¿ªÔÆÌåÓý

Re: Insulin glargine & lixisenatide
Ek hou van daai ¡®alleengroete¡¯, Charmaine ¨C¨C skerp! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Monday,
By Leona Labuschagne · #106 ·
Insulin glargine & lixisenatide
Hallo almal Is ek reg dat insulienglargien een woord is? Ek het "lixisenatide" met die standaard staffie getik en uitgekom op "liksisenatied". Enige ander voorstelle (en bronne)? Alleengroete
By Charmaine Sullivan · #105 ·
Re: AF>EN : 'rustige dag' (psigiatrie konteks)
Ek sou s¨º ¡®peaceful day¡¯ ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Monday, 20 April 2020 10:45 To:
By Leona Labuschagne · #104 ·
AF>EN : 'rustige dag' (psigiatrie konteks)
Hallo Almal, Charl, kyk hoe kyk ek vir jou ... :-) Praat ons/julle in die konteks van rustige versus onrustige gedrag van 'n pasi?nt in EN: 'Die pasi?nt het 'n rustige dag gehad' >The patient had a
By Ann Hiemstra · #103 ·
En>AF: handheld device ?
Skuus, ek moes meer konteks gegee het. Ek verwys na al die elektroniese toestelle (soos tablette, ens.) waarop mense inligting insleutel. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner
By Ann Hiemstra · #102 ·
Re: En>AF: handheld device ?
Hi Ann, Ek gebruik ook ¡°handtoestel¡±. Groete Charl Sent: 15 April 2020 18:59 To: [email protected] Subject: [zalangmed] En>AF: handheld device ? Hallo almal! Ons het sover ek kan onthou BAIE
By Charl Hattingh · #101 ·
En>AF: handheld device ?
Hallo almal! Ons het sover ek kan onthou BAIE lank gelede hieroor bespiegel. Kan iemand onthou, of is daar 'n ander mening oor wat ons besluit het die AF vir 'handheld device' is? Ek het in my TM nog
By Ann Hiemstra · #100 ·
Subtitling: Wie doen dit?
Hallo Almal ... suutjies tuis, julle? Is daar enige van julle wat julle al in 'subtitling' begewe het? Wat se progarmattuur gebruik jy? Ek hoor graag van jou. Groete en gesond bly. x Ann Hiemstra
By Ann Hiemstra · #99 ·
Re: FW: Mediese vertalings
Ja, Hel¨¦ne, ek byt maar vas met hierdie virusding. Andersins goed. Ek hoop dit gaan goed met jou. Ja, gewoonlik is dit ook die kli?nte se vereiste om dit in Engels te los. Ek sou s¨º dieselfde
By Charl Hattingh · #98 ·
Re: FW: Mediese vertalings
Baie dankie, Charl. Hoe gaan dit met jou? Ons het jare gelede laas gepraat. Sjoe! Nog een vraag ¨C oor die algemeen. Studies met spesifieke name bly in die brontaal? Bv. Die Heart Outcomes Prevention
By Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> · #97 ·
Re: FW: Mediese vertalings
Ek is nie oortuig dat dit bygewerk word nie. Sommige van Pharos Aanlyn en VivA se woordelyste word wel aktief bygewerk, maar sover ek weet word die gepubliseerdes nie aktief bygewerk nie. Lochner se
By Samuel Murray · #96 ·
Re: FW: Mediese vertalings
Pharos Aanlyn se mediese woordeboek is Lochner se hersiende weergawe van Brink se Matie-woordeboek (die "WAG"). Nie almal is ewe be?ndruk met die hersiening nie. Daar is ook 'n Tukkie-woordeboek, van
By Samuel Murray · #95 ·
Re: FW: Mediese vertalings
Hi Hel¨¦ne, Geen probleem, ons was al almal daar, laat ek probeer help. 1. Daar is die Dictionary for the Health Sciences ¨C Eng./Afr. (Lochner & Brink 2011). Dit is beskikbaar as deel van Pharos se
By Charl Hattingh · #94 ·
FW: Mediese vertalings
Goeie naand, Afrikaanse kollegas Ek het lank laas mediese vertalings gedoen ¨C baie lank laas. Ek vra dus om verskoning as dit in die begin knaend gaan wees. Ek kom gewoonlik gou weer in ¡®n ding in
By helenevdwesthuizen@... · #93 ·
EN< AF: report/ reported = gerapporteer NOT 'aangemeld' in health context
Oeps, nog is't het einde niet! Hier is nou vars uit die REGTE (Plaaslike Regerings se Hoof van Gemeenskapsgesondheidsdienste) perd se bek: Wet 63 van 1977 is vervang met Wet 61 van 2003 en Aanmeldbare
By Ann Hiemstra · #92 ·
EN< AF: report/ reported = gerapporteer NOT 'aangemeld' in health context
Hallo weer, almal! Die nommer van die wet wat in die my vorige boodskap gekwoteer is, is foutief, jammer. Hier is dit weer: PLEASE NOTE: In terms of Regulations in terms of the South African Health
By Ann Hiemstra · #91 ·
EN< AF: report/ reported = gerapporteer NOT 'aangemeld' in health context
Hallo almal, Ek herinner tog net weer asb: PLEASE NOTE: In terms of Regulations in terms of the South African Health Act, Act 20 of 1963, there is a list of certain SPECIFIC ¡®notifiable¡¯ diseases
By Ann Hiemstra · #90 ·
Re: EN> AF: digital tools >?
Dankie, Dames :-) Dit werk vir my. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public HealthStilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel:
By Ann Hiemstra · #89 ·
Re: EN> AF: digital tools >?
Hulpmiddele, ja ¨C het ook al instrumente, prosesse, programme gesien, asook *XYZ word digitaal uitgevoer* L : - )
By Leona Labuschagne · #88 ·
Re: EN> AF: digital tools >?
Is 'n tool in rekenaarterme nie meer 'n hulpmiddel nie? Ek weet nie of dit die regte woord is nie... wrote:
By Salom¨¦ Smith · #87 ·