开云体育

Pasi?nt vs deelnemer, etiekkomitee-vereiste 4
Hallo almal Vir verwysing, hier is 'n skermkiekie van die Merck-etiekkomitee-vereistes. Nie vir verspreiding nie. Interessant dat hulle 'n voorstander is van "SAROGP" in plaas van "SAHPRA". En ek is onseker of die vereiste oor die vertaling van medisynename ook geld vir generiese medisynename. Groete Samuel ==
Started by Samuel Murray @ · Most recent @
Clear cell renal cell carcinoma 3
Hallo almal Ek proeflees 'n teks. Die Engels is "clear cell renal cell carcinoma". Die vertaler het "clear cell" vertaal as "kleursku sel". Ek verstaan min of meer waar die vertaler vandaan kom (ek raai die vertaler het gedink aan die feit dat die selle weerstandig is teen die kleurstof wat gebruik word onder 'n mikroskoop), maar ek is onseker of dit 'n naby genoeg vertaling is. Wat is julle mening? Chat GPT sê: Clear cell carcinoma is named for its appearance under a microscope. The term "clear cell" refers to the fact that the cells in this type of cancer appear clear or pale when viewed under a microscope, as opposed to having the dense, dark-staining nuclei and cytoplasm that are typical of many other types of cancer cells. (en dit strook met wat ek op ander webwerwe gelees het) Sou skoon sel nie beter werk nie? Groete Samuel
Started by Samuel Murray @ · Most recent @
Call-out (in publishing) en 'vaccine/vaccination' en 'severe/serious' 3
Hallo almal Ek sit met 'n masjienvertaling (ek is nie be?ndruk nie!) Die bronteks lui: "[Pfizer to provide copy for call out explaining previously trial results / data available to address concerns for potential participants who have been waiting to get vaccinated until more long-term data is available.]" Met my soektog vind ek : In publishing, a callout or call-out is a short string of text connected by a line, arrow, or similar graphic to a feature of an illustration or technical drawing, and giving information about that feature. Het enigeen van julle 'n plan met 'call out' ? En terloops: Let asb. op dat 'vaccination /to vaccinate ' = 'inenting/ om in te ent' is, en 'vaccine' = 'entstof' En terwyl ek nou aan die gang is: 'severe' = 'erg' of 'hewig', bv. ' a severe pain' = 'n erge/hewige pyn' (dit wat jy voel of beleef) en 'serious' = 'ernstig' bv. ' 'n ernstige siekte' (dit waaroor jou ma of jou dokter - as hy/sy 'n goeie dokter is - bekommerd is) Die brontekste het dit ook soms deurmekaar :-( EN 'explain' = 'verduidelik' EN 'describe' = 'beskryf' (asb nie andersom nie) Ek hoor graag oor 'call out' in die drukkerskonteks, seblief. Groetnis Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Deo Gloria!
Started by Ann Hiemstra @ · Most recent @
Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word 8
Dit kom voor dat daar gestoei word oor 'interreaksie' van medikasie wat gelyktydig toegedien word. PR wil dit telkens verander na 'interaksie'. So sê Pharos oor 'interaksie' in?ter?ak?sie [=sies] 'Wederkerige inwerking, inwerking van die een op die ander'. Soos ek dit het - en jare lank in die praktyk gebruik/gehoor het, is in die geval waar meer as een medikasie toegedien word, die inwerking nie van die een medikasie op die ander medikasie nie, maar die gesamentlike interreaksie van die medikasies op fisio-patologie van die pasi?nt. Ek kry met 'n bietjie soek: "die gebruik van die medisyne enige invloed gehad het op die tiener se ... van hierdie medikasie ongewenste interreaksies veroorsaak." en "Hoe be?nvloed die gebruik van ? dinamiese assesseringstegniek van invraging by ... Al hierdie sisteme is in interreaksie met die chronosisteem" Kan ons hou by 'interreaksie ' dink julle? Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Deo Gloria!
Started by Ann Hiemstra @ · Most recent @
Help asb. met hierdie som! 4
Ek lees in die teks wat aan die ouer van 'n kind wat studiebesoeke moet bywoon: "U sal minstens R350 per ouer wat ’n studiebesoek bywoon, vir studieverwante besoeke ontvang. Vir studiebesoeke wat langer as 3 uur duur, sal elke ouer wat die besoek bywoon ’n bykomende R50 per uur vir die besoek ontvang (d.w.s. as die besoek 6 uur duur, sal u R550 vir die besoek ontvang)." Die som per ouer: Besoek tot met 3 uur lank = R350 Van uur 4 tot 6 = 3 uur X R50 = R150 Totaal = R500 Dan moet dit tog lees: "d.w.s. as die besoek 6 uur duur, sal u (elke ouer??) R500 vir die besoek ontvang" Of wat kyk ek mis? Of moet ek nou gaan slaap? Help asb! Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Deo Gloria!
