Welkom Gautengers! En term: regte
2
Aan almal wat sopas aangesluit het, veral so 'n paar mense daar uit Pretoria en Metro se wreld uit, baie welkom! Kan iemand gou vir my s, wat is die Afrikaans vir "legal entity", nie in die sin van 'n natuurlike regspersoon nie, maar 'n instelling wat as 'n regspersoon optree. Dankie! Maritza
|
Fw: [taalgesprek] RE: [kopieskrywersforum] vertaling vir A L S
----- Original Message ----- From: Taal Beeld <Taal@...> To: <kopieskrywersforum@...> Cc: <taalgesprek@...> Sent: Tuesday, October 19, 1999 2:54 PM Subject: [taalgesprek] RE: [kopieskrywersforum] vertaling vir A L S > From: Taal Beeld <Taal@...> > > LeonB: "amiotropiese laterale sklerose"? > > > > From: "kalmer" <kalmer@...> > > > > het iemand daarbuite 'n vertaling vir Amythropic Lateral Sclerosis? word > > ook na verwys as Lou Gehrig's disease of motor neuron disease > > > > > >
|
Nuwe lid
Hallo Maritza Ek probeer my kollega, Laetitia Jevon, ingeskakel te kry by jou vertalerslys. Ek het al haar besonderhede aangestuur na Onelist, maar nou kom die e-pos na my toe deur. Kan jy help, asb? Laetitia se e-pos-adres is: laetitia.s1@... Dankie! Karin
|
Help: NL > AFR (hendel van het afsluitkraantje)
4
Hallo Almal, Ek soek 'n Afrikaanse ekwivalent vir hierdie Italiaanse term ("Aletta del rubinetto della benzina"). Ek het nl. die Nederlandse weergawe daarvan gekry, maar dit help my nou niks nie. Die Hollanders noem dit: "hendel van het afsluitkraantje" en dit is 'n toestel wat die kraan van die petrol in die petrolstrasies oopmaak. Enige hulp sal waardeer word. Baie dankie Frans * Francesco de Foglio Bloemfontein - South Africa Associate Member SATI/1000558 defoglio@... EN <> IT AF <> IT NL > IT *
|
ADMIN: Welkom en riglyne
Baie welkom aan al die nuwe intekenaars op die lys! Net 'n paar riglyne vir gebruik van die lys: 1) Die doel van die lys is spesifiek om vertalers/tolke/taalpraktisyns in die bre te help met navrae oor terminologie, ekwivalente ens. Die lede van die lys skakel almal in hul hoedanigheid as vertalers/tolke/taalpraktisyns/belangstellendes in met die doel om mekaar te help in die lig van 'n gebrek aan standaardekwivalente en dikwels ook 'n gebrek aan naslaanbronne. Dikwels is mens ook net nie seker van die regte woord/frase nie en wil mens darem net 'n ander mening h! 2) AL die Suid-Afrikaanse tale word geakkommodeer op die lys. Om die administrasie makliker te maak, word lede versoek om asb. enige navrae met die betrokke taal of taalkombinasie vooraf te gaan in die titel, bv. ENG>AFR: "process re-engineering". Die pyltjie dui uiteraard die vertaalrigting aan, met die betrokke term in aanhalingstekens. Dit vergemaklik die vertering van die e-pos vir lede. Onthou asseblief net om genoeg konteks te gee! Die bydrae kan gemaak word in enige van die tale wat in die onderwerp ter sprake is. Lys van taalafkortings (deur die bank dieselfde!): Afrikaans: AFR Engels: ENG SEsotho: SES Zulu: ZLU Tswana: TSW Sepedi: SEP Ndebele: NDB Xhosa: XHO Swati: SWT Venda: VEN Tsonga: TSO 3) As die betrokke term in 'n bepaalde veld tuishoort, kan dit ook handig wees om die spesialisgebied te identifiseer, bv. Medies. Dan lyk 'n bydrae se onderwerpveld so: ENG>AFR(med): "multiple sclerosis". Hierdie is 'n paar van die velde, maar voel vry om nog voor te stel. Hierdie afkortings is gemakshalwe in Engels: Algemeen - gen. - General Medies - med.- Medical Landbou - agr. - Agriculture Polities - pol. - Politics Akademies - ac. - Academic (subvelde vir spesifieke terreine: chem., phys., etc. - legio moontlikhede) Lede is welkom om hul eie afkortings by te voeg soos nodig, maak die eerste gebruik van 'n afkorting net so deursigtig as moontlik totdat dit algemeen aanvaar word. 4) Alle administratiewe aangeleenthede soos hierdie sal ADMIN vooraan h. Gereelde lyste van afkortings en ander sake sal onder lede se aandag gebring word. Alle ADMIN-boodskappe sal voortaan ook in Afrikaans en Engels versprei word. *^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^ Maritza van Heerden Eenheid vir Taalfasilitering en -bemagtiging Universiteit van die Vrystaat Posbus 339 Bloemfontein Suid-Afrika Tel: ++27 (0)51 401 2405 Faks: ++27 (0) 51 44483976 vheerdmw@... www.etfb.org.za
