Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalangmed
- Messages
Search
Re: WERK: Dringende proeflees EN-AF, 30 000 woorde, vir Maandag
Dankie Samuel, maar my beker is vol.
toggle quoted message
Show quoted text
-----Original Message----- |
|||||||||||||||||||||||||
WERK: Dringende proeflees EN-AF, 30 000 woorde, vir Maandag
Hallo almal
'n Kli?nt van my het 'n dringende proefleeswerk van 18 000 woorde. Ek is nie in staat om die kli?nt te help nie weens my skedule. Die kli?nt is bereid om heelwat ekstra te betaal. Die sperdatum is Maandag, en dit kan wees dat die teks eers Sondag beskikbaar is. Die werk bestaan uit een groot l¨ºer (18 000 woorde) en 'n paar kleintjies (1000 woorde in totaal). Ek het reeds die kleintjies gedoen. Die vertaling is baie swak. Die vertaler maak interpretasiefoute wanneer daar min konteks is (bv. first name, middle initial, last name = eerste naam, aanvanklike middelste, laaste naam), weet blykbaar nie hoe om diakritiese tekens te tik nie, skryf samestellings los, gebruik titelkas, gebruik dubbelspasies, laat soms spasies weg (bv. direk voor 'n hakie), en is onpresies met ander interpunksie (bv. 2+2+4 strepies waar die eindgebruiker 'n jaar moet invul, is vertaal as 2+2+3 of 2+3+4 strepies). Die taal is wel baie idiomaties, en langer sinne is geneig om beter vertaal te wees as korter sinne. Dit lyk nie soos 'n masjienvertaling nie. So, stel iemand belang? Ek s¨º "30 000 woorde" in die onderwerpre?l want dit gaan jou so lank neem as wat 30 000 woorde gewoonlik neem. Samuel |
|||||||||||||||||||||||||
Re: ''subjek' in plaas van 'proefpersoon' in afneem/administraie van vraelyste?
Helene van der Westhuizen
¿ªÔÆÌåÓýEk stem saam met jou, Ann. Ek het nie die hele gesprek gesien nie, maar net gesug toe ek datasubjek sien. Die groot kwessie van ons dag is tog eenvoudige taal, en datasubjek klink tog net na ¡¯n los kilogreep wat iewers in die kuberruim verlore geraak het. Ek is nou die dag deur Peter Carruthers se POPI-terme. Om van te huil. ? Groete ? ? Hel¨¦ne van der Westhuizen Columnist ¡ñ ¡ñ Rubriekskrywer
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 25 August 2021 10:04 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] ''subjek' in plaas van 'proefpersoon' in afneem/administraie van vraelyste? ? Baie dankie vir al die kommentaar. Ek gaan in 'n kantlynkommentar voorstel dat die kli?nt? 'studiedeelnemer' moet gebruik. Ann ? ?????? Deo Gloria! ? ? On Wed, 25 Aug 2021 at 09:32, Arina Wilson <arinaw@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||
Re: ''subjek' in plaas van 'proefpersoon' in afneem/administraie van vraelyste?
Baie dankie vir al die kommentaar. Ek gaan in 'n kantlynkommentar voorstel dat die kli?nt? 'studiedeelnemer' moet gebruik. Ann ?????? Deo Gloria! On Wed, 25 Aug 2021 at 09:32, Arina Wilson <arinaw@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||
Re: ''subjek' in plaas van 'proefpersoon' in afneem/administraie van vraelyste?
¿ªÔÆÌåÓýHallo Ann ? ¡°Data subject¡± kom in POPI voor en die Afrikaanse wet gebruik ¡°datasubjek¡± en wanneer ¡¯n vraelys dus oor die insameling van inligting onder di¨¦ wet gaan, moet ons maar datasubjek gebruik. ? ¡°Trial subject¡± word min in die ICF¡¯s gebruik, maar as dit wel gebruik word, is dit beter om by die kli?nt seker te maak wat hulle voorkeur is. Ek het onlangs ICF¡¯s gedoen waar alle verwysings na ¡°study participant/doctor/medication/site¡± ens. na ¡°trial¡± verander is en is aanges¨º om dit alles na ¡°proef¡± te verander ¨C proefdeelnemer, proefdokter, proefmedikasie, ens. ? As ¡°proefleser¡± sou ek nie summier bewoording verander nie, maar as dit jou baie pla, is ¡¯n kommentaar die beste roete. ? Groete ? Arina ?
????? Translation and Advertising Services ? 021?913 1344 / 082 558 3585 ? South African Translators¡¯ Institute Accreditation ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Tuesday, 24 August, 2021 10:53 PM To: [email protected] Subject: [zalangmed] ''subjek' in plaas van 'proefpersoon' in afneem/administraie van vraelyste? ? Hallo almal, Ek PR 'n dokument oor afneem van vraelyste waarin die woord 'subject' , wat ek ken as 'proefpersoon', met 'subjek' vertaal is. Ken een van julle dit ook so? Ek glo nie so nie ... Ek hoor graag. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
|||||||||||||||||||||||||
Re: ''subjek' in plaas van 'proefpersoon' in afneem/administraie van vraelyste?
