Hallo almal
In die vertaling wat ek proeflees, het die vertaler "on-demand medication" vertaal met "onmiddellik beskikbare medikasie". Dit lei egter tot baie lomp samestellings. Het julle 'n ander voorstel?
Ek dink voorlopig aan "ongeskeduleerde medikasie". Dis medikasie wat jy nie gereeld neem nie en slegs neem wanneer jy op daardie oomblik die behoefte voel om dit te neem.
Dankie
Samuel