Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalangmed
- Messages
Search
Re: Geestelik/spiritueel
Hallo Charl, Ek stem nie saam dat? "mental wellbeing" dieselfde as
"geestelike welstand" is nie. Ek sou s¨º dit is "geesteswelstand" (n.a.v "geestesgesondheid' = "mental health"). Ek dink die terugvertaler maak 'n fout. As ek jou konteks reg verstaan, is "geestelike welstand" reg so. "spirituele welstand" is meer 'n akademiese term?? Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Mon, 11 Dec 2023 at 13:13, Charl Hattingh <charl@...> wrote: Hallo Almal |
||
Geestelik/spiritueel
Hallo Almal
Die bron is "spiritual wellbeing". Die vertaling "geestelike welstand" kan ook terugvertaal word as "mental wellbeing", wat iets anders is as wat die bron bedoel. Sou julle volstaan met "geestelike" en die dubbelsinnigheid daarvan? Of is "spirituele" duideliker om na iets in verband met die ho?re aspek van die menslike bestaan te verwys? Groete Charl |
||
Re: Push notification in Afrikaans
Baie dankie ¡ ja, ek het ook nogal gewonder oor daai 'stoot' : - )
toggle quoted message
Show quoted text
Het die werk ingestuur met Ann se voorstel, maar sal beslis hierdie een aanteken vir volgende keer. Lekker naweek, Almal! L : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Thursday, December 7, 2023 9:14 PM To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Push notification in Afrikaans On 07/12/2023 08:15, Leona Labuschagne wrote: Kan iemand my asseblief help met ¡°Push notification¡± ¨C ek kry soverEk gebruik "stoot", maar dan moet jy regsit vir die lesers vir wie "stoot" 'n ANDER betekenis het. Dis 'n soort boodskap wat vanself op jou toestel verskyn sonder dat jy of jou program spesifiek daarvoor gevra het. Ek dink dit word soms ook gebruik vir 'n gewone opspring-venstertjie. Samuel |
||
Re: Push notification in Afrikaans
On 07/12/2023 08:15, Leona Labuschagne wrote:
Kan iemand my asseblief help met ¡°Push notification¡± ¨C ek kry sover stuurkennisgewing, stootkennisgewing en drukkennisgewing maar nie een van die drie klink vir my reg nie ?¡Ek gebruik "stoot", maar dan moet jy regsit vir die lesers vir wie "stoot" 'n ANDER betekenis het. Dis 'n soort boodskap wat vanself op jou toestel verskyn sonder dat jy of jou program spesifiek daarvoor gevra het. Ek dink dit word soms ook gebruik vir 'n gewone opspring-venstertjie. Samuel |
||
Re: 'Collaboration with TransPerfect' - fooie?
On 06/12/2023 21:07, Ann Hiemstra wrote:
Aanvaar ons dat 'Post Editing' (die proses van die 'opruim' van die dikwels regtig swak masjienvertaling) dan as 'proeflees' beskou moet word - teen 'n soveel laer tarief?Vir my is post editing nie proeflees nie. Met post editing het ek baie vryheid om die sin aan te pas om dit beter te laat klink, maar by proeflees werk ek konserwatiewer. Maar dis soos jy noem: agentskappe dink dat post editing baie minder moet betaal as gewone vertaling, en vir my is daar nie werklik 'n verskil nie. Samuel |
||
Re: Push notification in Afrikaans
¿ªÔÆÌåÓýBaie dankie, Ann, jy¡¯s ¡¯n ster!? (Alhoewel ek is nie seker dit gaan in een re?l inpas nie ?¡ ??) L?????? : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Thursday, December 7, 2023 12:35 PM To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Push notification in Afrikaans ? Hallo Leona, Ons het voorheen hieroor gewonder. ? push notification ? noun Computing noun: push notification; plural noun: push notifications
push notification ? noun Computing noun: push notification; plural noun: push notifications an alert (typically a pop-up or other message) generated by an application when the application is not open, notifying the user of a new message, update, social media post, etc. ? ? Ek het: webblaaieropwipboodskappe in my TM ? Mooi Kersfees ook vir jou. x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ? On Thu, 7 Dec 2023 at 09:15, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
||
Re: Push notification in Afrikaans
Hallo Leona, Ons het voorheen hieroor gewonder. push notification noun Computing noun: push notification; plural noun: push notifications
push notification noun Computing noun: push notification; plural noun: push notifications an alert (typically a pop-up or other message) generated by an application when the application is not open, notifying the user of a new message, update, social media post, etc. Ek het: webblaaieropwipboodskappe in my TM Mooi Kersfees ook vir jou. x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Thu, 7 Dec 2023 at 09:15, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
||
Push notification in Afrikaans
¿ªÔÆÌåÓýGoeiem?re Almal! Hoop julle is almal mooi soet sodat Vader Krismis julle nie oorslaan nie ?¡ Kan iemand my asseblief help met ¡°Push notification¡± ¨C ek kry sover stuurkennisgewing, stootkennisgewing en drukkennisgewing maar nie een van die drie klink vir my reg nie ?¡ Dank by voorbaat L?????? : - ) ? ? ?
