¿ªÔÆÌåÓý

Re: Legalese


 

¿ªÔÆÌåÓý

Dankie, Charl, jy¡¯s ¡¯n ster! (julle ook Helene en Wilna?)

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Wednesday, 23 June 2021 11:06
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Legalese

?

Jy moet net so nou en dan die sync afskakel en die bladsye weer oplyn wanneer dit langer Afrikaanse en korter Engelse teks langs mekaar het. Dan klik jy net weer om verder te sinchroniseer.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 23 June 2021 11:00
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Legalese

?

Dankie vir die ¡®synchronised scrolling¡¯ plan ¨C was nog altyd bang daarvoor om welke simpele rede ook al ¨C maar sal weer probeer.?? ?

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Wednesday, 23 June 2021 10:38
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Legalese

?

Hi Leona,

?

Hoe stel jy die autocorrect op dat dit ¡¯n hele kommentaar bysit?

?

Ek werk ook met ¡¯n groot skerm. Dan gaan ek in Word na View>View side by side, met synchronised scrolling. Dan beweeg die dokumente in tandem en jy verloor nie jou plek nie. Ek verander ook die papier se kleur, maak dit baie makliker!

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 23 June 2021 10:31
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Legalese

?

Hallo Helene

Dis ¡¯n plesier! ?Ek het baie sulke ¡®autocorrects¡¯ ¨C en beste van alles, hulle werk in Word ¡®comments¡¯ ook! ?Ongelukkig nie in Wordfast se ¡®notes¡¯ nie, ook nie in Excel nie, maar daarvoor gaan knip ek hulle maar in my autocorrects dokument, bv.

?????????????????????????? RESPONS/ANTWOORD ¨C? (1) "Respons" in Afrikaans does not mean "answer/reply" but ¡°response¡± as in physics/biology/psychology/etc, such as a response to an electrical impulse or a physical reflex ??????????????? ???????????? response. ?(2) For "answer/reply", we use AF "antwoord". ??(3) ?For ¡°allergic response¡±, we use ¡°allergiese reaksie¡± [=reaction].

?

Dis wonderlik om nie elke keer dieselfde ou storie te moet herhaal nie.

?

Helene, Vertel bietjie hoe jy met 2 skerms werk ¨C ek lei af dis wanneer jy twee of meer dokumente met mekaar moet vergelyk? Maar verloor jy nie jou plek met die heen en weer kyk nie?? My skerm is taamlik groot ¨C kan drie dokumente teen ¡À85% grootte langs mekaar of so effens bo-oor mekaar as dit moet, dit kan nogal soms verwarrend raak. Wat ek dan doen is om die hele ¡®vergelyk-dokument¡¯ ¡¯n kleur te merk, wat ek later net weer terug kan verander. ?

?

Ek hoor graag julle almal se slim planne!

__________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: Wednesday, 23 June 2021 09:55
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Legalese

?

???

Goeie more uit sonnige Pretoria. Leona, jy het my pas ¡¯n briljante idee gegee. Baie dankie.

Van twee skerms gepraat, ek weet nie meer hoe om net op een te werk nie.

Dit was die beste belegging wat ek ooit gemaak het. Die tweede een is amper 10 jaar oud en niks verkeerd nie. Ek moes net ¡¯n adapter kry vir die nuwe rekenaarkoppeling.

?

Helene

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: 23 June 2021 09:04
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Legalese

?

???

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 23 June 2021 09:02
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Legalese

?

Charl, jou ¡°twee skerms¡± het my lekker laat lag ¨C my huwelik is al in gevaar oor ek in die middel van so ¡¯n ¡°sin¡± net met die arm oor die skouer beduie ¡°Gaan weg!¡±

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Wilna Liebenberg
Sent: Wednesday, 23 June 2021 07:57
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Legalese

?

M?re Charl. As ek regsgoed vertaal, probeer ek baie hard om die hoofletters uit te gooi, maar as die term in die beleid omskryf word (xxx service (the 'Service')) moet ek maar daarby hou. As dit n¨ºrens omskryf word nie, sou ek dit verwyder waar moontlik, maar skryf dalk net vir die kli?nt 'n nota om te s¨º dat jy dit gedoen het omdat dit nie omskryf word nie en die gebruik van'n oormaat hoofletters afgekeur word.

Groete

Wilna

On 23/06/2021 07:51, Charl Hattingh wrote:

Hallo Almal

?

Ek probeer dit maar as ¡¯n uitdaging eerder as ¡¯n probleem beskou wanneer ¡¯n lekker ou gebruiksvoorwaardes of privaatheidsbeleid op my skerm beland. Meestal met minder sukses, veral wanneer ek meer as een skerm nodig het net om tot die einde van ¡¯n sin te kom. Hoe maak julle met die hoofletters waarvoor die legal eagles so lief is, bv. ¡°By providing personal information to us or by using the Service, you acknowledge that you have read and understand this Privacy Policy¡±? Is daar enige regstegniese rede om dit so te behou in Afrikaans, of kan ¡¯n mens soos met ander Afrikaanse teks die hoofletters uitgooi?

?

Groete

?

CHARL HATTINGH (he/him/his)

HEALTH SCIENCES LINGUIST

CLINICAL PSYCHOLOGIST

?

13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa

Skype: leocharl

+27 (0)83 457 9526

charl@...

(if no reply:) charlhattingh.com@...

?

-- 
?
Wilna Liebenberg
Taalkonsultant/Language Consultant
Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder
Accredited Translator/Text Editor
Be?digde Vertaler/Sworn Translator
Tel. +27 (0)28 4356906
Sel/Cell +27 (0)828248910
This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to  for full details. 
Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar.

Join [email protected] to automatically receive all group messages.