|
Nuwe lid -Reply
Hallo Karin Ek het ook jou e-pos ontvang maar het ongelukkig geen kennis oor jou navraag nie. Om die waarheid te se, ek weet niks van die hele bedryf van die gespreksgroep nie - is maar net lid daarvan. Groete Johan Blaauw Hoof: Taalpraktyk/Head: Language Practice PU vir CHO/PU for CHE Tel.: (018)299-2618 (International: 27 18 299 2618) Fax: (018)299-2603 (International: 27 18 299 2603) Cell: (082)822-5110 (International: 27 82 822 5110)
|
ADMIN: Nuwe lid & probleme met Onelist
Maritza: Die persoon moet van sy/haar eie e-posadres inskakel. Onelist neem outomaties die adres van waar die aansluitingsboodskap gestuur is as die een wat nou die nuwe boodskappe moet ontvang. Terloops mense, daar was 'n bietjie van 'n probleem met ons lys op Onelist, daarom het hierdie boodskap van Karin nou eers deurgekom. Ek is baie jammer as julle gedink het ek wil nie reageer nie, maar daar was 'n tegniese probleem wat nou uitgesorteer is!!
|
ENG>AFR: Katoenvertaling
----- Original Message ----- From: Posthumus, Lynette <lposthumus@...> To: <taalgesprek@...> Sent: Wednesday, November 17, 1999 11:38 AM Subject: [taalgesprek] Katoenvertaling > From: "Posthumus, Lynette" <lposthumus@...> > > Help hier asb. > > " ... the only installations in South Africa eqipped to produce double > delinted seed which is in much demand from oil expressers." > > Ek sukkel met 'double delinted seed', maar sal graag julle vertaling van > die res van die sin wil hoor om te sien op ek op die regte spoor is. > > Dankie byvoorbaat. > >
|
URL : tale en afkortings
Hallo almal, Hier is 'n belangrike URL oor die verskillende tale, hulle taalgroepering en afkortings. Dit is beslis belangrik vir ons vertalers. http://sunsite.berkeley.edu/amher/iso_639.html Daar word ook sterk aanbeveel om hierdie afkortings te gebruik by enige poslys wat met tale betrokke is. SATItrans dus ook! Geniet julle dag Lekker werk Frans * Francesco de Foglio Bloemfontein - South Africa Associate Member SATI/1000558 defoglio@... EN <> IT AF <> IT NL > IT *
|
Eng>AFR: Vertaling
4
My brein is 'n bietjie gaar vandag. Kan iemand my help met 'n goeie vertaling vir die uitdrukking "to brace yourself"?? *^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^ Maritza van Heerden Eenheid vir Taalfasilitering en -bemagtiging Universiteit van die Vrystaat Posbus 339 Bloemfontein Suid-Afrika Tel: ++27 (0)51 401 2405 Faks: ++27 (0) 51 44483976 vheerdmw@... www.etfb.org.za
|
ENG>AFR: Katoenvertaling -Reply
2
Beste Lynette " ... the only installations in South Africa equipped to produce double delinted seed which is in much demand from oil expressers." Een moontlike vertaling is: "... die enigste installasies in Suid-Afrika wat toegerus is om dubbelontveselde saad te produseer, waarvoor daar 'n groot vraag onder oliepersers bestaan" Of die einde van die sin kan ook wees: ...van die kant van oliepersers is" Die "double delinted" beteken dat die katoensade eers uit die vesel gekam word (eerste ontveseling) en dat dit daarna 'n tweede ontveseling (gewoonlik chemies) ondergaan, sodat die oliekoek, wat vir veevoer gebruik word, die minimum vesel sal bevat, omdat dit vir hulle om die maksimum hoeveelheid proteien gaan. Ek het meer van 'n probleem met "oil expressers" gehad, maar het die met 'n meneer (ek is nie heeltemal seker van die titel nie) Swanevelder by die Navorsingsinstituut vir Graangewasse se Olie- en Proteiensadesentrum bevestig. As jy verdere probleme ondervind, skakel gerus met hulle by (018)299-6100. Groete Johan Blaauw Hoof: Taalpraktyk/Head: Language Practice PU vir CHO/PU for CHE Tel.: (018)299-2618 (International: 27 18 299 2618) Fax: (018)299-2603 (International: 27 18 299 2603) Cell: (082)822-5110 (International: 27 82 822 5110)