Ann, sover ek weet word subject/proefpersoon nie meer in ICF's gebruik nie -- ek verander dit na deelnemer en sit 'n comment in vir die kli?nt.
toggle quoted message
Show quoted text
Charl, data subject kom uit die POPI-wet sover ek weet, en word met datasubjek vertaal. Lekker dag! Wilna On 25/08/2021 07:34, Charl Hattingh wrote:
Sover ek verstaan (maar ek sal dit bevestig), hou Suid-Afrikaanse etiekkomitees nie van "proefpersoon" nie, omdat hi?rargie in die gesondheidstelsel versterk en mense objektiveer. Dus verander ek dit altyd na "deelnemer". --
Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar. |
|||||||||||||||||||||||||
Re: ''subjek' in plaas van 'proefpersoon' in afneem/administraie van vraelyste?
Sover ek verstaan (maar ek sal dit bevestig), hou Suid-Afrikaanse etiekkomitees nie van "proefpersoon" nie, omdat hi?rargie in die gesondheidstelsel versterk en mense objektiveer. Dus verander ek dit altyd na "deelnemer".
toggle quoted message
Show quoted text
Ek kom ook deesdae dikwels die term "data subject" te? in databeskermingsdokumente. Hier gaan dit nie oor ¡¯n proefpersoon in ¡¯n studie nie; dis ¡¯n term vir enige natuurlike persoon oor wie data versamel word. Ek het dit tot dusver ¡¯n "datapersoon" genoem. Miskien sal "datasubjek" hier meer akkuraat wees, maar ook die reeds half onverstaanbare dokumente nog onverstaanbaarder maak. -----Original Message----- |
|||||||||||||||||||||||||
Re: ''subjek' in plaas van 'proefpersoon' in afneem/administraie van vraelyste?
Sjoe, ek hoop nou nie ek praat totale nonsens nie, maar "proefpersoon" is ook nie regtig een wat ons span gebruik nie (behalwe as 'n kli?nt daarop sou aandring). Ons gebruik eerder "studiedeelnemer". Ek dink ek het al "subjek" gesien maar dit summier verander - is dit nie MT nie? On Tue, Aug 24, 2021 at 11:36 PM Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: On 24/08/2021 22:52, Ann Hiemstra wrote: |
|||||||||||||||||||||||||
Re: ''subjek' in plaas van 'proefpersoon' in afneem/administraie van vraelyste?
On 24/08/2021 22:52, Ann Hiemstra wrote:
Ek PR 'n dokument oor afneem van vraelyste waarin die woord 'subject' , wat ek ken as 'proefpersoon', met 'subjek' vertaal is.Dr Jankowitz van Unisa se statistiekwoordelys bevat hom wel. Samuel |
|||||||||||||||||||||||||
''subjek' in plaas van 'proefpersoon' in afneem/administraie van vraelyste?
Hallo almal, Ek PR 'n dokument oor afneem van vraelyste waarin die woord 'subject' , wat ek ken as 'proefpersoon', met 'subjek' vertaal is. Ken een van julle dit ook so? Ek glo nie so nie ... Ek hoor graag. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
|||||||||||||||||||||||||
Re: inhalations, puffs, sprays
Dankie, Samuel, dit maak sin!
toggle quoted message
Show quoted text
-----Original Message-----verkeerd gebruik). |
|||||||||||||||||||||||||
Re: inhalations, puffs, sprays
On 24/08/2021 10:31, Charl Hattingh wrote:
* En ¡°nebuliser¡±: nebuliseerder, verstuiwerEk weet 'n verstuiwer is 'n nebulizer, maar toe ek en my vrou 'n nebulizer vir ons babaseun moes kry, het almal van ons en die dokters dit (in Afrikaans) gewoon 'n "nebulizer" genoem. As my situatie verteenwoordigend is, vermoed ek dat "nebuliseerder" die meeste verstaan sal word. En dan vir die apparaat ¡°inhaler¡±: inhaleerder, newelspuit, verstuiwer, pompieEk sou "newel" in 'n woord slegs gebruik as die newel tydens gebruik sigbaar is. By 'n inhaler sien jy nie die newel nie (tensy jy dit verkeerd gebruik). Ek dink "pompie" is die geskikste woord hier. Ek weet nie hoeveel Afrikaanse mense praat van 'n "inhaler" nie, so ek kan nie s¨º of "inhaleerder" dalk (soos by nebulizer) die geskikste woord sou wees nie. Persoonlik, as ek nie die woord "inhaler" geken het nie, en ek het die woord "inhaleerder" te?gekom, sou ek aanneem dat dit 'n soort apparaat is (m.a.w. iets van die grootte wat op 'n tafel staan of wat jy met ten minste hande moet vaspak) met pype en dit nie met 'n [asma]pompie assosieer nie. Samuel |
|||||||||||||||||||||||||
inhalations, puffs, sprays
¿ªÔÆÌåÓýHallo Raadgewers, ? ¡°inhalations, puffs, sprays¡±: Hierdie sinonieme kom dikwels voor en ek het al talle vertalings gesien. Ek sou graag wil weet wat die dokters en pasi?nte in die praktyk gebruik en/of watter van die onderstaande (of ander voorstelle) die verstaanbaarste sal wees: ?
