Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalangmed
- Messages
Search
Re: Skryfwyse van die vermo? om (taal) te praat - deel van evalueringsinstrument
¿ªÔÆÌåÓýHallo Ann ? Baie dankie vir die terugvoering. Waardeer!!!! ? Groetnis Jeanne ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra via groups.io
Sent: 21 May 2025 10:00 am To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Skryfwyse van die vermo? om (taal) te praat - deel van evalueringsinstrument ? Hallo Jeanne Ek dink 'harde gewysigdevrystellingkapsules' kan werk of anders die lang omskrywing: harde kapsules waarvan die *vrystellingstempo gewysig is. (*Die tempo waarteen dit vrygestel word om in die liggaam opgeneem te word). Ander menings? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ? On Wed, 21 May 2025 at 09:44, jeanneheyns1 via <jeanneheyns1=[email protected]> wrote:
|
||||||
Re: reverse-engineer
Hallo Leona, Ek kan nie opspoor wat ons voorheen daarvoor gebruik het nie, maar kry van Google: "Wat is omgekeerde ingenieurswese?Omgekeerde ingenieurswese is die handeling om 'n voorwerp uitmekaar te haal om te sien hoe dit werk. Dit word hoofsaaklik gedoen om te analiseer en kennis te verkry oor die manier waarop iets werk, maar word dikwels gebruik om die voorwerp te dupliseer of te verbeter. Baie dinge kan omgekeerd ontwerp word, insluitend sagteware, fisiese masjiene, milit¨ºre tegnologie en selfs biologiese funksies wat verband hou met hoe gene werk." Die res van die artlikel is in 'goeie' Afrikaans - wat nie soos so dikwels, direkte vertaling/nie idiomaties nie, is. Wat s¨º die ander techno's ?Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Wed, 21 May 2025 at 11:44, Leona Labuschagne via <leona=[email protected]> wrote:
|
||||||
reverse-engineer
¿ªÔÆÌåÓýHallo Almal Verskoon asseblief die vinnige vraag: Kan iemand my asseblief s¨º wat ons laas vir ¡°reverse-engineer¡± (van sagteware) gebruik het?? ? ? ? ?
? ? |
||||||
Re: Skryfwyse van die vermo? om (taal) te praat - deel van evalueringsinstrument
Hallo Jeanne Ek dink 'harde gewysigdevrystellingkapsules' kan werk of anders die lang omskrywing: harde kapsules waarvan die *vrystellingstempo gewysig is. (*Die tempo waarteen dit vrygestel word om in die liggaam opgeneem te word). Ander menings? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Wed, 21 May 2025 at 09:44, jeanneheyns1 via <jeanneheyns1=[email protected]> wrote:
|
||||||
Re: Skryfwyse van die vermo? om (taal) te praat - deel van evalueringsinstrument
¿ªÔÆÌåÓýHallo almal ? Ek kort ¡®n bietjie hulp asb met die vertaling van ¡± modified release hard capsules¡±. ? Ek waardeer Groetnis Jeanne ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io
Sent: 26 February 2025 12:54 pm To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Skryfwyse van die vermo? om (taal) te praat - deel van evalueringsinstrument ? ek het die PM laat weet hy weet nie wat hy doen nie maar sy't nie reageer nie. ? Get ? From: leona@... <leona@...> ? gesproketaalvermo? is KORREK! ? Get ? From: leona@... <leona@...> ? eish Ann, ek het daai selfde ou prof se naam uit die bolkeilhoed getrek Vader tog!! Kon mens hom maar van d rol laat skrap! ? Get ? From: [email protected] <[email protected]> on behalf of Wilna Liebenberg <wilna@...> ? Hallo Ann Sy voet in die grootste visblik wat jy kan kry. Soos jy s¨º, dis die taal wat gesproke is, nie die vermo? nie. Dus gesproketaalvermo? of gesproketaal-vermo?. Ek sou ook die eenwoord-opsie gebruik het. Groete Wilna ? On 26/02/2025 10:26, Ann Hiemstra via groups.io wrote:
-- ? Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar. ? ? ? |
||||||
Re: 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
Samuel? In die
Encyclopaedic Dictionary of short-term insurance?
