¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 ¿ªÔÆÌåÓý
Invitation to join the [email protected] group
Hi Almal, Dankie, Samuel, dat jy hierdie uiters nuttige hulpbron vir ons opgestel het en aan die gang hou. Ek wil sommer afskop met hierdie vraag: Hoe bepaal ¡¯n mens die persentasie van jou volle tarief per woord vir ¡°fuzzy repeats¡±? Dis iets wat ek nog net by transperfect te?gekom het. My vraag aan die PM wat ek nou ook aan julle vra: My logic says then that the first instance should be treated, in terms of rate, as a fuzzy and the rest at the repeat rate. But if it says ¡°100 fuzzy repeats¡±, that could mean: Example 1: 50 fuzzy matches that each repeats once but also Example 2: 1 fuzzy match that repeats 99 times? In the first case of course one would want a higher rate than in example 2 but this information would not be evident from the breakdown. Laat weet asseblief julle gedagtes. Groete Charl CHARL HATTINGH HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa www.charlhattingh.com www.proz.com/profile/2202 www.linkedin.com/pub/charl-hattingh/27/87/287 Skype: leocharl +27 (0)83 457 9526 charl@... (if no reply:) charlhattingh.com@...
Started by Charl Hattingh @
Oorskakeling na ¿ªÔÆÌåÓý
Hallo almal Dit kan wees dat die eerste boodskap wat jy aan die ¿ªÔÆÌåÓý-groep stuur, effens vertraag word, omdat die groep opgestel is om mense wat pas aangesluit het, se boodskappe eers te kontroleer. Samuel
Started by Samuel Murray @
Fuzzy repeats 2
Ek vermoed di¨¦ "fuzzy repeats" is gewoon dit wat in ander CAT-tools as "internal fuzzy matches" bekend staan. M.a.w. dis segmente wat nie 'n fuzzy match in 'n TM het nie, maar 'n fuzzy match het met een van die ander segmente in die dokumente wat jy vertaal. Dis eintlik nie nodig om interne fuzzy matches anders te hanteer as tradisionele fuzzy matches nie. Trouens, 'n mens sou kon s¨º dat interne fuzzy matches goedkoper moet wees omdat jy jou nie hoef te bekommer oor die gehalte van die kli?nt se TM nie, want JY is die een wat die segment gaan vertaal waarvan die ander segment 'n "fuzzy match" is. TPT onderskei ook nie tussen verskillende persentasies nie -- ek dink TPT se match threshold is ongeveer 75%, dus die aantal "fuzzy matches" en "fuzzy repeats" sluit alle fuzzy matches in van tussen 75% en 99%. Daarom vra ek vir TPT 30% van my gewone tarief vir die "fuzzies". Nee, 100 fuzzy repeats beteken 100 woorde in segmente wat "fuzzy repeats" is. Dis nie die aantal segmente wat fuzzy is nie, maar die aantal woorde wat in fuzzy segmente is. Samuel
Started by Samuel Murray @ · Most recent @
Voubiljettameletjies: efmoroctocog en andere 3
Hallo almal Ek het vandag ¡®n hele lysie vrae. Ek is besig met vertaling van ¡®n medisynevoubiljet vir ¡®n middel wat binneaars ingespuit word en die volgende is vir my tameletjies: Aktiewe bestanddeel EN: efmoroctocog alfa. AF: Kan ek bloot die c¡¯s vervang met k¡¯s? Moet die posisie van ¡°alfa¡± skuif na voor ¡°efmoroktokog¡± en is daar dan ¡®n koppelteken betrokke? Die term ¡°luer lock¡± kom voor in EN dokument (onderdeel van spuit vir binneaarse toediening). Ek sien op internet dat ¡°Luer-Lok¡± ¡®n geregistreerde handelsmerk is, maar dat ¡°luer lock¡± as ¡®n generiese term gebruik word. Hoe gemaak met ¡°luer lock¡± in AF? Nog ¡®n onderdeel van die spuit: plunger rod. Sal ¡°plunjerstaaf¡± deug? Of ¡°suierstang¡± dalk? Die doppie se kleur is ¡°Mist grey¡±. ¡°Misgrys¡± klink vir my bietjie verdag. Dalk eerder ¡°mistige grys¡±? Groete uit ¡®n sopnat Potch Charmaine
Started by Charmaine Sullivan @ · Most recent @
Die 'find and replace' van 'n met die 'korrekte 'n' Hoe asb? 13
