Op-aanvraag-medikasie? Medikasie op nodigheidsgrondslag?? (eina) Soos-nodig-medikasie?
Ann, wat s¨º jy??
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
toggle quoted message
Show quoted text
-----Original Message-----
From:
[email protected] <
[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Wednesday, November 8, 2023 4:19 PM
To:
[email protected]Subject: [zalangmed] on-demand medication
Hallo almal
In die vertaling wat ek proeflees, het die vertaler "on-demand medication" vertaal met "onmiddellik beskikbare medikasie". Dit lei egter tot baie lomp samestellings. Het julle 'n ander voorstel?
Ek dink voorlopig aan "ongeskeduleerde medikasie". Dis medikasie wat jy nie gereeld neem nie en slegs neem wanneer jy op daardie oomblik die behoefte voel om dit te neem.
Dankie
Samuel