¿ªÔÆÌåÓý

Help asb. met hierdie som!


 

Ek lees in die teks wat aan die ouer van 'n kind wat studiebesoeke moet bywoon:
"U sal minstens R350 per ouer wat ¡¯n studiebesoek bywoon, vir studieverwante besoeke ontvang.
Vir studiebesoeke wat langer as 3 uur duur, sal elke ouer wat die besoek bywoon ¡¯n bykomende R50 per uur vir die besoek ontvang (d.w.s. as die besoek 6 uur duur, sal u R550 vir die besoek ontvang)."
Die som per ouer:
Besoek tot met 3 uur lank ? ? ? ? ? = R350
Van uur 4 tot 6 = 3 uur X R50???? = R150
????????????????????????????????????? Totaal??? = R500
Dan moet dit tog lees:? "d.w.s. as die besoek 6 uur duur, sal u (elke ouer??)? R500 vir die besoek ontvang"
Of wat kyk ek mis? Of moet ek nou gaan slaap?
Help asb!
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!


 

¿ªÔÆÌåÓý

Hi Ann

Ek dink dis ek wat hierdie een gedoen het, Ek het ook gewonder oor die ¡°elke ouer¡±-storie ?¨C dit is wat die bronteks s¨º, maar ek het dit nog nooit voorheen te?gekom nie. Wou nog die PM daaroor vra, maar toe vergeet ek. ?¡¯Skuus as ek jou werk moeiliker gemaak het!

L?????? : - )

?

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Wednesday, August 30, 2023 10:00 PM
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Help asb. met hierdie som!

?

Ek lees in die teks wat aan die ouer van 'n kind wat studiebesoeke moet bywoon:

"U sal minstens R350 per ouer wat ¡¯n studiebesoek bywoon, vir studieverwante besoeke ontvang.

Vir studiebesoeke wat langer as 3 uur duur, sal elke ouer wat die besoek bywoon ¡¯n bykomende R50 per uur vir die besoek ontvang (d.w.s. as die besoek 6 uur duur, sal u R550 vir die besoek ontvang)."

Die som per ouer:

Besoek tot met 3 uur lank ? ? ? ? ? = R350

Van uur 4 tot 6 = 3 uur X R50???? = R150

????????????????????????????????????? Totaal??? = R500

Dan moet dit tog lees:? "d.w.s. as die besoek 6 uur duur, sal u (elke ouer??)? R500 vir die besoek ontvang"

Of wat kyk ek mis? Of moet ek nou gaan slaap?

Help asb!

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

?????? Deo Gloria!


 

On 30/08/2023 22:00, Ann Hiemstra wrote:

Dan moet dit tog lees: "d.w.s. as die besoek 6 uur duur, sal u (elke ouer??)? R500 vir die besoek ontvang"
Of wat kyk ek mis? Of moet ek nou gaan slaap?
Ek het onlangs 'n soortgelyke teks gehad, maar in my geval werk die berekening wel:

"You will receive a minimum amount of R400.00 per visit, for study related visits. ... However, for study visits that is longer than 3 hours, you will receive an additional R50.00 per hour for the visit (i.e. if the visit duration is 6 hours you will receive R550.00 for the visit)."

So, dalk het jou outeur die R400 na R350 verander maar toe vergeet om die daaropvolgende bedrae ook te verander.

Samuel


 

Dankie, Leona en Samuel.
Daar's beslis fout met die som :-(
Groete
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!


On Thu, 31 Aug 2023 at 19:43, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
On 30/08/2023 22:00, Ann Hiemstra wrote:

> Dan moet dit tog lees: "d.w.s. as die besoek 6 uur duur, sal u (elke
> ouer??)? R500 vir die besoek ontvang"
> Of wat kyk ek mis? Of moet ek nou gaan slaap?

Ek het onlangs 'n soortgelyke teks gehad, maar in my geval werk die
berekening wel:

"You will receive a minimum amount of R400.00 per visit, for study
related visits. ... However, for study visits that is longer than 3
hours, you will receive an additional R50.00 per hour for the visit
(i.e. if the visit duration is 6 hours you will receive R550.00 for the
visit)."

So, dalk het jou outeur die R400 na R350 verander maar toe vergeet om
die daaropvolgende bedrae ook te verander.

Samuel