Re: EN> AF: digital tools >?
Is 'n tool in rekenaarterme nie meer 'n hulpmiddel nie? Ek weet nie of dit die regte woord is nie...
toggle quoted message
Show quoted text
Hallo almal! Hoop julle's almal gesond en PK. As? 'hand tool' 'n 'handwerktuig' is (volgens Pharos dictionaries), is dit seker OK om 'digital tool' as 'digitale werktuig' te vertaal? Wat seg u? Ander voorstelle?
Ek hoor graag
Ann Hiemstra Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria!
|