开云体育

Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word

Dit kom voor dat daar gestoei word oor 'interreaksie' van medikasie wat gelyktydig toegedien word.?
PR wil dit telkens verander na 'interaksie'.
So sê Pharos oor 'interaksie'
in?ter?ak?sie?[=sies] 'Wederkerige inwerking, inwerking van die een op die ander'.
Soos ek dit het - en jare lank in die praktyk gebruik/gehoor het, is in die geval waar meer as een medikasie toegedien word, die inwerking nie van die een medikasie op die ander medikasie nie, maar die gesamentlike interreaksie van die medikasies op fisio-patologie van die pasi?nt.
Ek kry met 'n bietjie soek: "die gebruik van die medisyne enige invloed gehad het op die tiener se ... van hierdie medikasie ongewenste interreaksies veroorsaak." en
"Hoe be?nvloed die gebruik van ? dinamiese assesseringstegniek van invraging by ... Al hierdie sisteme is in interreaksie met die chronosisteem"

Kan ons hou by 'interreaksie ' dink julle?
Groete

Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!

On 30/08/2023 21:17, Ann Hiemstra wrote:

Dit kom voor dat daar gestoei word oor 'interreaksie' van medikasie wat gelyktydig toegedien word.
PR wil dit telkens verander na 'interaksie'.
Ek sou dit ook verander na "interaksie".

Die Engelse term "interreaction" kry ek in geen van my [beperkte aantal] woordeboeke en mediese boeke nie, en dieselfde geld vir die Afrikaanse woord "interreaksie".

Boonop dek die definisie van die Engelse term "interaction" tot 'n groot mate dit wat jy blykbaar met "interreaksie" bedoel:

What is a drug interaction?

A drug interaction is a change in the way a drug acts in the body when taken with certain other drugs, foods, or supplements or when taken while you have certain medical conditions. Examples include:

- Two drugs, such as aspirin and blood thinners
- Drugs and food, such as statins and grapefruit
- Drugs and supplements, such as gingko and blood thinners
- Drugs and medical conditions, such as aspirin and peptic ulcers

Interactions could cause a drug to be more or less effective, cause side effects, or change the way one or both drugs work.

HAT se verklaring van "interaksie" is taamlik nou: dit beskryf "interaksie" slegs as 'n soort kommunikasie tussen mense of as 'n wisselwerking tussen twee abstrakte konsepte.

So sê Pharos oor 'interaksie'
*in?ter?_a_k?sie*[=sies]'Wederkerige inwerking, inwerking van die een op die ander'.
Ja, dus, "interaksie" het twee betekenisse, naamlik (1) 'n wisselwerking van twéé dinge OF (2) 'n situasie waarby één ding se werking geaffekteer word deur 'n ander ding.

Groete
Samuel

开云体育

Ja, asseblief! Ek dink regtig nie interaksie en interreaksie is dieselfde ding nie ?…

?

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Wednesday, August 30, 2023 9:18 PM
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word

?

Dit kom voor dat daar gestoei word oor 'interreaksie' van medikasie wat gelyktydig toegedien word.?

PR wil dit telkens verander na 'interaksie'.

So sê Pharos oor 'interaksie'

in?ter?ak?sie?[=sies] 'Wederkerige inwerking, inwerking van die een op die ander'.

Soos ek dit het - en jare lank in die praktyk gebruik/gehoor het, is in die geval waar meer as een medikasie toegedien word, die inwerking nie van die een medikasie op die ander medikasie nie, maar die gesamentlike interreaksie van die medikasies op fisio-patologie van die pasi?nt.

Ek kry met 'n bietjie soek: "die gebruik van die medisyne enige invloed gehad het op die tiener se ... van hierdie medikasie ongewenste interreaksies veroorsaak." en

"Hoe be?nvloed die gebruik van ? dinamiese assesseringstegniek van invraging by ... Al hierdie sisteme is in interreaksie met die chronosisteem"

?

Kan ons hou by 'interreaksie ' dink julle?

Groete

?

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

?????? Deo Gloria!

