开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 开云体育
Re: 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
Samuel In die Encyclopaedic Dictionary of short-term insurance Ek sal liewer 'pro forma' (soos in die Latyn) gebruik . x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner MB.ChB., Dipl Public
By Ann Hiemstra · #1267 ·
Re: 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
Pharos Aanlyn (40 woordeboeke, hoewel nie almal Afrikaans nie) gee nie proforma aan as een woord nie - alles twee woorde met koppelteken daarna (pro forma-faktuur, ens.). En Google gebruik net
By Arina Wilson · #1266 ·
Re: 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
HAT 5.1: pro forma Swart Pharos: pro forma Kan jy sien in WATTER een van Pharos se woordeboeke "proforma" staan, Ann? Samuel
By Samuel Murray · #1265 ·
Re: 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
Ek het geen idee nie. Ek dink daar sit 'n huidige Microsoft-vertaler op die WhatsApp-groep. Samuel
By Samuel Murray · #1264 ·
Re: 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
Ek sou sê die AWS en WAT kry voorkeur, Ann.
By Wilna Liebenberg · #1263 ·
Re: 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
Hmmm ... Ek sien Pharos dictionaries het 'proforma' en AWS sê 'pro forma' , en ja, oor die Latynse woord, Wilna. O, what is in a word...! ? Wie gaan die 'djuts' wees? Ann
By Ann Hiemstra · #1262 ·
Re: 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
Samuel, gebruik Microsoft "sjabloon" vir Word? Kind regards, Charl
By Charl Hattingh · #1261 ·
Re: 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
A, dankie, Charl. Dit verstaan ek -- ek ly ook aan daai siekte!
By Wilna Liebenberg · #1260 ·
Re: 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
Ek is glad nie bekend met die gebruik van "pro forma" in dié sin nie. En "templaat" en "raamwerk" klink vir my soos iets fisieks. Die woord "sjabloon" word lankal in 'n dokument-konteks gebruik vir
By Samuel Murray · #1259 ·
Re: 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
Hi Wilna Nee, ek het net haastig getik voor my volgende afspraak. Dis inderdaad twee woorde. Vriendelike groete Charl Sent: Wednesday, 05 March 2025 12:47 To:
By Charl Hattingh · #1258 ·
Re: 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
Ann/Charl Ek verstaan nie julle spelling van pro forma as een woord nie (dus: pro forma-dokumente)? Dit is 'n Latynse uitdrukking en bly dus altyd twee woorde, soos bv. ook ad hoc? Sien die
By Wilna Liebenberg · #1257 ·
Re: 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
Dankie vir jou inset, Charl, en natuurlik is 'proform' een woord ;-) Ek verkies steeds 'proforma' bo 'templaat' en beslis bo 'sjabloon' in hierdie konteks. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language
By Ann Hiemstra · #1256 ·
Re: 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
Hi Ann, Is dit noodwendig verkeerd? Dié terme word wel ook gebruik om na proforma-dokumente te verwys, kyk WAT-inskrywings: Vriendelike groete Charl Sent: Wednesday, 05
By Charl Hattingh · #1255 ·
'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
Hallo almal, Na die hoeveelste keer wat ek 'sjabloon' of 'templaat' (vir 'template') in die voetskrifte van van deelnemertoestemmingsdokumente wat ons vertaal, aanvaar of self agter 'ons' stroom aan
By Ann Hiemstra · #1254 ·
Re: Skryfwyse van die vermo? om (taal) te praat - deel van evalueringsinstrument
Jy is tegnies gesproke korrek -- dis die vermo? van gesproke taal, en nie die gesproke vermo? van taal nie. Maar hierdie is een van daardie soort samestellings waar die worswoord vreemd lyk, en
By Samuel Murray · #1253 ·
Re: Skryfwyse van die vermo? om (taal) te praat - deel van evalueringsinstrument
ek het die PM laat weet hy weet nie wat hy doen nie maar sy't nie reageer nie. Get Outlook for Android Sent: Wednesday, February 26, 2025 12:51:42 pm To: [email protected]
By Leona Labuschagne · #1252 ·
Re: Skryfwyse van die vermo? om (taal) te praat - deel van evalueringsinstrument
gesproketaalvermo? is KORREK! Get Outlook for Android Sent: Wednesday, February 26, 2025 12:50:25 pm To: [email protected] <[email protected]> Subject: Re: [zalangmed] Skryfwyse van die vermo?
By Leona Labuschagne · #1251 ·
Re: Skryfwyse van die vermo? om (taal) te praat - deel van evalueringsinstrument
eish Ann, ek het daai selfde ou prof se naam uit die bolkeilhoed getrek Vader tog!! Kon mens hom maar van d rol laat skrap! Get Outlook for Android Sent: Wednesday, February 26, 2025 10:42:51 am To:
By Leona Labuschagne · #1250 ·
Re: Skryfwyse van die vermo? om (taal) te praat - deel van evalueringsinstrument
Hallo Ann Sy voet in die grootste visblik wat jy kan kry. Soos jy sê, dis die taal wat gesproke is, nie die vermo? nie. Dus gesproketaalvermo? of gesproketaal-vermo?. Ek sou ook die
By Wilna Liebenberg · #1249 ·
Skryfwyse van die vermo? om (taal) te praat - deel van evalueringsinstrument
More-sê almal, Ek sit met herhalende terugstuur van pasi?ntevalueringsvraelyste wat deur die 'clinician' ('n prof. nogal) betwis word - wil al die woorde in woordsamestellings los van mekaar skryf
By Ann Hiemstra · #1248 ·