¿ªÔÆÌåÓý

Re: My afwesigheid


 

¿ªÔÆÌåÓý

Pragtig verwoord, dankie Ann.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 23 August 2021 09:13
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] My afwesigheid

?

Hallo almal,

Baie dankie vir julle meelewing.

Hier is 'n stukkie van my anderkant.

?

Laaste wens

Wanneer jy weggaan, Lief,
wil ek nie winkelblomme koop
en ¡¯n huilbegrafnis hou nie.

Ek vat vir oulaas net jou hand
en stap stilweg met jou saam
hier deur die sagte duine,

voel die windstil winterson
die koue uit ons blaaie broei
en ruik die bruids-wit blombos
se kruie-heuninggeur.

Ons trap saggies, Lief ¨C
die bosbok moenie wegskrik,
die rooipypie in die paadjie
se stam nie knak nie

sodat dit w¨¦¨¦r kan regop kom,
vir die suikerbekkie sap kan gee.

Ek sal nie winkelblomme koop
wanneer jy weggaan nie¡­

????????????????????????????????? ???????????????????Ann??? ????????????????????????

?

Ann

?

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

?

?

On Mon, 23 Aug 2021 at 08:06, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:

Ai, Ann, ek dink aan jou en bid vir jou vir die groot gemis wat voorl¨º.

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of ³§²¹±ô´Ç³¾¨¦ Smith
Sent: Friday, 20 August 2021 16:06
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] My afwesigheid

?

Liewe Ann, my innige meegevoel ? Ek kan my dit nie eers indink nie.

?

Liefde,

?

³§²¹±ô´Ç³¾¨¦

?

?

?

On Fri, Aug 20, 2021 at 12:29 PM Charl Hattingh <charl@...> wrote:

Hi Ann,

?

Ek is so jammer oor jou verlies, dit is so hartseer. Wat ¡¯n reuseleemte. Ek wens jou alle sterkte toe met die moeilike rouproses.

?

Vriendelike groete

Charl

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 20 August 2021 12:21
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] My afwesigheid

?

Hallo almal,

Ek was 'afwesig' die afgelope tyd - eers omdat Louis, my man vir 2 maande in die hospital was met Covid en daarna die komplikasies daarvan en toe op 1Aug oorlede is.

My beste liefste maat vir die afgelope 54 jaar, sielsgenoot, klankbord en mentor is weg.

Julle vergewe my my afwesigheid


Ann

?

?????? Deo Gloria!

Join [email protected] to automatically receive all group messages.