On Wed, 25 Aug 2021 at 09:32, Arina Wilson <arinaw@...> wrote:
Hallo Ann
?
¡°Data subject¡± kom in POPI voor en die Afrikaanse wet gebruik ¡°datasubjek¡± en wanneer ¡¯n vraelys dus oor die insameling van inligting onder di¨¦ wet gaan, moet ons maar datasubjek gebruik.
?
¡°Trial subject¡± word min in die ICF¡¯s gebruik, maar as dit wel gebruik word, is dit beter om by die kli?nt seker te maak wat hulle voorkeur is. Ek het onlangs ICF¡¯s gedoen waar alle verwysings na ¡°study participant/doctor/medication/site¡± ens. na ¡°trial¡± verander is en is aanges¨º om dit alles na ¡°proef¡± te verander ¨C proefdeelnemer, proefdokter, proefmedikasie, ens.
?
As ¡°proefleser¡± sou ek nie summier bewoording verander nie, maar as dit jou baie pla, is ¡¯n kommentaar die beste roete.
?
Groete
?
Arina
?
??? Arina Wilson
????? Translation and Advertising Services
?
021?913 1344 / 082 558 3585
?
South African Translators¡¯ Institute Accreditation
?
From:[email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra Sent: Tuesday, 24 August, 2021 10:53 PM To:[email protected] Subject: [zalangmed] ''subjek' in plaas van 'proefpersoon' in afneem/administraie van vraelyste?
?
Hallo almal,
Ek PR 'n dokument oor afneem van vraelyste waarin die woord 'subject' , wat ek ken as 'proefpersoon', met 'subjek' vertaal is.
Ken een van julle dit ook so? Ek glo nie so nie ...