Probleme met Pharos aanlyn
3
Goeiedag Ervaar enige iemand anders dalk ook probleme met Pharos se aanlyn funksie? Myne wil nie werk nie. Vriendelike groete Therina van der Westhuizen 084 404 4262
|
Kriptiese blokraai 5
Hallo almal Wie probeer ook om die Beeld/Burger se kritiese blokraai invul wat Saterdae gepubliseer word? Ek soek iemand wat saam met my wil sukkel/probeer. Jy kan my whatsapp by 072 203 6230. Saterdag s¡¯n is (vir my) weer ekstra moeilik. Groete Lynette
|
Group membership to remain
25
Regards Elise Engelbrecht =============================================================== This message has been analyzed by Deep Discovery Email Inspector.
|
elder abuse > A
3
Kan iemand hiermee help? Dit lyk my ¡®n mens moet dit omskryf. Of hoe? Lynette
|
need-to-know basis > A
3
According to the Cambridge Dictionary, a need-to-know basis means, ¡°...you only tell [people] the facts they need to know at the time they need to know them, and nothing more.¡± Is daar ¡®n uitdrukking in Afrikaans of moet ek dit omskryf? Lynette
|
|
governing law > A
6
Ek is nog nie lekker wakker nie en kry nie die vertaling vir governing law nie. Dit ¡®n opskrif. Beherende reg? Regsgewende reg? Lynette
|
Group should remain
Leoni Tel 074-296-3390 | Whatsapp 074-296-3390 Virus-free.www.avast.com
|
Zalang membership
4
Were all you good people responding to that question from Groups.io? If you did, I do hope I will receive it too. At present I¡¯m feeling overlooked, disregarded and of no consequence, and am considering a bout of depression.
|
Motorhome
17
Goeie more Wat is die korrekte vertaling vir motorhome? Ons gebruik mos woonwa vir 'n karavaan. Groete Elna On Wed, 17 Jan 2024, 18:50 Tony Moen, <transed@...> wrote: Yes, I would think that is proof positive that you are recorded up there as of even date. But not that you¡¯ll continue to enjoy this exalted status after an unspecified date. From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Chrissie Botha Sent: Wednesday, January 17, 2024 6:24 PM To: [email protected] Subject: Re: ADMIN: Re: [ZaLang] Group membership to remain Can I assume that if I've received every single one of these e-mails today, I'm still part of the group? Blessings for the new year! Chrissie -- Chrissie Botha Letargem [Translation, editing/proofreading and creative writing] 073 397 1199 041 365 7778 botha9chrissie@... It is better to have read a great work of another culture in translation than never to have read it at all. - Henry Gratton Doyle
|
ADMIN: Re: [ZaLang] Group membership to remain
11
Hallo almal Soos julle kan sien wil die mense van Groups.io sekermaak dat almal wat tans lid van die groep is, lid wil bly. Die boodskap kom nie van my af nie, maar van Groups.io. As ek reg verstaan, moet jy op die boodskap antwoord as jy lid wil bly. As Groups.io jou afskop, kan jy ook later enige tyd weer by ZaLang aansluit. Ek vermoed Groups.io kyk na of iemand in die afgelope X maande 'n boodskap aan die groep gestuur het of nie. Groete Samuel
|
FW: [ZaLang] Group membership to remain
I wish to remain in this group. Thank you Stella Niemand From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Elise Engelbrecht via groups.io Sent: Wednesday, 17 January 2024 11:04 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Group membership to remain Hallo almal Hierdie is die boodskap wat ek ontvang het. ** Dear Elise Engelbrecht, You have been a member of one or more Groups.io email groups since Tue Feb 26 2019. As part of our commitment to maintain a valuable and spam-free experience, we're updating our subscription records. To ensure you still wish to receive emails from your subscribed groups, we kindly ask for your confirmation. You are a member of the following groups hosted by us: [email protected] - ZaLang is a mailing list for South African professional translators to ask and answer translation questions and discuss language issues. We welcome help requests for terminology and translation, any language issue, discussions of language related issues, press releases or information about upcoming language events, and tips and tricks (including computer stuff) directly related to translation. Adverts for translation or language related jobs are also permitted. You have two simple options to confirm your subscription: 1. Reply to this email indicating your wish to remain in your groups. 