¿ªÔÆÌåÓý

Re: Geestelik/spiritueel


 

Hallo Charl,
Ek stem nie saam dat? "mental wellbeing" dieselfde as "geestelike welstand" is nie. Ek sou s¨º dit is "geesteswelstand" (n.a.v "geestesgesondheid' = "mental health").
Ek dink die terugvertaler maak 'n fout.
As ek jou konteks reg verstaan, is "geestelike welstand" reg so. "spirituele welstand" is meer 'n akademiese term??
Groete
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!


On Mon, 11 Dec 2023 at 13:13, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
Hallo Almal

Die bron is "spiritual wellbeing". Die vertaling "geestelike welstand" kan
ook terugvertaal word as "mental wellbeing", wat iets anders is as wat die
bron bedoel.

Sou julle volstaan met "geestelike" en die dubbelsinnigheid daarvan? Of is
"spirituele" duideliker om na iets in verband met die ho?re aspek van die
menslike bestaan te verwys?

Groete
Charl






Join [email protected] to automatically receive all group messages.