Subtitling: Wie doen dit?
Hallo Almal? ... suutjies tuis, julle?
Is daar enige van julle wat julle al in 'subtitling' begewe het?
Wat se progarmattuur gebruik jy?
Ek hoor graag van jou. Groete en gesond bly. x
Ann Hiemstra Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria!
|