Ek sal liewer 'pro forma' (soos in die Latyn) gebruik . x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Wed, 5 Mar 2025 at 14:12, Samuel Murray via <samuelmurray=[email protected]> wrote: On 05/03/2025 12:19, Ann Hiemstra via wrote: |
||||||
Re: 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
Pharos Aanlyn (40 woordeboeke, hoewel nie almal Afrikaans nie) gee nie proforma aan as een woord nie - alles twee woorde met koppelteken daarna (pro forma-faktuur, ens.).
toggle quoted message
Show quoted text
En Google gebruik net templaat, nooit sjabloon nie. -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray via groups.io Sent: Wednesday, March 5, 2025 14:12 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk On 05/03/2025 12:19, Ann Hiemstra via groups.io wrote: Ek sien Pharos dictionaries het 'proforma' en AWS s¨º 'pro forma'...HAT 5.1: pro forma Swart Pharos: pro forma Kan jy sien in WATTER een van Pharos se woordeboeke "proforma" staan, Ann? Samuel |
||||||
Re: 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
On 05/03/2025 12:19, Ann Hiemstra via groups.io wrote:
Ek sien Pharos dictionaries het 'proforma' en AWS s¨º 'pro forma'...HAT 5.1: pro forma Swart Pharos: pro forma Kan jy sien in WATTER een van Pharos se woordeboeke "proforma" staan, Ann? Samuel |
||||||
Re: 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
¿ªÔÆÌåÓýEk sou s¨º die AWS en WAT kry voorkeur, Ann. On 05/03/2025 13:19, Ann Hiemstra via
groups.io wrote:
-- Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar. |
||||||
Re: 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
Hmmm ... Ek sien Pharos dictionaries het 'proforma' en AWS s¨º 'pro forma' , en ja, oor die Latynse woord, Wilna. O, what is in a word...! ? Wie gaan die 'djuts' wees? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Wed, 5 Mar 2025 at 12:47, Wilna Liebenberg via <wilna=[email protected]> wrote:
|
||||||
Re: 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
Samuel, gebruik Microsoft "sjabloon" vir Word?
toggle quoted message
Show quoted text
Kind regards, Charl -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray via groups.io Sent: Wednesday, 05 March 2025 13:12 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk On 05/03/2025 08:36, Ann Hiemstra via groups.io wrote: Wat sou julle verkies in plaas van (die foutiewe) 'templaat/sjabloon':Ek is glad nie bekend met die gebruik van "pro forma" in di¨¦ sin nie. En "templaat" en "raamwerk" klink vir my soos iets fisieks. Die woord "sjabloon" word lankal in 'n dokument-konteks gebruik vir enige soort dokument waarvan sommige dele van die dokument reeds bestaan en ander dele van die dokument deur die gebruiker bygevoeg word. Samuel |
||||||
Re: 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
¿ªÔÆÌåÓýA, dankie, Charl. Dit verstaan ek -- ek ly ook aan daai siekte! On 05/03/2025 12:56, Charl Hattingh via
groups.io wrote:
-- Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar. |
||||||
Re: 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
On 05/03/2025 08:36, Ann Hiemstra via groups.io wrote:
Wat sou julle verkies in plaas van (die foutiewe) 'templaat/sjabloon': 'pro forma' OF 'raamwerk'?Ek is glad nie bekend met die gebruik van "pro forma" in di¨¦ sin nie. En "templaat" en "raamwerk" klink vir my soos iets fisieks. Die woord "sjabloon" word lankal in 'n dokument-konteks gebruik vir enige soort dokument waarvan sommige dele van die dokument reeds bestaan en ander dele van die dokument deur die gebruiker bygevoeg word. Samuel |
||||||
Re: 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
¿ªÔÆÌåÓýHi Wilna ? Nee, ek het net haastig getik voor my volgende afspraak. Dis inderdaad twee woorde. ? Vriendelike groete ? Charl ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Wilna Liebenberg
Sent: Wednesday, 05 March 2025 12:47 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk ? Ann/Charl Ek verstaan nie julle spelling van pro forma as een woord nie (dus: pro forma-dokumente)? Dit is 'n Latynse uitdrukking en bly dus altyd twee woorde, soos bv. ook ad hoc? Sien die AWS? Verstaan ek iets verkeerd hier? Groete Wilna ? On 05/03/2025 12:13, Ann Hiemstra via groups.io wrote:
-- ? Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar. |
||||||
Re: 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
¿ªÔÆÌåÓýAnn/Charl Ek verstaan nie julle spelling van pro forma as een woord nie (dus: pro forma-dokumente)? Dit is 'n Latynse uitdrukking en bly dus altyd twee woorde, soos bv. ook ad hoc? Sien die AWS? Verstaan ek iets verkeerd hier? Groete Wilna
On 05/03/2025 12:13, Ann Hiemstra via
groups.io wrote:
-- Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar. |
||||||
Re: 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
Dankie vir jou inset, Charl, en natuurlik is 'proform' een woord ;-) Ek verkies steeds 'proforma' bo 'templaat' en beslis bo 'sjabloon' in hierdie konteks. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Wed, 5 Mar 2025 at 09:46, Charl Hattingh via <charl=[email protected]> wrote:
|
||||||
Re: 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
¿ªÔÆÌåÓýHi Ann, ? Is dit noodwendig verkeerd? Di¨¦ terme word wel ook gebruik om na proforma-dokumente te verwys, kyk WAT-inskrywings: ? ? ? Vriendelike groete ? Charl ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra via groups.io
Sent: Wednesday, 05 March 2025 09:36 To: [email protected] Subject: [zalangmed] 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk ? Hallo almal, Na die hoeveelste keer wat ek? 'sjabloon' of? 'templaat' (vir 'template') in die voetskrifte van van deelnemertoestemmingsdokumente wat ons vertaal, aanvaar of self agter 'ons' stroom aan gepleeg het - en dit my eintlik nog altyd pla - het daar nou vir my 'n lig opgegaan. Viz. Pharos:? 'template' = 1. sjabloon, 2. maatplaat, patroonplaat 3. profielvorm 'stencilling' = sjabloonwerk, sjablonering, sjabloondruk , wasvelwerk ?D.w.s 'n sjabloon/templaat is inderwaarheid 'n 'patroon' wat gebruik word om die fisiese vorm van 'n objek na te trek/te kopieer. ? Die bedoeling van 'template' in die konteks van toestemmingsvorms (meestal met 'n weergawenommer van die spesifieke dokument daarby) is dat die dokument die vorm/bladuitleg/uiteensetting van die vorige weergawe van die dokument navolg =? Die vorige dokument word as raamwerk/pro forma vir die nuwe weergawe gebruik. ? Wat sou julle verkies in plaas van (die foutiewe) 'templaat/sjabloon': 'pro forma' OF 'raamwerk'? Ek hoor graag Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
||||||
'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk
Hallo almal, Na die hoeveelste keer wat ek? 'sjabloon' of? 'templaat' (vir 'template') in die voetskrifte van
van deelnemertoestemmingsdokumente wat ons vertaal, aanvaar of self agter 'ons' stroom aan gepleeg het - en dit my eintlik nog altyd pla - het daar nou vir my 'n lig opgegaan. Viz. Pharos:? 'template' = 1. sjabloon, 2. maatplaat, patroonplaat 3. profielvorm 'stencilling' = sjabloonwerk, sjablonering, sjabloondruk , wasvelwerk ?D.w.s 'n sjabloon/templaat is inderwaarheid 'n 'patroon' wat gebruik word om die fisiese vorm van 'n objek na te trek/te kopieer. Die bedoeling van 'template' in die konteks van toestemmingsvorms (meestal met 'n weergawenommer van die spesifieke dokument daarby) is dat die dokument die vorm/bladuitleg/uiteensetting van die vorige weergawe van die dokument navolg =? Die vorige dokument word as raamwerk/pro forma vir die nuwe weergawe gebruik. Wat sou julle verkies in plaas van (die foutiewe) 'templaat/sjabloon': 'pro forma' OF 'raamwerk'? Ek hoor graag Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
||||||
Re: Skryfwyse van die vermo? om (taal) te praat - deel van evalueringsinstrument
On 26/02/2025 09:26, Ann Hiemstra via groups.io wrote:
Of is ek verkeerd met 'gesproketaalvermo?'?Jy is tegnies gesproke korrek -- dis die vermo? van gesproke taal, en nie die gesproke vermo? van taal nie. Maar hierdie is een van daardie soort samestellings waar die worswoord vreemd lyk, en waar die tegnies verkeerde spelling nie werklik die verstaanbaarheid affekteer nie. Ek sou dit laat gaan. Samuel |