¿ªÔÆÌåÓý

Re: Push notification in Afrikaans


 

Baie dankie ¡­ ja, ek het ook nogal gewonder oor daai 'stoot' : - )
Het die werk ingestuur met Ann se voorstel, maar sal beslis hierdie een
aanteken vir volgende keer.
Lekker naweek, Almal!
L : - )

___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Thursday, December 7, 2023 9:14 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Push notification in Afrikaans

On 07/12/2023 08:15, Leona Labuschagne wrote:

Kan iemand my asseblief help met ¡°Push notification¡± ¨C ek kry sover
stuurkennisgewing, stootkennisgewing en drukkennisgewing maar nie een
van die drie klink vir my reg nie ?¡­
Ek gebruik "stoot", maar dan moet jy regsit vir die lesers vir wie "stoot"
'n ANDER betekenis het. Dis 'n soort boodskap wat vanself op jou toestel
verskyn sonder dat jy of jou program spesifiek daarvoor gevra het. Ek dink
dit word soms ook gebruik vir 'n gewone opspring-venstertjie.

Samuel

Join [email protected] to automatically receive all group messages.