Hallo almal, Kan iemand help met hoe ek op 'n Word dok die foutiewe 'n ( wat soos 'n enkel 'closing quote' voor 'n n lyk ) met die n met die afkappingsteken vooraan (wat ons met alt 1460 +n verkry) op my 'find and replace' invoer, asb. As ek regs klik op die foutiewe 'n, gee my spelchecker nie die opsie om dit te copy - om in die 'find' lyntjie te plak nie , net hoe om dit reg te stel (maw, dui dit as 'n spelfout aan waarop ek net klik en word dit reggestel - maar dit neem te veel tyd in beslag om dit een vir een reg te maak. ). As ek op 'find' die 'n intik, is dit reeds reg - omdat myne reeds so gestel is, en as ek in die replace lyntjie alt 1460+n intik spring dit gewoon na 'find' toe. M.a.w. hoe kry ek die 'verkeerde 'n in find geplak en die korrekte 'n in 'replace' sodat ek net kan 'replace all' ? Ek glo julle verstan wast ek bedoel ;-( Ek hoor graag. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra Deo Gloria!
Started by Ann Hiemstra @ · Most recent @
Kersfees/Nuwejaar!
Baie dankie, Samuel, vir al vier jou antwoorde oor die ¡¯n-simbool ¨C¨C ek waardeer jou! En dan, liewe Kollegas Almal, baie dankie vir al die welwillendheid en goeie guns wat julle almal die hele jaar lank so mildelik met my en met mekaar gedeel het! Mag julle ¡¯n Geesvervulde Kersfees en ¡¯n geesdriftige en doelgerigte 2020 h¨º! L _____________________________________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Sworn Translator & Conference Interpreter | 083 302 2632 | South Africa GMT +2
Started by Leona Labuschagne @
Ou ZaLangMed-argiewe
Hallo almal Ek probeer tans maniere om die ou ZalangMed-boodskappe van Yahoogroups af beskikbaar te stel. Hier is tentatief twee maniere (van waar 'n mens dan die soekfunksie gebruik): 1. /g/zalangmed/database 2. /g/zalangmed/files Ek dink ek gaan dit later redigeer om die e-posadresse uit te haal, maar vertel vir my voorlopig wat julle van di¨¦ twee maniere dink. Groete Samuel
Started by Samuel Murray @
0,625 ml sout 3
Hallo almal Julle weet van wie ek praat... ek vertaal 'n kosresep vir 'n kliniese studie en in die Engelse resep moet 1/4 teelepel sout bygevoeg word -- die helfte aan die begin, en die helfte aan die einde. Die kli?nt dring aan op geen ronding nie. Dus... die Afrikaanse deelnemer kry te lese dat hy 0,625 ml sout moet meet. Ai, ai. Maar nou wonder ek: sou 'n mens nie eerder 1/4 teelepel sout "vertaal" as 'n bepaalde hoeveelheid gram nie? Samuel
Started by Samuel Murray @ · Most recent @
WFF20 super early bird ends today 2
Hallo almal! Voorspoed vir die nuwe jaar! Ons is nou nie meer 'tieners' nie, verstaan ek :-) Kyk bietjie na die e-pos wat ek van Wordfast ontvang het (die 'early bird' aanbod het nou ongelukkig al verstryk). Het een van julle al 'n Wordfast konferensie bygewoon? Beplan iemand dalk om hierdie een by te woon? Wie wil koppe bymekaarsit hieroor? Ek hoor graag van julle. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra Deo Gloria! ---------- Forwarded message --------- From: John Di Rico <john@...> Date: Tue, 31 Dec 2019 at 15:56 Subject: WFF20 super early bird ends today To: Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...> Today is your last chance to sign up for WFF20 at the super early bird rate and save €30¡­ View this email in your browser Register Here WFF20 Super Early Bird Today is your last chance to register at the Super Early Bird rate for WFF20, our 6th annual user conference taking place May 14-16, 2020 in Kumbor, Montenegro. Why attend? You get to spend two and half days learning how to use Wordfast with the experts (one-to-one meetings, conferences, workshops, and more). You¡¯re a beginner? Come early on Thursday for a free Wordfast Pro 5 beginner¡¯s primer! Network with users from South Africa, France, Argentina, Germany, the United States, the Czech Republic, Finland, and Brazil who have already registered. Get Wordfast-subsidized training¡­ What!? We purposely keep this event small to ensure a ratio of 3 users to 1 Wordfast developer, hotliner, trainer, or staff member. If we wanted to break even, we would have to charge twice as much. This event is an investment in our users so that we get to know you better and what you need to be more productive and efficient. 