Re: EN> AF: food craving
Net biki naby aan voedselvergiftiging?? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Thursday, 22 July 2021 13:14
By
Leona Labuschagne
·
#591
·
|
EN> AF: food craving
Ah, Marietjie help met 'voedselversugting' - klink vir my reg. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa
By
Ann Hiemstra
·
#590
·
|
Re: EN> AF: food craving
Ek kry 'belustiging' en dan nog die vreemde *sout?lie?wend* [=wende] Lief vir soutigheid, belustig op sout. (nie 'vir' nie) Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner
By
Ann Hiemstra
·
#589
·
|
Re: EN> AF: food craving
Verbeel my nou die dag iets gesien van ¡®eetvergryp¡¯?? ¡®eetsug-something¡¯? Charl?? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302
By
Leona Labuschagne
·
#588
·
|
EN> AF: food craving
Hallo almal Ken iemand tog asseblief die regte tegniese Afrikaans term vir 'food craving'? Wat s¨º die sielkundiges? Ek hoor graag. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner
By
Ann Hiemstra
·
#587
·
|
Re: EM> AF : booster > skraagdosis?
Ek ken ook 'skraagdosis' (en ek hou nogal daarvan). Dis hoe Tukkies se mediese fakulteit twintig jaar gelede gepraat het. Ek besef elke universiteit het maar sy eie woorde en uitdrukkings. Mooi aand
By
Frieda van Antwerpen
·
#586
·
|
Re: EM> AF : booster > skraagdosis?
Die vertalings wat ek gewoonlik te?kom is "versterker-/versterkende" en "herhaling-/herhaler-/herhalende". Ek het ook al 'n faait in die l¨ºeropmerkings gesien tussen twee proeflesers waarby die een
By
Samuel Murray
·
#585
·
|
Re: EM> AF : booster > skraagdosis?
Ek kry dit in die WAT Ann: skraagdosis (skraag-do-sis) s.nw., skraagdosisse. Tweede of verdere dosis (DOSIS 1) van 'n middel, gew. 'n entstof, wat 'n sekere tyd n¨¢ die aanvanklike dosis of dosisse
By
Marietjie Delport
·
#584
·
|
EM> AF : booster > skraagdosis?
Alweer ek! Soos die gogga die w¨ºreld al meer aan die korthare beet het, moet ons byhou met die woorde ... Baie mense het nou al die eerse dosis van die entstof teen Covi-19 ontvang en daar is selfs
By
Ann Hiemstra
·
#583
·
|
EN > AF : Report/reported: 'rapporteer/gerapporteer' of 'aanmeld/aangemeld'
Verder tot die 'aanmeld'-storie: Die hele doel van 'aanmelding' - wat by die plaaslike regering (Munisipaliteite) se prim¨ºre gesondheidsdienste aangemeld moet word, is dat gevalle van hierdie siektes
By
Ann Hiemstra
·
#582
·
|
Re: Om te spasie of nie te spasie nie tussen < of > tekens voor syfers?
Ann, speltoetsers is nie onfeilbaar nie. Selfs nie Afrikaanse Skryfgoed 6 nie. ? Ek kan nie onthou dat ek ooit nie ¡®n spasie gehad het in enige van my wiskundehandboeke nie. Groete Helene Hel¨¦ne
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#581
·
|
EN > AF : Report/reported: 'rapporteer/gerapporteer' of 'aanmeld/aangemeld'
Hallo almal Hier's ek weer met die ou storie - miskien het van jule dit nog nie gehoor nie, want ek kry nog gereeld in tekste oor navorsingstudies dat 'aanmeld' in plaas van 'gerapporteer' gebruik
By
Ann Hiemstra
·
#580
·
|
Re: Om te spasie of nie te spasie nie tussen < of > tekens voor syfers?
Ehet dit ook so, Charl, maaar op my speltoetser wip daar 'ongeldige spasiegebruik na leesteken' op :-( Wat s¨º die wiskundiges? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner
By
Ann Hiemstra
·
#579
·
|
Re: Om te spasie of nie te spasie nie tussen < of > tekens voor syfers?
Vinnige kyk in AWS wasy ¡°7 x 7¡± met spasies Sent: 14 July 2021 10:48 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Om te spasie of nie te spasie nie tussen < of > tekens voor syfers? Hallo almal
By
Charl Hattingh
·
#578
·
|
Re: Om te spasie of nie te spasie nie tussen < of > tekens voor syfers?
Ek kan net gou antwoord, het beslis nie ¡¯n laaste s¨º nie, maar gebruik ¡¯n spasie, met die redinasie dat dit beteken ¡°kleiner as 6¡± en daar is ¡¯n spasie tussen ¡°as¡± en ¡°6¡±. Sent: 14
By
Charl Hattingh
·
#577
·
|
Om te spasie of nie te spasie nie tussen < of > tekens voor syfers?
Hallo almal Het iemand die laaste woord oor of 'n mens 'n spasie insit tussen die groter as (>) of kleiner as (<)-tekens en die syfer wat daarop volg asb.? Skryf ek dus "<6" of "< 6"? Ek hoor graag
By
Ann Hiemstra
·
#576
·
|
Re: Window of tolerance
Baie dankie, Charl! wrote:
By
Salom¨¦ Smith
·
#575
·
|
Re: Window of tolerance
O, ek sien nou eers jou antwoord, Ann. Ek sou nie so ver gaan as om van ¡°uithouvermo?¡± te praat nie; waarvan Siegel praat is eerder om ¡¯n omgewing te skep waar ¡¯n mens kalm en veilig is (bv.
By
Charl Hattingh
·
#574
·
|
Re: Window of tolerance
Dit klink reg. As my geheue my nie in die steek laat nie, onthou ek Siegel het dit in sy referaat op ¡¯n kongres wat ek bygewoon het, beskryf as drie konsentriese sirkels, met min neurologiese
By
Charl Hattingh
·
#573
·
|
Re: Window of tolerance
Baie, baie dankie, Samuel en veral Ann! ? Wonderlike voorstelle.
By
Salom¨¦ Smith
·
#572
·
|