Started by Ann Hiemstra @ · Most recent @
TERM: zetomipzomib 2
Hallo almal Hoe sou julle zetomipzomib vertaal? Ek doen proeflees en terugvertaal-proeflees van 'n werkie waarin zetomipzomib vorentoe vertaal is op verskeie maniere, bv. setomipsomib, setomipsomieb, en setomipzomib (ons leef in 'n tyd waarin vertalers dink konsekwente spelling is nie noodsaaklik nie). Die terugvertaler het dit toe terugvertaal na cetomipsomib (wat 'n verstaanbare aanname is, behalwe dat die terugvertaler veronderstel is om medisynename te Google, en ek is onseker of die "c" dus per abuis of aspris is). Ek is geneig om by medisynename se vertaling die "c" na "s" of "k" te verander maar die "z" te behou... maar ek sien ander vertalers maak van die "z" ook 'n "s". Wat is julle mening? mib of mieb? zet of set? zomi[e]b of somi[e]b? Samuel
Started by Samuel Murray @ · Most recent @
FW: Gates Foundation pushes national digital ID tech
Ek het gedink dié sal jou dalk interesseer – indien nie, ignoreer dit gerus, asseblief. I thought this might interest you – if not, please feel free to ignore it. Vriendelike groete/Kind regards ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 From: Reclaim The Net <hello@...> Sent: Monday, August 21, 2023 9:52 PM To: leona@... Subject: Gates Foundation pushes national digital ID tech Plus, the UN is creating a digital army. ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? DIGITAL ID PUSH Gates Foundation Pushes National Digital ID Tech The digital era, with its myriad of innovations, has ushered in a wave of conveniences - but at what cost? The recent advocacy by the Bill & Melinda Gates Foundation for the Modular Open-Source Identification Platform (MOSIP) will now be under scrutiny by privacy advocates, questioning the broader implications of such a global digital identification system. The Seattle-based Gates Foundation, guided by the United Nations’ Sustainable Development Goals, has actively endorsed MOSIP’s undertakings with a sizable $10 million pledge. The Foundation's aim seems to focus on propelling a universal digital identification framework, especially targeting low to middle-income economies. But as history has shown, with such advancements often come potential pitfalls, particularly regarding personal privacy. The MOSIP initiative, although modeled after India's controversial state digital ID (Aadhaar) system initiated in 2009, prompts a plethora of concerns. While Aadhaar spurred global interest, the unique challenges faced by different countries meant that many had to grapple with potentially expensive and less transparent commercial systems, resulting in "vendor lock-in" and potential misuse of user data. MOSIP, since its inception in 2018, presents itself as a remedy to these challenges, promoting its accessibility and adaptability to different nations. While the Philippines led in its adoption, 11 countries, predominantly from Africa, have followed suit. However, with over 90 million digital IDs already distributed across the Philippines, Ethiopia, and Morocco, the magnitude of data collection and the potential risks associated with breaches or misuse become alarmingly evident. Adapting MOSIP to each nation's unique requirements means collecting and customizing vast amounts of personal data. The system, despite its boasts of an 80+ vendor ecosystem, raises red flags. The higher the number of vendors, the greater the potential access points for data breaches. Although MOSIP offers complimentary training, product showcases, and a certification process, the complexities of managing multiple vendors across various countries can jeopardize the sanctity of personal data. MOSIP's ambitious plan to register 1 billion individuals in the coming decade only intensifies the concerns. While the Gates Foundation views digital ID systems as integral to fostering digital public infrastructure (DPI) that can, in theory, stimulate economic growth, the risks to personal privacy cannot be ignored. Though DPI promises to streamline transactions for individuals and governments, its adoption without robust privacy safeguards can lead to potential misuse, surveillance, and unwarranted data access. Personal data has become as valuable as gold and the push for such extensive digital ID systems, with such global intentions, needs to be critically examined. Privacy remains a fundamental right, and any compromise on it, however advanced or innovative the reason, deserves rigorous scrutiny. Digital ID in general undermines privacy. SUPPORTERS A Promising Private and Encrypted Notes, Tasks, Documents and Personal Database App Anytype - a privacy and security-friendly and open source, cross-platform app that its makers say is for those who "celebrate trust and autonomy" - has entered the public beta stage of development in mid-July and we've been testing it ever since... Keep reading by becoming a suppo
Started by Leona Labuschagne @
Marketing authorisation holder 2
Goeiedag almal Ons het sommer van "Applikant" gepraat in die goeie ou dae, later "Houer van registrasiesertifikaat" en nou dié. Ek kry nou nie vanoggend 'n netjiese vertaling nie (bemarking + magtiging + houer). Help asseblief? Potch-groete (waar ons bibber, maar nie sneeu kry nie) Charmaine
Started by Charmaine Sullivan @ · Most recent @
Vraelyste aan studiedeelnemers: 'I have trouble in walking [or what ever verb]' 4