100% of the users registered so far have already attended Wordfast Forward; this will be the 5th time for 5 of them! In other words, users come back because they get a return on investment. Don¡¯t take our word for it, listen to what past attendees had to say: ¡°This was my first time attending a WFF conference, I learned a lot¡­ However, what impressed me the most was the camaraderie, the mix of work and fun and especially the friendliness that extends from the Wordfast staff to all participants. It is as if I have met the Wordfast Family during this conference. Keep doing what you are doing. It is very nice.¡± (evaluation feedback) ¡°What a great, refreshing surprise from the usual translation industry¡¯s conference. An exceptional group of friendly translation experts from several backgrounds and a great opportunity to learn from dedicated, approachable professionals the tricks of the trade using Wordfast and best of practices. It is wonderful when you come home with so much knowledge acquired in such a pleasant way.¡± Mafaldi Trinca ¡°It was my first Wordfast Forward and I¡¯m really glad that I could make it. The whole event was very well organized. We had the chance to learn and also to have fun! I met such nice colleagues, it was an enriching experience, getting to know people from other parts of the planet who shared their passion for the translation world. Congratulations Wordfast Team and see you all next year! Thank you!¡± Karina d¡¯Emilio The hotel we chose for the conference has since become a 5* hotel. Fortunately, we locked in 4* rates for WFF20. However, you should register ASAP as there are only 9 rooms left! Discover the UNESCO World Heritage Bay of Kotor¡­ Still not convinced? Don¡¯t worry, you can still register until the end of March, though it will cost more. If you register by midnight (CET) tonight, you¡¯ll save €30. If you know for sure that you won¡¯t attend, please feel free to update your subscription preferences so we don¡¯t bother you with further announcements about WFF20. Wishing you a happy new year and we hope to see you in Montenegro in 2020! UNESCO WORLD HERITAGE SITE ¨C BAY OF KOTOR Copyright ? 2019 Wordfast LLC, All rights reserved. You are receiving this email because you purchased a Wo
Started by Ann Hiemstra @ · Most recent @
Rekenaarterm vir HOME 2
Hallo almal, Het iemand 'n ander term vir die 'HOME'-'prompt' in die nutsbalk (! :-)) bo aan die rekenaarskerm? My gevoel is om dit net as 'HOME' te laat. Wie sal tog nou 'n ander term daarvoor wou gebruik/ken/herken? Julle menings? Groete Ann Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra Deo Gloria!
Started by Ann Hiemstra @ · Most recent @
Skryfwyse van tyd in SA English 10
Hallo almal, (wat so stil is?) Volgens ons AWS skryf ons in Afrikaans 6:00 (om 6 uur in die oggend/v.m.) en 18:00 (om 6 uur in die aand/n.m.) aan te dui. Vraag: Wat is die korrekte skryfwyse in SA Engels? Is dit noodwendig dieselfde as in AF? Kan iemand asb help? Ann Hiemstra Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra Deo Gloria!
Started by Ann Hiemstra @ · Most recent @
Selfmoord evalueringsinstrumente: 'EDSS' 8
Hallo almal! Ek LingVal 'n dokument oor selfdood (selfmoord) en het die afkorting 'EDSS' (= 'Expanded Disability Status Scale', kry ek toe ek diep soek) in die bronteks. Veral jy, Charl: weet jy of die afkorting net so gebruik word in AF of is daar 'n erkende vertaalde afkorting daarvoor? (Uitgebreide ongeskiktheidstatusskaal)? Of maak mens maar soos gewoonlik : skryf die naam uit, gevolg deur die EN voluit uit in hakies agerna, met die EN afkorting viz: uitgebreide ongeskiktheidstatusskaal (Expanded Disablitity Status Scale, EDSS) Ek hoor graag Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra Deo Gloria!
