Re: REMOTE :( :(
Hi Leona Ek gebruik ook afstand(s)-; die ¡°indirek¡± is vir my te vaag. En ¡°virtuele besoek¡± as dit goed werk in die konteks. Groete Charl Sent: 29 July 2021 15:15 To: [email protected]
By
Charl Hattingh
·
#611
·
|
Re: REMOTE :( :(
Hi Leona Is dit nou soos in besoeke vir 'n kliniese studie? (Een?) van die kli?nte vir wie ons spannetjie goed vertaal, praat van virtual visits, wat natuurlik baie maklik vertaal as virtuele
By
Salom¨¦ Smith
·
#610
·
|
REMOTE :( :(
Hallo Kollegas Vergewe my maar ek het nou regtig genoeg gesukkel met "remote" dit en "remote" dat wat met 'indirek' vertaal moet word (nederige verskoning aan diegene wat dit wel so vertaal) --- ek
By
Leona Labuschagne
·
#609
·
|
Covid-verwant
Hallo Almal Het iemand asb. vir my raad met die volgende vir ¡¯n covid-studie? * ¡°SCOV1 targets the original A lineage of SARS?CoV?2¡±: Is dit die ¡°oorspronklike A-afstamming¡±? * ¡°A
By
Charl Hattingh
·
#608
·
|
Re: EN> AF: food craving = eetgier
Baie beslis, Ann - ¡®gier¡¯ is briljant! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Friday, 23 July 2021 09:14
By
Leona Labuschagne
·
#607
·
|
Re: Sosiale media
Dankie! Sent: 23 July 2021 09:42 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Sosiale media Dit moet so bly, ja, Charl.
By
Charl Hattingh
·
#606
·
|
Re: Sosiale media
Dit moet so bly, ja, Charl. wrote:
By
Salom¨¦ Smith
·
#605
·
|
Sosiale media
Hi Julle My ervaring van sosiale media is beperk en ek verkies om dit so te hou, maar nou kom ek soms bemarkingsmateriaal vir studies te? wat vertaal moet word. Dan is daar plasings op Instagram etc,
By
Charl Hattingh
·
#604
·
|
EN> AF: food craving = eetgier
Hallo weer, almal. Ek dink ek het die 'juiste woord' (viz. ons oom LW Hiemstra se passievolle soeke na die 'juiste woorde') vir 'food craving' per Google in die Rooi Rose en netwerk24 opgspoor, nl
By
Ann Hiemstra
·
#603
·
|
Re: Selfdood
Op ¡¯n ligter noot (of is dit nood? ?) https://vimeo.com/284986055 Groete Sent: 22 July 2021 14:20 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Selfdood Hallo almal Na aanleiding van die volgende
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#602
·
|
Re: Selfdood
Ek sou dit ook so doen, Charmaine. Groete Hel¨¦ne van der Westhuizen Columnist ¡ñ <https://safreachronicle.co.za/columns/where-words-take-us-columns/> Safrea Chronicle ¡ñ Rubriekskrywer Translator
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#601
·
|
Re: EN> AF: food craving
Is dit ¡¯n baie tegniese, wetenskaplike artikel? Indien nie, bv in mediese vraelys aan pasi?nte: koslus ¨C in the name of plain language. Ek kan julle waarborg voedselversugting gaan oor die helfte
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#600
·
|
Re: Selfdood
Hi Charmaine Jy is in die kol. Jy kan als verander na ¡°selfdood-¡±. Die denke hier agter is dat ¡°moord¡± ¡¯n misdaad is, en dis moeiliker vir pasi?nte om dan sulke versugtinge teenoor
By
Charl Hattingh
·
#599
·
|
Re: EN> AF: food craving
Hi Almal, Jammer ek kon nie vroe?r reageer nie, maar ek het in ieder geval nie ¡¯n klinkklare antwoord nie. Die voorgestelde ¡°voedselversugting¡± klink vir my ook reg. Terloops, ek gebruik
By
Charl Hattingh
·
#598
·
|
Re: EN> AF: food craving
Ek sou ook dink dat mens nie 'cravings' in AF as meervoud sal gebruik nie, net as 'voedselversugting' (as 'n toestand). Wel voedselversugting vir verskillende kosse. Stem julle?
By
Ann Hiemstra
·
#597
·
|
Re: EN> AF: food craving
OK, dankie Marietjie en Ann vir julle moeite ... ek teken so aan ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent:
By
Leona Labuschagne
·
#596
·
|
Selfdood
Hallo almal Na aanleiding van die volgende wat ek gesien het by VivA Advies: Vraag: Is die woord "selfdood" 'n sinoniem vir "selfmoord"? Kort antwoord: Die woord "selfdood" is deur die Taalkommissie
By
Charmaine Sullivan
·
#595
·
|
Re: EN> AF: food craving
Marietjie het 'voedselversugting' in 'n baie tegniese Afrikaanse wetenskaplike artikel opgespoor viz : '... om te verstaan hoe 'n spesifieke dieetfaktor, behalwe smaaklikheid, voedselvesugting en
By
Ann Hiemstra
·
#594
·
|
Re: EN> AF: food craving
Skuus, het bedoel ¡®voedselvergifting¡¯ ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Thursday, 22 July 2021
By
Leona Labuschagne
·
#593
·
|
Re: EN> AF: food craving
Smag?? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Thursday, 22 July 2021 13:14 To: [email protected] Subject:
By
Leona Labuschagne
·
#592
·
|