Hallo almal, Ek vertrou julle is almal snoesig toegewikkel in serpe en pantoffels Hierdie klippie in my pantoffel rig ek asb. aan die opregte Britsgebektes ;-) onder ons. Waar in my opvoeding het ek misgeloop dat 'n mens op ZA English sê: 'I have trouble IN WALKING /eating/sleeping - of what ever! '? Hoekom nie gewoon 'I have trouble walking, etc.' nie. Kan ons asseblief hierdie gogga nekomdraai waar ons die kans het om uit EN-US na EN-ZA te 'vertaal'. Of het ek dit heeltemal mis? Your opinion, please. Ann Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Deo Gloria!
Started by Ann Hiemstra @ · Most recent @
FW: PPD Freelance Collaboration (EN>AF)
Hi everyone I received this email from Nasrin Mulla, asking for my rates for MTPE. You may or may not have received same. I told her I didn’t do MTPE, thinking that would be the end of it. She came back to me and said I should please provide my CV and the services I do provide. I only gave a translation rate, and higher than agencies have been willing to pay lately. She came back with the green light. I then told her that I hadn’t done medical translations in a long time, but I had a few colleagues who, as far as I was concerned, were the best in the business. She asked me to refer her, and I said I would forward her email to the group. Please let me know if and how you get on. I’d like to know if they make good on their promise. Kind regards Email disclaimer: This email may contain confidential information, be legally privileged, and is intended only for the person to whom it is addressed. If you are not the intended recipient, you are notified that you may not use, distribute or copy this document in any manner whatsoever. Kindly also notify the sender immediately by telephone and delete the email. Even if you are the intended recipient, you are hereby notified that you may not reproduce, distribute or copy information in this email without the express permission of the sender. From: Nasrin Mulla <Nasrin.Mulla@...> Sent: Friday, June 23, 2023 5:49 PM To: helene@...; helenevdwesthuizen@... Subject: PPD Freelance Collaboration (EN>AF) Importance: High Hi Heléne, I hope you are having a pleasant week! My name is Nasrin Mulla, from the Linguistic Services department at PPD, one of the main Contract Research Organizations worldwide, now part of Thermo Fisher Scientific. Nice to e-meet you! At PPD, we are currently creating our stand-alone Linguistic Services department, and we are looking for some experienced freelance medical linguists who would like to join us from the beginning for our most common language pairs, in order to create a direct client-translator long-term collaboration. This is the reason I am reaching out to you today. If interested, could you please kindly gather the following and send back to us- it would be much appreciated: ? Your CV including the following information: Language combinations/directions you offer Number of years’ experience in translating How many years/volumes pertaining to the Clinical/Medical area and what document types you handle Approximate percentage of what medical translations constitute in your overall volumes Experience in MTPE ? Your rate information, following the structure below, in your bank currency. We shall be paying out of our US entity and offer USD or EUR [we also offer CAD and GBP should your bank be based in Canada or the UK]. 1. Translation rates: Per source word rate 2. Editing rates: Per source word rate 3. Proofreading rates: Per source word rate 4. Hourly rate (Our minimum rates are being set at half the hourly rate. Please confirm if this works for you) ? An idea of your weekly availability (volume capacity in word-count/hours per week) ? Your experience with the CAT tool WordBee (if none, please confirm your interest/comfort in learning if provided with the necessary training, given this will be the main CAT tool used.) Upon receipt of the above, I will send along the remaining information, so we can start discussing this potential collaboration. Thank you very much for your time. I am here to answer any questions should you have any concerns. Yours sincerely, Thanks & Regards, Nasrin Mulla Project Assistant, PPD?Translate – Community Relations CRG Language Services PPD, part of Thermo Fisher Scientific Remote based, India Nasrin.Mulla@.../thermofisher.com/ppd This email transmission and any documents, files or previous email messages attached to it may contain information that is confidential or legally privileged. If you are not the intended recipient or a person responsible for delivering this transmission to the intended recipient, you are hereby notified that you must not read this transmission and that any disclosure, copying, printing, distribution or
Started by Helene van der Westhuizen @
Gebruik van die akroniem vir Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte > SAHPRA 3
Hallo almal, Het ek dit reg dat daar nie 'n amptelike akroniem vir 'Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte' (nl. 'SAROGP') is nie, en dat ons "South African Health Products Regulatory Authority (SAHPRA)" gewoonlik volgens instruksies van die kli?nt as "Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (South African Health Products Regulatory Authority, SAHPRA)" vertaal? Het julle dit ook so? Ek hoor graag gou asb. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Deo Gloria!
