Re: Window of tolerance
Salom¨¦*,* Ek kry *a¡¤rouse** ww.* *1* wakker maak; *2* (op)wek, uitlok, laat ontstaan; *3* aanwakker, stimuleer, prikkel; *4* aanspoor, aanpor your capacity to manage your emotions even when under
By
Ann Hiemstra
·
#571
·
|
Re: Window of tolerance
Verskeie webwerwe s¨º dat dit Dan Siegel is wat met die term vorendag gekom het, maar sy mnr. Siegel se eie boek, The Developing Mind, s¨º hy dat hy die term 'n skepping van Corrigan, Fisher en Nutt
By
Samuel Murray
·
#570
·
|
Re: Window of tolerance
Ann, dis vir iets waarmee 'n kollega besig is. Dis wel interessant, want dis 'n term deur Dan Siegel geskep, en ek is mal oor hom. Mindfulness and the window of tolerance (hofie in ¡¯n
By
Salom¨¦ Smith
·
#569
·
|
Re: Window of tolerance
Gee bietjie meer konteks, Salom¨¦. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304
By
Ann Hiemstra
·
#568
·
|
Window of tolerance
M?re almal! Weet iemand dalk wat window of tolerance is? [image: image.jpeg]
By
Salom¨¦ Smith
·
#567
·
|
Re: EN> AF : redact > rojeer ?
Dankie Charl, Ek hou van 'deurhaal' (onleesbaar maak)' Ek vermoed 'maskeer' kom uit die dae voor dikpunt koki-penne toe 'tippex' (maskeervloeistof) gebruik is. Groete Ann Hiemstra
By
Ann Hiemstra
·
#566
·
|
Re: Legalese
Dankie Samuel, jy's reg. My monitor is groot - ook nog met ¡¯n VGA-kabel. ¡¯n Mens kry ¡¯n aansluitprop wat die VGA-kabel in ¡¯n USB kan inprop. Dit werk goed vir my. Ek werk van ¡¯n
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#565
·
|
Re: Legalese
Dankie, Samuel, jy's ¡¯n ster ¨C dankie vir die tyd om dit alles vir ons te tik. Ek gaan beslis ook liewer ¡¯n groter monitor koop ¨C ek identifiseer sterk met jou stelling oor jou geheue! Selfs
By
Leona Labuschagne
·
#564
·
|
Re: Legalese
Of jou rekenaar 'n tweede monitor kan hanteer, hang wel af van die rekenaar. En soms kan 'n rekenaar net ¨¦¨¦n groot monitor hanteer. My seun (wat baie bly was) het byvoorbeeld 'n tyd lank my nuwe 2K
By
Samuel Murray
·
#563
·
|
Re: EN> AF : redact > rojeer ?
Of ¡°maskeer (onleesbaar maak)¡± CHARL HATTINGH (pronouns: he/him/his) HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST Wordweb CC 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa
By
Charl Hattingh
·
#562
·
|
Re: EN> AF : redact > rojeer ?
Hi Ann, Ek breek nog my kop en kry nie ¡¯n ideale oplossing nie. Wat van om die term te definieer die eerste keer wat jy dit gebruik? Bv. ¡°deurhaal (onleesbaar maak)¡±. Of dalk ¡°verswart
By
Charl Hattingh
·
#561
·
|
Re: Transient elastography
Goeiedag Salom¨¦ Ekskuus vir my laat sien en reageer. Ek het gou by my man gaan kers opsteek. Ek ken ook as dokter die "transient" van "verbygaande isgemiese insidente/episodes/aanvalle" ("Transient
By
Frieda van Antwerpen
·
#560
·
|
EN> AF : redact > rojeer ?
Hallo almal Het enigeen van julle 'n beter woord vir 'redact' (van bv. die naam van 'n pasi?nt op 'n verslag) as 'deurhaal'? 'deurhaal' laat die moontlikheid dat wat daar geskryf gestaan, nog sigbaar
By
Ann Hiemstra
·
#559
·
|
Re: Transient elastography
Dankie, Ann, vir jou deeglike verduideliking!
By
Salom¨¦ Smith
·
#558
·
|
Re: Transient elastography
Hallo Salom¨¦, Ja, ek ken die term - meer in die konteks van 'transient ischaemic attack', wat 'n kortstondige vernouing/spasma van 'n (brein) bloedvat is en kortstondige 'beroerte-agtige aanval'
By
Ann Hiemstra
·
#557
·
|
Transient elastography
Hi almal Ons spannetjie krap nou vanmiddag kop oor transient elastography se vertaling. Ek kry eenvoudig nie iets aanlyn wat my regtig s¨º hoekom dit "transient" is nie. 'n Doktersvriendin het
By
Salom¨¦ Smith
·
#556
·
|
Re: Legalese
Dis ¡¯n plesier, Leona. Dis tog hoekom ons hier is. Om mekaar te ondersteun. Sent: 23 June 2021 17:39 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Legalese Baie dankie, Helene dat jy die tyd
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#555
·
|
Re: Legalese
Dankie, Charl, jy¡¯s ¡¯n ster! (julle ook Helene en Wilna?) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent:
By
Leona Labuschagne
·
#554
·
|
Re: Legalese
Baie dankie, Helene dat jy die tyd afgestaan het om vir my al die inligting te tik! Ek gaan be-baie-slis sommer m?re vir ergotherapy kontak! Lekker slaap, Almal ...
By
Leona Labuschagne
·
#553
·
|
Re: Legalese
Haai Leona <https://toggl.com/> https://toggl.com/ Dis basies ¡¯n stophorlosie wat ek gebruik ask ek werk. Ek hou hom heeldag oop en hou record van waarmee ek wanneer besig is. Ek het verskillende
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#552
·
|