______________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? ? |
||
Re: 'Collaboration with TransPerfect' - fooie?
Baie dankie Samuel, vir jou uitvoerige terugvoer! Dit help regtig baie. Aanvaar ons dat 'Post Editing' (die proses van die 'opruim' van die dikwels regtig swak masjienvertaling) dan as 'proeflees' beskou moet word - teen 'n soveel laer tarief? Dis soms vir my makliker en vinniger om van nuuts af te vertaal as om die masjienvertaling eers te moet ontsyfer voordat ek dit kan regmaak. Lyk my mens moet spesifiseer dat 'Post Editing' van MT's 'n tarief tussen TR en 'gewone' PR moet h¨º ¨C iets soos 4c (USD, n¨¨)? Hoop julle kry nie al te koud daar in die Noorde nie. (PS: As julle ooit die kans kry om Belgi? toe te gaan, maak 'n draai met jou gesin by CentreParcs in De Haan aan die weskus. Dis 'n ongelooflike vakansieoord! ) Groete Ann Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Wed, 6 Dec 2023 at 13:52, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: On 06/12/2023 12:23, Ann Hiemstra wrote: |
||
'Collaboration with TransPerfect' - fooie?
Hallo almal, (wat so stil/met vakansie?? is) In aansluiting by ons vorige gesprekke oor fooie en skynbaar minder werk wat teen laer fooie beskikbaar raak: Is daar van julle wat ook 'n e-pos van ene Giulia van TransPerfect gekry het oor 'collaboration with TP' waarin sy vra:?
'could you kindly confirm your rates in USD per word and per hour, for both translation and post-editing'. Ons is nou al 'gewoond' daaraan dat TPT 'n fooi ('flat rate') vir 'n betrokke job aanbied - dikwels met tyd volgens hulle daaraan te bestee wat onrealisties is vir die werklike werk daaraan verbonde. Gee julle om om my te laat weet wat julle fooie sou wees - ek wil nie 'oor-kwoteer' (met iemand meeding nie), maar ook nie myself in die voet skiet of in 'n hoek vas verf nie. ? (Leona, jy het op 'n vorige geleentheid jou fooie aangestuur. Hou jy steeds daarby? ) Ek hoor baie graag van julle as/wanneer julle kans het Groete :-) Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
||
Re: on-demand medication
Dankie, Ann.
toggle quoted message
Show quoted text
== On 08/11/2023 22:10, Ann Hiemstra wrote:
Ek sou s¨º 'intermitterende medikasie' of 'voorvalgedrewe medikasie' - dit word geneem as daar die verwagting is dat iets gaan gebeur waarvoor die medikasie nodig gaan wees. |
||
Re: on-demand medication
Ek sou s¨º 'intermitterende medikasie' of 'voorvalgedrewe medikasie' - dit word geneem as daar die verwagting is dat iets gaan gebeur waarvoor die medikasie nodig gaan wees. viz: It is also known as ¡°intermittent,¡± ¡°non-daily,¡± ¡°event-driven,¡± or ¡°off-label¡± PrEP use. The type of ¡°on-demand¡± PrEP that has been studied is the ¡°2-1-1¡± schedule. This means taking 2 pills 2-24 hours before sex, 1 pill 24 hours after the first dose, and 1 pill 24 hours after the second dose.
If you think you might have sex on Friday or over the weekend, you could take two pills on Thursday, i.e. at 10 pm. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Wed, 8 Nov 2023 at 16:21, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: On 08/11/2023 15:18, Samuel Murray wrote: |
||
Re: on-demand medication
Op-aanvraag-medikasie? Medikasie op nodigheidsgrondslag?? (eina) Soos-nodig-medikasie?