Started by Ann Hiemstra @ · Most recent @
goedgeorganiseerde -- of dalk is dit 2 woorde? 2
Watter handleiding praat jy van, Leona? Ek weet nie nou die re?l nie, maar dit kan as beide een en twee woorde geskryf word. Samuel
Started by Samuel Murray @ · Most recent @
FW: Mail delivery failed: returning message to sender 2
___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message----- From: Mail Delivery System <Mailer-Daemon@...> Sent: Thursday, June 15, 2023 3:14 PM To: leona@... Subject: Mail delivery failed: returning message to sender This message was created automatically by mail delivery software. A message that you sent could not be delivered to one or more of its recipients. This is a permanent error. The following address(es) failed: ZaLang@... an MX or SRV record indicated no SMTP service
Started by Leona Labuschagne @ · Most recent @
12-lead electrocardiogram 9
Hallo Kollegas Ag sê tog net gou weer, hoe vertaal julle “lead” in bostaande? Ek het nou al -koord gebruik, en toe -leiding/-afleiding en nou sien ek ek het iewers aangeteken -kabel … help my tog uit die sloot en terug op die wal, asb L : - ) Kind regards Leona ______________________________________________________________________ Find your battle, and fight like your life depends on it … because it does. – Brian O’Shea Leona Labuschagne Sworn Translator of the High Court of South Africa SATI-accredited translator & Conference interpreter +27 83 302 2632 | South Africa GMT +2
Started by Leona Labuschagne @ · Most recent @
EN>AF : coded data >gekodeerde data 2
Hallo almal GROOT verskoning! Ek het die afgelope tyd in TPT se dokumente 'coded data/information' as 'ge?nkodeerde data/inligting' vertaal. Dit is verkeerd. 'ge?nkodeer' = 'enkoded' wat iets anders beteken en nie in navorsingsdokumente van toepassing is nie. Wens ek kan al julle TM's 'op afstand' korrigeer. Sorry :-( x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Deo Gloria!
Started by Ann Hiemstra @ · Most recent @
Voorberei > berei > voorberei
Jammer, Julle, dat ek soveel keer vir julle dubbel(e?) werk gemaak het deur “voorberei” na “berei” te verander! Lekker Donderdag … Kind regards Leona ______________________________________________________________________ Find your battle, and fight like your life depends on it … because it does. – Brian O’Shea Leona Labuschagne Sworn Translator of the High Court of South Africa SATI-accredited translator & Conference interpreter +27 83 302 2632 | South Africa GMT +2
Started by Leona Labuschagne @
to prepare and to perform the study drug injections : Berei of voorberei? 4
Hallo almal - wat SO stil (in die donker) is?? Ek het sonder om regtig mooi daaraan te dink, nog altyd 'prepare the injection' met 'berei die inspuiting voor' vertaal totdat ek 'n dag of drie gelede 'n stuk geproeflees het waar die vertaler net 'berei die inspuiting' gebruik het, en dit my nou laat twyfel. Sou 'berei' nie net van toepassing wees as die apteker bv. 'n proses uitvoer waartydens sekere bestanddele/elemente van die voorskrif/middel bymekaargevoeg en gemeng word, ens. nie. En die reeds klaar bereide inspuiting wat in die verpakking gereed lê, dan vir inspuiting 'voorberei' word nie (die naalddoppie word afgetrek die borreltjies word uitgespuit, ens. ) Klink vir my al meer na laasgenoemde. Wat sê die aptekers onder ons? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Deo Gloria!
