¿ªÔÆÌåÓý

Re: Window of tolerance


 

³§²¹±ô´Ç³¾¨¦,
Ek kry
²¹¡¤°ùouse?ww.?1?wakker maak;?2?(op)wek,?uitlok,?laat ontstaan;?3?aanwakker,?stimuleer,?prikkel;?4?aanspoor,?aanpor

your capacity to manage your emotions even when under stress = vermo? om emosies te beheer, selfs in stresvolle omstandighede
Ek dink nie 'tolerance' is nie hier soos ons dit in 'verdrabaarheid ' van medikasie-newe-effekte gebruik nie - liewer 'verduurbaarheid' van omstandighede wat stres veroorsaak
to describe the ¡®optimal arousal zone¡¯ of human beings

Hoe klink: window of tolerance = grense van verduurbaarheid/emosionele uithouvermo? om die optimale aansporingsone van mense te beskryf


Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!


On Tue, 13 Jul 2021 at 11:16, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
On 13/07/2021 09:18, ³§²¹±ô´Ç³¾¨¦ Smith wrote:

> Weet iemand dalk wat window of tolerance is?

Verskeie webwerwe s¨º dat dit Dan Siegel is wat met die term vorendag
gekom het, maar sy mnr. Siegel se eie boek, The Developing Mind, s¨º hy
dat hy die term 'n skepping van Corrigan, Fisher en Nutt is.? Die
webwerwe en skyfies praat dikwels van "arousal", maar dit gaan hier
eintlik oor traumahantering, as ek reg verstaan, en "arousal" beteken
nie wat dit normaalweg beteken nie.

Anyway, noudat ek weet wat die term beteken, sou ek dit gewoon letterlik
vertaal: sone van verdrabaarheid.

Samuel








Join [email protected] to automatically receive all group messages.