开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

governing law > A

开云体育

Ek is nog nie lekker wakker nie en kry nie die vertaling vir governing law nie.

Dit ‘n opskrif.

?

Beherende reg?

Regsgewende reg?

?

Lynette

?

?

beheerreg?

On Mon, 22 Jan 2024, 07:58 Lynette Posthumus, <lynette@...> wrote:

Ek is nog nie lekker wakker nie en kry nie die vertaling vir governing law nie.

Dit ‘n opskrif.

?

Beherende reg?

Regsgewende reg?

?

Lynette

?

?

开云体育

Die heersende reg, sou ek sê?

?

?

?

12??? Arina Wilson

????? Translation and Advertising Services

?

021?913 1344 / 082 558 3585

?

South African Translators’ Institute Accreditation

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus
Sent: Monday, January 22, 2024 07:58
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] governing law > A

?

Ek is nog nie lekker wakker nie en kry nie die vertaling vir governing law nie.

Dit ‘n opskrif.

?

Beherende reg?

Regsgewende reg?

?

Lynette

?

?

开云体育

Funny phrase … like, I mean, isn’t governing precisely what any and every law does?

?

Ek vermoed dat dit as opskrif beteken: die wetgewing wat op die onderstaande van toepassing is.

Dat kan jy bloot sê “Toepaslige reg/wet(te)/wetgewing” of “regsbepalings” … of iets in dier voege (soos Koos in Staal Burger sou gesê het).

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus
Sent: Monday, January 22, 2024 7:58 AM

Sover ek weet, is dit "geldende reg".

Virus-free.

Op Ma. 22 Jan. 2024 om 13:25 het Tony Moen <transed@...> geskryf:

--
DW le Roux
Vertaler/Redigeerder
Translator/Editor
012 644 0429
082 781 7478

Brave, beste kinderen. Lieve, lieve vrouw. (Kaas, W Elsschot)

开云体育

Ek kry die volgende gebruiksvoorbeelde:

?

Including Federal Law in Governing-Law Provisions - Adams on Contract  Drafting

?

In al drie gevalle word hiermee bedoel “ the law(s) that are applicable to the situation/case set out herein”, waarvoor “toepaslike reg” vir my na die regte frase klink. “Heersende” het vir my iets temporaals – d.w.s. die reg wat by daardie geleentheid/op daardie tydstip van krag was.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Dw le Roux
Sent: Monday, January 22, 2024 1:36 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] governing law > A