|
Eng>AFR: Vertaling -Reply
2
Maritza As dit nie te laat is nie - "om jou(self) te staal" Groete Johan Blaauw Hoof: Taalpraktyk/Head: Language Practice PU vir CHO/PU for CHE Tel.: (018)299-2618 (International: 27 18 299 2618) Fax: (018)299-2603 (International: 27 18 299 2603) Cell: (082)822-5110 (International: 27 82 822 5110)
|
AMDIN: Hicks
Maritza: Anne-Marie, jy behoort nou die lys se boodskappe op mweb te kry. ***
|
VERT: Afr>Eng: Spoedlees
3
Kan iemand my s wat is spoedlees in Engels? Ek is seker dis baie eenvoudig, maar ek sit en giggel oor speed read en kan nie dink nie. Anneline
|
VERT: Afr>Eng: Spoedlees -Reply
6
Dit is "speed reading" Johan Blaauw Hoof: Taalpraktyk/Head: Language Practice PU vir CHO/PU for CHE Tel.: (018)299-2618 (International: 27 18 299 2618) Fax: (018)299-2603 (International: 27 18 299 2603) Cell: (082)822-5110 (International: 27 82 822 5110)
|
VERT: Afr>Eng: Spoedlees -Reply -Reply
Maritza Dis in elk geval goed om te weet dat sommige mense die een term bo die ander verkies. As mens jou klient ken, kan jy dus sy/haar voorkeur gebruik. Dankie vir die EURODICAUTOM-adres. Johan Johan Blaauw Hoof: Taalpraktyk/Head: Language Practice PU vir CHO/PU for CHE Tel.: (018)299-2618 (International: 27 18 299 2618) Fax: (018)299-2603 (International: 27 18 299 2603) Cell: (082)822-5110 (International: 27 82 822 5110)
|
TERM: EN>AF (algemeen)
Maritza: En nog ene - deesdae word mos van alles en almal gepraat en geskryf as "professional", bv. "a stock market professional", "a language professional", "a catering proffesional" ens. ens. Wat maak mens daarmee in Afrikaans? In die vertaling waarmee ek nou besig is, die einste een oor eiendombestuur, het ek "an asset management professional" wat nou 'n kenner op die gebied van batebestuur (batebestuurskenner) geword het. Maar kenner werk nie altyd nie, of tog? *^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^* Maritza van Heerden Unit for Language Facilitation and Empowerment University of the Free State PO Box 339 Bloemfontein South Africa Tel: ++27 (0) 51 4012405 Fax: ++27 (0) 51 4483976 vheerdmw@... www.etfb.org.za
|
VERT: EN>AF (Eiendombestuur)
2
Maritza: Ek het nou vanoggend 'n interessante een hier beet: wat dink julle sou goeie AFrikaans wees vir "mothballing" in die onderstaande konteks? "The flight of businesses from CBDs continues to increase the supply of space and with no significant demand, rental and occupancy levels remain under pressure. In some instances landlords are reporting negative cash flows on CBD properties. We expect this trend to continue and would not be surprised to see mothballing of CBD buildings becoming more prevalent as the demand for space in decentralised office nodes is now also fuelled by semi-state and government departments wanting to relocate from CBDs." *^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^*^* Maritza van Heerden Unit for Language Facilitation and Empowerment University of the Free State PO Box 339 Bloemfontein South Africa Tel: ++27 (0) 51 4012405 Fax: ++27 (0) 51 4483976 vheerdmw@... www.etfb.org.za
|
URL : Woordelys Astronomie in 14 tale
Hallo! http://www.seds.org/nineplanets/astrolang.txt Dalk wen ek die prys vir die woordelys met die grootste aantal tale. Bietjie oud sal ek s (1992), maar nog goed. Lekker werk Frans
|
VERT: EN>AF (Sakewoordeboek)
Maritza: Na aanleiding van die goeie raad wat ek al 2 keer uit hierdie woordeboek van jou gekry het, Gavin, het ek hom gister gaan aanskaf! En toe sommer nog 'n probleempie uitgesorteer! ***
|