gautengers! En term: regte
Aan almal wat sopas aangesluit het, veral so 'n paar mense daar uit Pretoria en Metro se wreld uit, baie welkom! Kan iemand gou vir my s, wat is die Afrikaans vir "legal entity", nie in die sin van 'n
By
"Maritza van Heerden" <vheerdmw@...
·
#21
·
|
Re: Welkom Gautengers! En term: regte
Hallo Maritza
O ja, welkom Gautengers!
Maritza, ek probeer net, wat van *wetlike instelling*?
Baai
Frans
*
Francesco de Foglio
Bloemfontein - South Africa
Associate Member
By
"Francesco de Foglio" <defoglio@...
·
#22
·
|
Fw: [taalgesprek] RE: [kopieskrywersforum] vertaling vir A L S
By
"Maritza van Heerden" <vheerdmw@...
·
#23
·
|
Help: NL > AFR (hendel van het afsluitkraantje)
Hallo Almal,
Ek soek 'n Afrikaanse ekwivalent vir hierdie Italiaanse term ("Aletta del rubinetto
della benzina"). Ek het nl. die Nederlandse weergawe daarvan gekry, maar dit help
my nou niks nie.
By
"Francesco de Foglio" <defoglio@...
·
#24
·
|
Re: Help: NL > AFR (hendel van het afsluitkraantje)
Maritza: 'n Bietjie meer konteks, asb. Frans. Praat jy nou van die
petrolslang met die spuitkop vooraan waar die petrol afgesluit word? Of is
daar 'n ander plek, byvoorbeeld by die ondergrondse tenk,
By
"Maritza van Heerden" <vheerdmw@...
·
#25
·
|
Re: Help: NL > AFR (hendel van het afsluitkraantje)
Hallo Maritza,
Hmmm, ongelukkig kan ek nie baie konteks gee nie. Dit is net 'n woordelys wat ek
moet saamstel vir 'n belangrike Italiaanse petrolmaatskappy in Suid-Afrika.
"hendel van het
By
"Francesco de Foglio" <defoglio@...
·
#26
·
|
Re: Nuwe lid
Hallo Maritza
Ek probeer my kollega, Laetitia Jevon, ingeskakel te kry by jou
vertalerslys. Ek het al haar besonderhede aangestuur na Onelist, maar nou
kom die e-pos na my toe deur. Kan jy help,
By
"Karin Bloem" <karinb.s1@...
·
#29
·
|
Re: Help: NL > AFR (hendel van het afsluitkraantje)
Maritza: toevoerbeheerklep klink vir my goed!
By
"Maritza van Heerden" <vheerdmw@...
·
#27
·
|
ADMIN: Welkom en riglyne
Baie welkom aan al die nuwe intekenaars op die lys! Net 'n paar riglyne vir
gebruik van die lys:
1) Die doel van die lys is spesifiek om vertalers/tolke/taalpraktisyns in
die bre te help met navrae
By
"Maritza van Heerden" <vheerdmw@...
·
#28
·
|
Re: Nuwe lid -Reply
Hallo Karin
Ek het ook jou e-pos ontvang maar het ongelukkig geen kennis oor jou
navraag nie. Om die waarheid te se, ek weet niks van die hele bedryf van
die gespreksgroep nie - is maar net lid
By
"Johan Blaauw" <VRKJWHB@...
·
#34
·
|
Re: ADMIN: Nuwe lid & probleme met Onelist
Maritza: Die persoon moet van sy/haar eie e-posadres inskakel. Onelist neem
outomaties die adres van waar die aansluitingsboodskap gestuur is as die een
wat nou die nuwe boodskappe moet
By
"Maritza van Heerden" <vheerdmw@...
·
#30
·
|