toggle quoted message
Show quoted text
Ann, wat s¨º jy?? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Wednesday, November 8, 2023 4:19 PM To: [email protected] Subject: [zalangmed] on-demand medication Hallo almal In die vertaling wat ek proeflees, het die vertaler "on-demand medication" vertaal met "onmiddellik beskikbare medikasie". Dit lei egter tot baie lomp samestellings. Het julle 'n ander voorstel? Ek dink voorlopig aan "ongeskeduleerde medikasie". Dis medikasie wat jy nie gereeld neem nie en slegs neem wanneer jy op daardie oomblik die behoefte voel om dit te neem. Dankie Samuel |
||
Re: on-demand medication
On 08/11/2023 15:18, Samuel Murray wrote:
Ek dink voorlopig aan "ongeskeduleerde medikasie".? Dis medikasie wat jy nie gereeld neem nie en slegs neem wanneer jy op daardie oomblik die behoefte voel om dit te neem.Nee, wag, "ongeskuldeerd" kan die indruk skep dat dit medikasie is wat nie 'n skedulering het nie, d.w.s. vitamiene ens. Dis nie wat ek bedoel nie. Die on-demand medication kan 'n voorskrifmedikasie ook wees. "ongereelde" dalk? "enigetyd-" is ook 'n opsie. Samuel |
||
on-demand medication
Hallo almal
In die vertaling wat ek proeflees, het die vertaler "on-demand medication" vertaal met "onmiddellik beskikbare medikasie". Dit lei egter tot baie lomp samestellings. Het julle 'n ander voorstel? Ek dink voorlopig aan "ongeskeduleerde medikasie". Dis medikasie wat jy nie gereeld neem nie en slegs neem wanneer jy op daardie oomblik die behoefte voel om dit te neem. Dankie Samuel |
||
Re: Is werk skaars?
¿ªÔÆÌåÓýEk is bevrees ek moet saamstem ¨C het hoevele opdragte al laat verbygaan die afgelope tyd omdat die tarief pateties is ?¡ dink julle hulle begin besef die dollar is in sy maai? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Tuesday, November 7, 2023 9:10 AM To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Is werk skaars? ? Hallo Almal, ? Verder op hierdie tema: Transperfect was nog altyd snoep, maar raak dit meer so? Byvoorbeeld, daar is ¡¯n QM-werk gelys van 3?600 woorde vir $25. Ek het vir die PM gevra of ek reg is dat die QM-spoed volgens hulle eie verwagte metrics 1 000 tot 1 200 woorde/uur is. Sy¡¯t ges¨º ja. D.w.s. hulle bied $25 aan vir 3 uur se werk! ? Is werk gedoen deur AI besig om ¡¯n ooraanbod van vertalers en dus laer tariewe mee te bring? ? Groete ? Charl ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Hallo Samuel Hier by my is daar ook stiller dae en dan weer dae met baie werk om te doen. Ek doen ook glad nie masjienvertaling nie en is glad nie be?ndruk as ek die Post Edits of PR daarvan doen nie. Ons moet vir die PMs laat weet as MTs sleg gedoen is.? Ek het al hersiening van die POs gevra as ek baie meer as die veronderstelde tyd aan PR van 'n MT moes bestee - en dis toegestaan. Groete ? On Thu, 5 Oct 2023, 19:42 Charl Hattingh, <charl@...> wrote:
|
||
Re: Is werk skaars?
¿ªÔÆÌåÓýHallo Almal, ? Verder op hierdie tema: Transperfect was nog altyd snoep, maar raak dit meer so? Byvoorbeeld, daar is ¡¯n QM-werk gelys van 3?600 woorde vir $25. Ek het vir die PM gevra of ek reg is dat die QM-spoed volgens hulle eie verwagte metrics 1 000 tot 1 200 woorde/uur is. Sy¡¯t ges¨º ja. D.w.s. hulle bied $25 aan vir 3 uur se werk! ? Is werk gedoen deur AI besig om ¡¯n ooraanbod van vertalers en dus laer tariewe mee te bring? ? Groete ? Charl ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Friday, October 6, 2023 8:13 AM To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Is werk skaars? ? Hallo Samuel Hier by my is daar ook stiller dae en dan weer dae met baie werk om te doen. Ek doen ook glad nie masjienvertaling nie en is glad nie be?ndruk as ek die Post Edits of PR daarvan doen nie. Ons moet vir die PMs laat weet as MTs sleg gedoen is.? Ek het al hersiening van die POs gevra as ek baie meer as die veronderstelde tyd aan PR van 'n MT moes bestee - en dis toegestaan. Groete ? On Thu, 5 Oct 2023, 19:42 Charl Hattingh, <charl@...> wrote:
|
||
Re: Shortness of breath > AF
Hallo Samuel Ek gebruik verkieslik 'kortasemigheid'? - soos ook in Pharos med dictionaries. Groete uit CenterParcs, De Haan, Belgi? vir die week saam met kinders. On Mon, 23 Oct 2023, 09:22 Samuel Murray, <samuelmurray@...> wrote: Hallo almal |