Started by Ann Hiemstra @ · Most recent @
Skryfwyse van bv. 'U/U kind.... aan die begin van 'n sin 7
Goeiemore Almal! Dis nou seker hare kloof, maar dit hinder my. As 'n sin begin met 2 opsies van persone bv. 'U of u kind' kan dit eet ..' (maar die bron dui die kind-opsie met 'n '/' aan) word die ander persoon ook met 'n hoofletter geskryf? Is dit 'U/u kind kan dit eet', of 'U/U kind kan dit eet'? As die sin met 'U kind' begin het, sou dit tog met 'n hoofletter begin? Dankie vir julle ore (o??) en koppe. Ann Ann Hiemstra Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra Deo Gloria!
Started by Ann Hiemstra @ · Most recent @
To space or not to space 4
Hallo almal 1) Ek moet die volgende vertaal: palmar-plantar erythrodysaesthesia syndrome (hand-foot syndrome) My eerste poging: palmaar-plantare eritrodisestesiesindroom (hand-voet-sindroom) Enige voorstelle vir verbetering? 2) Die "samestellende samestellings" kry my soms onder. EN: acute respiratory distress syndrome AF: akute respiratoriese noodsindroom, of akute respiratoriesenoodsindroom, of akuterespiratoriesenoodsindroom. My vriend Google is heeltemal gewillig om dit "akute respiratoriese nood sindroom" te skryf. Help asseblief. Groete Charmaine
Started by Charmaine Sullivan @ · Most recent @
CONFERENCE PRESENTATIONS... 5
Hierdie het nie werklik iets met mediese vertaling te make nie. Samuel
Started by Samuel Murray @ · Most recent @
Dashboard 4
Hallo Mense, Weet iemand dalk wat ¡¯n mens ¡¯n ¡°dashboard¡± noem in ¡¯n rekenaarprogram? ¡¯n Skerm waar ¡¯n mens al die belangrike funksies van die program aantref¡­ Dankie! Charl
Started by Charl Hattingh @ · Most recent @
Terme EN>AF, spelling 4
Hallo almal Jammer vir pla op 'n Sondag. Iemand het nie dalk 'n benul wat om te maak met "neuroleptic malignant-like syndrome" te maak nie? MAO-A-inhibeerder - reg gespel? Produknaam HBS- (stadige vrystelling-)kapsules - reg gespel? Praat mens van ongebruikte medikasie wat weggegooi of vernietig word deur die apteek (dispose of) of iets anders? Vreeslik dankie by voorbaat!
Started by Salom¨¦ Smith @ · Most recent @
hardegelatienkapsule 3
Hi Charl Terwyl ek nou jou aandag het, nog 'n vragie asseblief. Purple hard gelatine capsule containing cream and black speckled powder. My eerste poging: Pers, harde gelatienkapsule wat roomkleurige en swart gespikkelde poeier bevat. Nou wonder ek egter of "hardegelatienkapsule" nie eerder een woord moet wees nie, en het jy 'n beter voorstel om die poeier te beskryf? Charmaine
Started by Charmaine Sullivan @ · Most recent @
multivitamien 3
Hallo Mense Kan julle help asseblief - ek is onseker waar die koppelteken/s geplaas moet word. Multivitamin and mineral combination (dit is 'n produk wat 'n kombinasie van verskeie vitamiene sowel as verskeie minerale bevat) Is dit: Multivitamien- en mineraalkombinasie; of Multivitamien en -mineraalkombinasie; of Multivitamien-en-mineraalkombinasie. Baie sterkte aan almal tydens hierdie uitdagende tydperk. Charmaine
Started by Charmaine Sullivan @ · Most recent @
Field Safety Notice 3
Help tog asseblief! Kan iemand my groot asseblief tog s¨º wat 'n Field Safety Notice in Afrikaans is? Niks wat ek raai lewer die vaagste trefslae op nie, ek kry dit in geen woordeboek nie... By voorbaat dankie!
Started by Salom¨¦ Smith @ · Most recent @
Current Image
Image Name
Sat 8:39am