Started by Ann Hiemstra @ · Most recent @
Nog XTM
Hallo almal So, ek doen op dié oomblik 'n vertaling in XTM. Daar is fuzzy matches, en wat ek toe doen is om eers al die fuzzy matches te kontroleer en te redigeer, en daarna vertaal ek die orige segmente. My instellings was (a) om nie 'n segment outomaties te bevestig sodra ek die segment verlaat nie (m.a.w. ek moet handmatig Alt+; druk om die segment as "confirmed" te laat merk) en (b) identiese segmente moet NIE outovertaal word sodra die eerste voorbeeld van 'n segment bevestig word nie. My logika sê dus vir my dat wanneer ek 'n segment redigeer en dan "confirm", dan (a) word my redigering nié op identiese segmente toegepas nie én (b) identiese segmente word nié as "confirmed" gemerk nie... omdat ek die herhalende segmente nog nie bekyk/besoek/bevestig het nie. So ver maak alles sin. Of nie....... Gelukkig kontroleer ek my XTM-vertalings in MS Word met Wordfast Classic, en dis toe dat ek agterkom: segmente wat "repetitions" is, word WEL as "confirmed" gemerk ten spyte van die feit dat ek die herhalende segmente nié sélf besoek het en nié sélf bevestig het nie en my instellings sê dat herhalende segmente nie outomaties bygewerk moet word nie. (Dus, XTM se instelling om nie herhalende segmente outomaties by te werk nie, geld dus vir die INHOUD van die segment maar nie vir die STATUS van die segment nie. XTM werk die status by wanneer dit 'n herhalende segment is, ongeag of die opvolgende segment geredigeer is.) Gelukkig was daar in dié werkie maar iets soos 20 herhalinge, maar ek moes toe elke herhaling handmatig gaan soek (met gebruik van 'n filter, elke keer) en die herhalings een vir een bywerk, ten spyte daarvan dat dié ongeredigeerde herhalings deur XTM as "confirmed" gemerk is. XTM het segmente as "confirmed" gemerk wat ek nié geredigeer/gekorrigeer het nie, EN my instellings het tog duidelik gesê dat outo-vertaling AF is. Hierdie fout wat my oorgekom het, is presies die fout wat ek te?kom by die werk van ander vertalers (wanneer ek die proefleser is). En ek was nie agtelosig nie -- dit is bloot 'n manier waarop XTM werk wat nie logies sin maak nie en waarvan ek maar *toevallig* uitgevind het. Samuel
Started by Samuel Murray @
Geweegde woordtelling om te proeflees 6
Goeiedag almal Het iemand dalk ondervinding met die vertaalprogram XTM? 'n Vertaalagentskap het vir my 'n proefleesprojek aangebied waar hierdie program gebruik word. Maar. Dit lyk asof hulle wil betaal op grond van die geweegde woordtelling wat aan die vertaler gegee is (omtrent 13 000 woorde). Die werklike woordtelling is omtrent 20 000 woorde, as ek die program reg verstaan. Ek gaan tog 20 000 woorde moet proeflees? Al hoef 'n vertaler net klein veranderinge te maak vir 'n segment met 'n 97%-pasmaat is, kan ek nié net 3% van die segment proeflees nie, ek moet álles lees. Verstaan ek reg? En indien wel, is dit 'n aanvaarde praktyk om betaling vir slegs die geweegde woordtelling te aanvaar, al is die werklike woordtelling wat gelees moet word heelwat meer? Enige raad word waardeer! Vriendelike groete Menitza
Started by Menitza Botha @ · Most recent @
Blister wallet 2
M?re almal. Ons het darem al oor blister gepraat dat die sop spat en nog is het einde niet. Het iemand anders dalk al "blister wallet" vertaal? Ons het gedink "stolpvoupakkie" maar toe het iemand in die industrie die volgende gesê: "Alhoewel 'n blister wallet wel 'n stolpverpakking is, is dit nuwe tegnologie en die vervaardigers daarvan lê baie klem op die unieke kenmerke verbonde daaraan. Dit is onder andere meer ekovriendelik. Dit lyk baie soos die ou tegnologie, maar maak gebruik van 'n lagie karton tussen twee plastiese stroke instede van 'n dukker laag plastiek. Dit word ook op 'n unieke manier gese?l. Om daarna as 'n stolppakkie te verwys, sal dus nie hierdie kenmerke uitwys nie. Stolpvoupakkie gee ook nie al die feite deur nie en roep nie vir my die kenmerkende blister wallet-tegnologie op nie." Enige raad?
Started by Salomé Smith @ · Most recent @
Current Image
Image Name
Sat 8:39am