2. Log into your Groups.io account and your active login will count as confirmation. If we don't hear from you, we will send a reminder email every 4 days to ensure you have every opportunity to remain subscribed. Without confirmation by Sun Jan 28 2024, we will take it as an indication that you prefer not to continue your subscriptions. Consequently, your email will be removed from the groups you are a member of. Thank you for your prompt attention to this matter and for being an essential part of our community. Best Regards, The Groups.io Team Regards Elise From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen Sent: Wednesday, 17 January 2024 09:53 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Group membership to remain CAUTION: This email originated outside of the City of Cape Town¡¯s network. Please do not click on any links or open attachments unless you know and trust the source. STOP. THINK. VERIFY. Ek het ook Elise se boodkap gesien. Sy kan seker verduidelik wat hier aangaan ¡ From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie Sent: Wednesday, January 17, 2024 8:52 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Group membership to remain Na watter boodskap verwys julle? Dit lyk my ek mis ook iets. Groete Minette On Wed, 17 Jan 2024 at 07:12, Elise Engelbrecht via groups.io <Elise.Engelbrecht@...> wrote: Regards Elise Engelbrecht =============================================================== This message has been analyzed by Deep Discovery Email Inspector. =============================================================== This message has been analyzed by Deep Discovery Email Inspector. =============================================================== This message has been analyzed by Deep Discovery Email Inspector. Virus-free.www.avg.com
|
|
Regsvertaling
12
Hallo almal Wie kan hierdie vertaling van my verbeter asb? Insofar as the restraints are considered by the Werkgewer to be lawful in all the circumstances, the Werkgewer agrees that if the restraints, taken together, are adjudged to go beyond what is lawful in all these circumstances but would be adjudged lawful if part or parts of the wording of the restraints were deleted, the restraints shall apply with such part or parts of the wording deleted. Namate die beperkings deur die Werkgewer as regmatig in al die omstandighede beskou word, stem die Werkgewer in dat indien die beperkings, saam beoordeel word as onwettig in al hierdie omstandighede wettig is, maar as deel of dele van die bewoording van die beperkings geskrap is, sal die beperkings van toepassing wees met sodanige deel of dele van die bewoording geskrap.
|
Stories, legendes en mites
2
Ons kollega Evgeny (in Moskou, Evgeny Artemov eartemov@...) wil ¡¯n versameling Suid-Afrikaanse volksverhale opbou en in Russies vertaal. Let wel, nie Afrika-stories nie. Apokrief of gedokumenteer: ¡°Die Kruger-miljoene, Wolraad Woltemade (maak nie saak dat dit hy gedokumenteer is nie), die Vyf Swemmers ('n re?le storie, maar heel epies en ook wel gedokumenteer en selfs met voudies), miskien Siener van Rensburg se wilde stories van diamante ens. Ook miskien 'n paar spookstories van I.D. du Plessis of Lawrence Green se stories.¡± Bydraes, voorstelle, bronne ensovoorts is welkom! Tony
|
Woordorde in 'n bysin met die passiewe, modale werkwoord en perfek
8
Hallo almal. In watter van die sinne hieronder is die woordorde korrek? (Het dit nie in Donaldson se grammatika geving nie.) 1 Ek weet dat dit gemaak moet/kan word. 2 Ek weet dat dit gemaak word moet/kan. 3 Ek weet dat dit moet/kan gemaak word. 4 Ek weet dat dit moet/kan word gemaak. Baie dankie by voorbaat en groete. Evgeny
|
imaging
3
Is die woord ¡°beelding¡± ¡¯n erkende vertaling van imaging? Ek kry dit in ¡¯n vooraf vertaalde Amerikaanse dokument. Ek kry imaging nie in mediese of fisikabronne nie, maar wel image formation = beeldvorming (Snyman, Fisikawdbk). Beelding klink vir my onafrikaans; klink eerder na nabootsing van Bildung (Dts). Dit kom wel in Nl voor in verband met visuele kuns, nie elektronika nie. En ook in Translate.com, wat nie s¨º waar hulle daaraan kom nie, as vertaling van ¡°imaging¡±.
|
UIF
7
Hi, on a Rustenburg physiotherapist's betalingsadvies I see the following: 25% PAYE afgetrek op versoek. Geen UIF afgetrek nie - onafhanklike praktisyn. The only thing I need to know is what UIF stands for. Many thanks David Connor
|
Editing work
2
Hallo almal Ek het ¡®n rukkie terug gevra of iemand belangstel in English editing van tesisse. Daar was ¡®n dame wat op ¡®n plaas bly wat my gekontak het. Kan sy my asb. weer kontak. Dankie Lynette
|
underplate > A
5
Hallo almal Die vertaing vir underplate in gasvryheidsbedryf ontglip my. Wie kan help asb.? Lynette
|