¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Editing work


 

¿ªÔÆÌåÓý

Hallo almal

?

Ek het ¡®n rukkie terug gevra of iemand belangstel in English editing van tesisse.

?

Daar was ¡®n dame wat op ¡®n plaas bly wat my gekontak het.

Kan sy my asb. weer kontak.

?

Dankie

Lynette


 

Hallo Lynette

Ek stel beslis belang! Tesisredigering (in Engels) is al reeds veertig jaar lank my stokperdjie en my passie. Ek help oorwerkte en oorspanne studente sooo graag! Ek het al ongeveer 350 tesisse (beide Meesters- en doktorale verhandelinge) geredigeer, hoofsaaklik vir die Fakulteit Opvoedkunde aan NMU hier in Port Elizabeth (Gqeberha),? maar het ook al talle Ekonomiestudente en studente in die Politieke Wetenskappe gehelp. Ook talle dosente met akademiese artikels. Ek het so vier jaar gelede baie traag ophou redigeer toe my werkspligte as Hooftaalbeampte van die Nelson Mandelabaai Munisipaliteit en Redaktrise van die Personeel- en Gemeenskapstydskrif my lewe oorspoel het.? Nou, pas afgetree, wil ek weer my geliefde tesisse aanpak, en het nou veel meer tyd om dit te doen.

Skakel my gerus by 082 780 3108.?

Groete

Marthie Nel

On Fri, 04 Aug 2023, 11:00 Lynette Posthumus, <lynette@...> wrote:

Hallo almal

?

Ek het ¡®n rukkie terug gevra of iemand belangstel in English editing van tesisse.

?

Daar was ¡®n dame wat op ¡®n plaas bly wat my gekontak het.

Kan sy my asb. weer kontak.

?

Dankie

Lynette