¿ªÔÆÌåÓý

My afwesigheid


 

Hallo almal,
Ek was 'afwesig' die afgelope tyd - eers omdat Louis, my man vir 2 maande in die hospital was met Covid en daarna die komplikasies daarvan en toe op 1Aug oorlede is.
My beste liefste maat vir die afgelope 54 jaar, sielsgenoot, klankbord en mentor is weg.
Julle vergewe my my afwesigheid

Ann

?????? Deo Gloria!

Join [email protected] to automatically receive all group messages.