On Mon, Jun 28, 2021 at 8:39 PM Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...> wrote:
Hallo Salom¨¦,
Ja, ek ken die term - meer in die konteks van 'transient ischaemic attack', wat 'n kortstondige vernouing/spasma van 'n (brein) bloedvat is en kortstondige 'beroerte-agtige aanval' veroorsaak. In daardie geval word?
verbygaande iskemiese aanval gebruik, wat in EN 1?passing;?2?temporary,?momentary;?3?transitory,?impermanent,?transient,?evanescent?(fml.),?fugitive,?ephemeral,?short-lived; is
As ek kyk wat? '
Transient elastography
(FibroScan) is = is a non-invasive method proposed for the assessment of
hepatic fibrosis in patients with chronic liver disease by measuring
liver stiffness. It can be easily performed at the bedside or in the
outpatients clinic with immediate results and good reproducibility.
Die prosedure word met 'n klein apparaatjie genaamd a Fibroscan gedoen wat in die vel ingesteek word.
Ek sou daarom 'transient elastography' vertaal as 'vlugtige elastografie'. Die term 'vlugtige liggaamlike ondersoek' (= brief physical examination) in teenstelling met 'volledige liggaamlike ondersoek' (= complete physical examination) word algemeen gebruik. Jy sien ek hou maar weg van 'fisiese/isieke ondersoek omdat ons almal so lekker daarin vasgedraai word.
Ek hoop dit help.
Groete
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!
On Mon, 28 Jun 2021 at 17:38, Salom¨¦ Smith <salome@...> wrote:
Hi almal
Ons spannetjie krap nou vanmiddag kop oor transient elastography se vertaling. Ek kry eenvoudig nie iets aanlyn wat my regtig s¨º hoekom dit "transient" is nie. 'n Doktersvriendin het kortstondige voorgestel, omdat dit teoreties, miskien, oor 'n lang tydperk ook gedoen sou kon word?