开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

imaging

开云体育

Is die woord “beelding” ’n erkende vertaling van imaging?

Ek kry dit in ’n vooraf vertaalde Amerikaanse dokument.

?

Ek kry imaging nie in mediese of fisikabronne nie, maar wel image formation = beeldvorming (Snyman, Fisikawdbk).

?

Beelding klink vir my onafrikaans; klink eerder na nabootsing van Bildung (Dts).

Dit kom wel in Nl voor in verband met visuele kuns, nie elektronika nie.

En ook in Translate.com, wat nie sê waar hulle daaraan kom nie, as vertaling van “imaging”.

?

?

开云体育

Dink aan magnetiese resonansbeelding. Daar word dit lankal gebruik.

?

?

?

?

?

It's not my job, it's my passion, and it shows

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, 21 August 2023 13:18
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] imaging

Jackie, dis nie resonansbeelding mbv magnetisme nie, maar beelding dmv magnetiese resonansie.

Dus moet die as magnetieseresonansbeelding gekryf word.

?

Maar dankie vir die term.

?

Ken iemand miskien “beelding” in ’n ander veld as medies?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Jackie Viljoen
Sent: Monday, August 21, 2023 1:46 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] imaging

?

Dink aan magnetiese resonansbeelding. Daar word dit lankal gebruik.

?

?

?

?

?

It's not my job, it's my passion, and it shows

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, 21 August 2023 13:18
To:
[email protected]