On 24/08/2021 22:52, Ann Hiemstra wrote:
Ek PR 'n dokument oor afneem van vraelyste waarin die woord 'subject' , wat ek ken as 'proefpersoon', met 'subjek' vertaal is.
Ken een van julle dit ook so? Ek glo nie so nie ...
Dr Jankowitz van Unisa se statistiekwoordelys bevat hom wel.
Samuel