Ons spannetjie krap nou vanmiddag kop oor transient elastography se vertaling. Ek kry eenvoudig nie iets aanlyn wat my regtig s¨º hoekom dit "transient" is nie. 'n Doktersvriendin het kortstondige voorgestel, omdat dit teoreties, miskien, oor 'n lang tydperk ook gedoen sou kon word?