¿ªÔÆÌåÓý

Re: Is werk skaars?


 

¿ªÔÆÌåÓý

Hallo Almal,

?

Verder op hierdie tema: Transperfect was nog altyd snoep, maar raak dit meer so? Byvoorbeeld, daar is ¡¯n QM-werk gelys van 3?600 woorde vir $25. Ek het vir die PM gevra of ek reg is dat die QM-spoed volgens hulle eie verwagte metrics 1 000 tot 1 200 woorde/uur is. Sy¡¯t ges¨º ja. D.w.s. hulle bied $25 aan vir 3 uur se werk!

?

Is werk gedoen deur AI besig om ¡¯n ooraanbod van vertalers en dus laer tariewe mee te bring?

?

Groete

?

Charl

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Friday, October 6, 2023 8:13 AM
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Is werk skaars?

?

Hallo Samuel

Hier by my is daar ook stiller dae en dan weer dae met baie werk om te doen. Ek doen ook glad nie masjienvertaling nie en is glad nie be?ndruk as ek die Post Edits of PR daarvan doen nie. Ons moet vir die PMs laat weet as MTs sleg gedoen is.? Ek het al hersiening van die POs gevra as ek baie meer as die veronderstelde tyd aan PR van 'n MT moes bestee - en dis toegestaan.

Groete

?

On Thu, 5 Oct 2023, 19:42 Charl Hattingh, <charl@...> wrote:

Hi Samuel

Verlede maand was die stilste wat ek nog gehad het. Meer as die gewone kom en gaan van die gety. Dit het my gelukkig tyd gegee om op datum te kom met my admin, maar dis kommerwekkend.

'n Groot kli?nt het n¨¢ 2 dekades gevra dat ek my tarief verlaag. Ek weet nie of dit net 'n junior PM was wat my nie ken nie of 'n maatskappywye aanpassing of 'n aanduiding van afwaartse druk op tariewe in die bedryf as geheel nie. (Ek het beleefd nee ges¨º en ges¨º hoekom. Dit was op 17/9 en ek het nog nie weer van hulle gehoor nie, nie eens ontvangsbevestiging nie.)

Ek dink die groot AI-verandering kom vinniger as wat baie mense gedink het.

Groete
Charl

> -----Original Message-----
> From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of
> Samuel Murray
> Sent: Thursday, October 5, 2023 6:04 PM
> To: [email protected]
> Subject: [zalangmed] Is werk skaars?
>
> Hallo kollegas
>
> Dit lyk vir my of my mediese werk opgedroog het -- het julle ook 'n
> droogte?
>
> Een van my groot klante (TPT) het heelwat masjienvertaling begin
> gebruik, en hulle betaal baie sleg vir masjienvertaling -- dikwels 3c per
> woord of minder.
>
> Groete
> Samuel
>
>
>
>






Join [email protected] to automatically receive all group messages.