AF>EN : 'rustige dag' (psigiatrie konteks)
Hallo Almal,
Charl, kyk hoe kyk ek vir jou ... :-) Praat ons/julle in die konteks van? rustige versus onrustige gedrag van 'n pasi?nt in EN: 'Die pasi?nt het 'n rustige dag gehad' >The patient had a ?? restful??? day. Sou jy iets anders as 'restful' voorstel? Ek hoor graag Groete
Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria!
|