? Ek hoor graag! ? Dankie, Charl ? CHARL HATTINGH (pronouns: he/him/his) HEALTH SCIENCES LINGUIST CLINICAL PSYCHOLOGIST ? Wordweb CC 13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa Skype: leocharl +27 (0)83 457 9526 charl@... (if no reply:) charlhattingh.com@... ? This email message, including any attached files, is for the sole use of the intended recipient(s) and may contain legally confidential and/or privileged information. If you are not the intended recipient, you are not authorised to copy or disclose all or any part of it without the prior written consent of Charl Hattingh. ? |
|||||||||||||||||||||||||
Re: My afwesigheid
¿ªÔÆÌåÓýOi, Ann, jy het my nou so bewo?, baie dankie dat jy jou gedig met ons deel. __________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Monday, 23 August 2021 09:42 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] My afwesigheid ? Pragtig verwoord, dankie Ann. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Hallo almal, Baie dankie vir julle meelewing. Hier is 'n stukkie van my anderkant. ? Laaste wens Wanneer jy weggaan, Lief, Ek vat vir oulaas net jou hand voel die windstil winterson Ons trap saggies, Lief ¨C sodat dit w¨¦¨¦r kan regop kom, Ek sal nie winkelblomme koop ????????????????????????????????? ???????????????????Ann??? ???????????????????????? ? Ann ? Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Mon, 23 Aug 2021 at 08:06, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||
Re: My afwesigheid
¿ªÔÆÌåÓýPragtig verwoord, dankie Ann. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 23 August 2021 09:13 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] My afwesigheid ? Hallo almal, Baie dankie vir julle meelewing. Hier is 'n stukkie van my anderkant. ? Laaste wens Wanneer jy weggaan, Lief, Ek vat vir oulaas net jou hand voel die windstil winterson Ons trap saggies, Lief ¨C sodat dit w¨¦¨¦r kan regop kom, Ek sal nie winkelblomme koop ????????????????????????????????? ???????????????????Ann??? ???????????????????????? ? Ann ? Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Mon, 23 Aug 2021 at 08:06, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||
Re: My afwesigheid
Hallo almal, Baie dankie vir julle meelewing. Hier is 'n stukkie van my anderkant. Laaste wens Wanneer jy weggaan, Lief, Ek vat vir oulaas net jou hand voel die windstil winterson Ons trap saggies, Lief ¨C sodat dit w¨¦¨¦r kan regop kom, Ek
sal nie winkelblomme koop ????????????????????????????????? ???????????????????Ann??? ???????????????????????? ? Ann Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Mon, 23 Aug 2021 at 08:06, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||
Re: My afwesigheid
¿ªÔÆÌåÓýAi, Ann, ek dink aan jou en bid vir jou vir die groot gemis wat voorl¨º. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of ³§²¹±ô´Ç³¾¨¦ Smith
Sent: Friday, 20 August 2021 16:06 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] My afwesigheid ? Liewe Ann, my innige meegevoel ? Ek kan my dit nie eers indink nie. ? Liefde, ? ³§²¹±ô´Ç³¾¨¦ ? ? ? On Fri, Aug 20, 2021 at 12:29 PM Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||
Re: My afwesigheid
Liewe Ann, my innige meegevoel ? Ek kan my dit nie eers indink nie. Liefde, ³§²¹±ô´Ç³¾¨¦ On Fri, Aug 20, 2021 at 12:29 PM Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
|||||||||||||||||||||||||
Re: My afwesigheid
¿ªÔÆÌåÓýHi Ann, ? Ek is so jammer oor jou verlies, dit is so hartseer. Wat ¡¯n reuseleemte. Ek wens jou alle sterkte toe met die moeilike rouproses. ? Vriendelike groete Charl ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 20 August 2021 12:21 To: [email protected] Subject: [zalangmed] My afwesigheid ? Hallo almal, Ek was 'afwesig' die afgelope tyd - eers omdat Louis, my man vir 2 maande in die hospital was met Covid en daarna die komplikasies daarvan en toe op 1Aug oorlede is. My beste liefste maat vir die afgelope 54 jaar, sielsgenoot, klankbord en mentor is weg. Julle vergewe my my afwesigheid Ann ? ?????? Deo Gloria! |
|||||||||||||||||||||||||
My afwesigheid
Hallo almal, Ek was 'afwesig' die afgelope tyd - eers omdat Louis, my man vir 2 maande in die hospital was met Covid en daarna die komplikasies daarvan en toe op 1Aug oorlede is. My beste liefste maat vir die afgelope 54 jaar, sielsgenoot, klankbord en mentor is weg. Julle vergewe my my afwesigheid Ann ?????? Deo Gloria! |