¿ªÔÆÌåÓý

Re: FW: Mediese vertalings


Helene van der Westhuizen
 

¿ªÔÆÌåÓý

Baie dankie, Charl. Hoe gaan dit met jou? Ons het jare gelede laas gepraat. Sjoe!

?

Nog een vraag ¨C oor die algemeen.

?

Studies met spesifieke name bly in die brontaal? Bv.

Die Heart Outcomes Prevention Evaluation-studie (HOPE-studie) het aangetoon dat ¡­

?

Baie dankie weereens aan jou en Samuel, wat ook intussen geantwoord het.

?

Hel¨¦ne van der Westhuizen
Vertaler Redigeerder? ¡ñ Translator Editor

Mobile:

Skype:

+27 66 274 7714

helenevdwesthuizen1

E-mail:

helene@...

Website:

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: 31 March 2020 07:53
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] FW: Mediese vertalings

?

Hi Hel¨¦ne,

?

Geen probleem, ons was al almal daar, laat ek probeer help.

?

  1. Daar is die Dictionary for the Health Sciences ¨C Eng./Afr. (Lochner & Brink 2011). Dit is beskikbaar as deel van Pharos se aanlyn woordeboeke. Ek weet nie of dit nog in harde kopie beskikbaar is nie, maar ek sou die aanlyn weergawe ¡°aanbeveel¡± (dis ¡¯n sterk woord) omdat dit seker darem bygewerk word. Die woordeboek het ongelukkig talle foute en inkonsekwenthede, maar dit is darem ¡¯n beginpunt.
  2. In die geval van sulke lang derms, is dit dikwels goed om van die Engelse woordorde af te wyk en dinge om te swaai sodat dit afsonderlike woorde word. Bv. ¡°Terapie met ¡¯n angiotensien-omsettingsensiem-inhibeerder¡± of om dit verder te vat, ¡°Terapie met ¡¯n inhibeerder van die angiotensien-omsettingsensiem¡±. Ek sou s¨º dis eie voorkeur (en na gelang van jou teikengroep, medies/leek) of jy remmer/inhibitor/inhibeerder gebruik en inhiberingsterapie v inhibitorterapie.
  3. Dis ramipriel
  4. Nee. Volgens Medical News Today (¡¯n lukrake bron wat ek aanlyn gekry het ¨C daar is beter bronne maar die samevatting was bondig): ¡°Arteriosclerosis?and?atherosclerosis?are?different?conditions.?Arteriosclerosis?is the stiffening or hardening of the artery walls.?Atherosclerosis?is the narrowing of the artery because of plaque build-up.?Atherosclerosis?is a specific type of?arteriosclerosis.¡±

Ek dink die ¡°vascular disease¡± is in jou bronteks bygevoeg as verduideliking en ek sou maar by die bron hou en ¡°bloedvatsiekte¡± vir die leek insluit. Dalk ¡°die bloedvatsiekte aterosklerose¡±?

?

Ek hoor graag of ander Zalangmedders en veral die medici saamstem?

?

Groete

Charl

?

CHARL HATTINGH

HEALTH SCIENCES LINGUIST

CLINICAL PSYCHOLOGIST

?

13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa

Skype: leocharl

+27 (0)83 457 9526

charl@...

(if no reply:) charlhattingh.com@...

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: 30 March 2020 21:20
To:
[email protected]
Subject: [zalangmed] FW: Mediese vertalings

?

?

Goeie naand, Afrikaanse kollegas

?

Ek het lank laas mediese vertalings gedoen ¨C baie lank laas. Ek vra dus om verskoning as dit in die begin knaend gaan wees. Ek kom gewoonlik gou weer in ¡®n ding in sodra ek bietjie oefen. Ek is ook seker ek het ¡®n paar betroubare bronne behalwe ZALangMed ?gehad, maar ek kan hulle ook nie onthou nie.

?

1) Is daar ¡®n mediese woordeboek wat julle kan aanbeveel? Ek het Pharos aanlyn en hy verbaas my soms nogal, maar ander kere wil hy my die mure laat uitklim.

?

2) Angiotensin-converting enzyme (ACE) inhibitor word in Pharos aangegee as

Angiotensien-omsettingsensiem-inhibitor of -remmer/-stremmer. Op sigself sou dit nie ¡®n probleem gewees het nie, maar sodra ons begin praat van Angiotensin-converting enzyme (ACE) inhibitor therapy, sou ek dit liewer wou vertaal met Angiotensien-omsettingsensiem-inhiberingsterapie in plaas van inhibitorterapie?

?

3) Ramipril is net ramipril in Afrikaans?

?

4) Atherosclerotic vascular disease is mos net plein arteriosklerose? Of is daar ¡®n verskil wanneer die vascular disease bykom?

?

Sjoe, ek voel soos ¡®n properse groentjie, never maaind verroes!

?

Baie dankie, bu voorbaat.

?

?

Hel¨¦ne van der Westhuizen
Translator?Editor? ¡ñ? Vertaler?Redigeerder

Mobile:

+27 66 274 7714

Skype:

Email:

helenevdwesthuizen1

helene@...

Website:

?Irish Writers Union

?
Full Member: Irish Writers Union

Accredited Member: South African Translators¡¯ Institute



Certified Pro: ProZ.com - The Translation Workplace

?

?

?

?

Join [email protected] to automatically receive all group messages.