¿ªÔÆÌåÓý

Re: inhalations, puffs, sprays


 

On 24/08/2021 10:31, Charl Hattingh wrote:

* En ¡°nebuliser¡±: nebuliseerder, verstuiwer
Ek weet 'n verstuiwer is 'n nebulizer, maar toe ek en my vrou 'n
nebulizer vir ons babaseun moes kry, het almal van ons en die dokters
dit (in Afrikaans) gewoon 'n "nebulizer" genoem. As my situatie
verteenwoordigend is, vermoed ek dat "nebuliseerder" die meeste verstaan
sal word.

En dan vir die apparaat ¡°inhaler¡±: inhaleerder, newelspuit, verstuiwer, pompie
Ek sou "newel" in 'n woord slegs gebruik as die newel tydens gebruik sigbaar is. By 'n inhaler sien jy nie die newel nie (tensy jy dit verkeerd gebruik).

Ek dink "pompie" is die geskikste woord hier. Ek weet nie hoeveel Afrikaanse mense praat van 'n "inhaler" nie, so ek kan nie s¨º of "inhaleerder" dalk (soos by nebulizer) die geskikste woord sou wees nie.

Persoonlik, as ek nie die woord "inhaler" geken het nie, en ek het die woord "inhaleerder" te?gekom, sou ek aanneem dat dit 'n soort apparaat is (m.a.w. iets van die grootte wat op 'n tafel staan of wat jy met ten minste hande moet vaspak) met pype en dit nie met 'n [asma]pompie assosieer nie.

Samuel

Join [email protected] to automatically receive all group messages.