Og, Samuel, moet jy altyd my kop kom deurmekaarkrap? : - )

___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Wednesday, August 30, 2023 9:52 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word

On 30/08/2023 21:17, Ann Hiemstra wrote:

Dit kom voor dat daar gestoei word oor 'interreaksie' van medikasie
wat gelyktydig toegedien word.
PR wil dit telkens verander na 'interaksie'.
Ek sou dit ook verander na "interaksie".

Die Engelse term "interreaction" kry ek in geen van my [beperkte aantal] woordeboeke en mediese boeke nie, en dieselfde geld vir die Afrikaanse woord "interreaksie".

Boonop dek die definisie van die Engelse term "interaction" tot 'n groot mate dit wat jy blykbaar met "interreaksie" bedoel:

What is a drug interaction?

A drug interaction is a change in the way a drug acts in the body when taken with certain other drugs, foods, or supplements or when taken while you have certain medical conditions. Examples include:

- Two drugs, such as aspirin and blood thinners
- Drugs and food, such as statins and grapefruit
- Drugs and supplements, such as gingko and blood thinners
- Drugs and medical conditions, such as aspirin and peptic ulcers

Interactions could cause a drug to be more or less effective, cause side effects, or change the way one or both drugs work.

HAT se verklaring van "interaksie" is taamlik nou: dit beskryf "interaksie" slegs as 'n soort kommunikasie tussen mense of as 'n wisselwerking tussen twee abstrakte konsepte.

So sê Pharos oor 'interaksie'
*in?ter?_a_k?sie*[=sies]'Wederkerige inwerking, inwerking van die een
op die ander'.
Ja, dus, "interaksie" het twee betekenisse, naamlik (1) 'n wisselwerking van twéé dinge OF (2) 'n situasie waarby één ding se werking geaffekteer word deur 'n ander ding.

Groete
Samuel

Ek stem met Samuel saam - ek het nou alles wat ek kon dink geGoogle en daar is bitter min trewwe vir "(drug) interreaction".

On Thu, 31 Aug 2023 at 10:46, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
Og, Samuel, moet jy altyd my kop kom deurmekaarkrap?? ?: - )? ?

___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator? ? ?|? ? ?083 302 2632? ? |? ? ?SA? ? GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Wednesday, August 30, 2023 9:52 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word

On 30/08/2023 21:17, Ann Hiemstra wrote:

> Dit kom voor dat daar gestoei word oor 'interreaksie' van medikasie
> wat gelyktydig toegedien word.
> PR wil dit telkens verander na 'interaksie'.

Ek sou dit ook verander na "interaksie".

Die Engelse term "interreaction" kry ek in geen van my [beperkte aantal] woordeboeke en mediese boeke nie, en dieselfde geld vir die Afrikaanse woord "interreaksie".

Boonop dek die definisie van die Engelse term "interaction" tot 'n groot mate dit wat jy blykbaar met "interreaksie" bedoel:

What is a drug interaction?

A drug interaction is a change in the way a drug acts in the body when taken with certain other drugs, foods, or supplements or when taken while you have certain medical conditions. Examples include:

- Two drugs, such as aspirin and blood thinners
- Drugs and food, such as statins and grapefruit
- Drugs and supplements, such as gingko and blood thinners
- Drugs and medical conditions, such as aspirin and peptic ulcers

Interactions could cause a drug to be more or less effective, cause side effects, or change the way one or both drugs work.

HAT se verklaring van "interaksie" is taamlik nou: dit beskryf "interaksie" slegs as 'n soort kommunikasie tussen mense of as 'n wisselwerking tussen twee abstrakte konsepte.

> So sê Pharos oor 'interaksie'
> *in?ter?_a_k?sie*[=sies]'Wederkerige inwerking, inwerking van die een
> op die ander'.

Dankie ouens,
Ek berus my by 'interaksie'
x
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!

On Thu, 31 Aug 2023 at 11:04, Salomé Smith <salome@...> wrote:

Eish, ek ook ?… Lekker naweek, Almal!

?

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Thursday, August 31, 2023 8:35 PM

Amper vergeet ek: wat dan van die werkwoord?? ?Kan seker nou nie meer “interreageer” wees nie, maar wat anders?? ?Interageer? ?

Of sal mens móét omskryf tot “daar is ’n wisselwerking/interaksie tussen die medikasies”?