Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalang
- Messages
Search
Re: Tarief vir kontrolering van bronne
Baie dankie, Anne. On Mon, 20 May 2024, 15:17 Anne Marais via , <annemrs6=[email protected]> wrote:
|
|
Re: Tarief vir kontrolering van bronne
Hi Gerda, Dit is R10.00 tot R15.00 per verwysing volgens die aantal in die bronnelys. Groete, Anne -- Anne Marais Independent Language and Media Professional BA (NWU) Postgrad.Dip.Translation (Unisa) Postgrad.Cert. Editing Methodology (Stell.) Postgrad.Cert. Editing Practice (Stell) Cert. Translation Theory and Practice (Cardiff) Member of SATI, PEG and SAFREA +27795469055 GMT+2 ???
|
|
Tarief vir kontrolering van bronne
Hallo almal, het julle 'n idee wat die tarief is vir die kontrolering van die bronnelys van 'n PHd-proefskrif (Klink bietjie na pleonasme! Maar dis net om te sê dis nie 'n meestersgraadtesis nie) en ook die kontrolering van die verwysings in die teks. Groetnis en baie dankie! Gerda |
|
Re: Wiskunde-vertaling. Engels-Afrikaans tarief per woord
开云体育Baie dankie vir jou breedvoerige, antwoord, Tony. Ek het altyd verkies om per woord? betaal te word, veral in hierdie geval, want ek reken dis nie lank nie. Weet nog nie hoeveel woorde nie. Ja-nee, soos ‘n Amerikaner kan ‘n mens nie in hierdie land dink nie. ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Wednesday, 15 May 2024 12:32 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Wiskunde-vertaling. Engels-Afrikaans tarief per woord ? Ek sien niemand het nog geantwoord nie, Marianne.
As iemand my om ’n uurtarief vir vertaal- of redigeerwerk vra, bied ek altyd ’n tarief per 100 woorde aan. Ek doen dit nou al vandat ek vir myself begin werk het (24 jaar). As die versoeker die bron net op papier het, moet hy self skat of die ding inlees in die rekenaar. En wel in PDF-formaat, dan kan die rekenaar die woordtelling uitwerk. ? Die nadeel van ’n uurtarief vir vertaling (of redigering) is dat iemand wat sy storie ken dit vinniger kan doen as ’n sukkelaar. Dus kry hy minder geld, en die meer geskikte vertaler benadeel homself (as hulle gelykwaardige tariewe vra). As die meer geskikte vertaler meer vra omdat hy dit vinniger kan lewer, verloor hy sy mededingende voordeel (die swakker vertaler wen op prys). ? Presies hoeveel ’n redelike woordtarief is, sal ’n Zalanger wat ’n agentskap bedryf dalk bereis wees om te verklap. Vertalers self sal waarskynlik nie wil sê nie. In Amerika is ’n agentskap wat $6/100 woorde vir vertaling in Afrikaans betaal. Maar dis ’n ander ekonomie. Tony ?? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Marianne Peacock ? Goeiemiddag almal wat vertaalwerk doen ? Kan enigiemand dalk asb. sê wat die tarief per woord deesdae (2024) is vir vertaalwerk van Engels in Afrikaans? Redelik tegnies. Het nog nooit vertaalwerk per uur gedoen nie, maar wat sou so iets dalk per uur wees? ? Groete. ? Marianne Peacock |
|
Re: Wiskunde-vertaling. Engels-Afrikaans tarief per woord
开云体育Baie dankie, Therina. Ek sal kyk. ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Therina Van der Westhuizen ? Hallo ? Ek besef die verslag is reeds verouderd, maar miskien kan dit jou tog bietjie help. Volg hierdie skakel:?? ? Vriendelike groete Therina van der Westhuizen 084 404 4262 ? ? On Tue, 14 May 2024 at 16:31, Marianne Peacock via <marpeacock=[email protected]> wrote:
|
|
Re: Wiskunde-vertaling. Engels-Afrikaans tarief per woord
Hallo Ek besef die verslag is reeds verouderd, maar miskien kan dit jou tog bietjie help. Volg hierdie skakel:?? Vriendelike groete Therina van der Westhuizen 084 404 4262 On Tue, 14 May 2024 at 16:31, Marianne Peacock via <marpeacock=[email protected]> wrote:
|
|
Re: Wiskunde-vertaling. Engels-Afrikaans tarief per woord
开云体育Ek sien niemand het nog geantwoord nie, Marianne.
As iemand my om ’n uurtarief vir vertaal- of redigeerwerk vra, bied ek altyd ’n tarief per 100 woorde aan. Ek doen dit nou al vandat ek vir myself begin werk het (24 jaar). As die versoeker die bron net op papier het, moet hy self skat of die ding inlees in die rekenaar. En wel in PDF-formaat, dan kan die rekenaar die woordtelling uitwerk. ? Die nadeel van ’n uurtarief vir vertaling (of redigering) is dat iemand wat sy storie ken dit vinniger kan doen as ’n sukkelaar. Dus kry hy minder geld, en die meer geskikte vertaler benadeel homself (as hulle gelykwaardige tariewe vra). As die meer geskikte vertaler meer vra omdat hy dit vinniger kan lewer, verloor hy sy mededingende voordeel (die swakker vertaler wen op prys). ? Presies hoeveel ’n redelike woordtarief is, sal ’n Zalanger wat ’n agentskap bedryf dalk bereis wees om te verklap. Vertalers self sal waarskynlik nie wil sê nie. In Amerika is ’n agentskap wat $6/100 woorde vir vertaling in Afrikaans betaal. Maar dis ’n ander ekonomie. Tony ?? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Marianne Peacock
Sent: Tuesday, May 14, 2024 4:31 PM To: [email protected] Subject: [ZaLang] Wiskunde-vertaling. Engels-Afrikaans tarief per woord ? Goeiemiddag almal wat vertaalwerk doen ? Kan enigiemand dalk asb. sê wat die tarief per woord deesdae (2024) is vir vertaalwerk van Engels in Afrikaans? Redelik tegnies. Het nog nooit vertaalwerk per uur gedoen nie, maar wat sou so iets dalk per uur wees? ? Groete. ? Marianne Peacock |
|
Wiskunde-vertaling. Engels-Afrikaans tarief per woord
开云体育Goeiemiddag almal wat vertaalwerk doen ? Kan enigiemand dalk asb. sê wat die tarief per woord deesdae (2024) is vir vertaalwerk van Engels in Afrikaans? Redelik tegnies. Het nog nooit vertaalwerk per uur gedoen nie, maar wat sou so iets dalk per uur wees? ? Groete. ? Marianne Peacock |
|
Re: Them or their
Hi Lynette It's 'their' .? Possessive form of the pronoun before a gerund. Regards On Wed, 24 Apr 2024 at 17:19, Lynette Posthumus via <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:
|
|
Them or their
开云体育Please state whether them/their is correct in the following sentence.
A good example of oversharing can be found in Chetty et al. where the educator shared information about his relationship with another teacher, commented on them/their not having had sex.
|
|
Re: Question regarding use of comma
开云体育Ons kom nou na aan die rand van wat nog op Zalang tuishoort. Maar as jy na Trump self en sy regsverteenwoordigers luister, of, wat ewe erg is, Zuma s’n, moet mens met Leake saamstem. En dan trek Donald nog feitlik die helfte van die VSA se stemmers ook… ? So van die mensdom se intelligensievlakke gepraat, ek onthou nog toe die “Chicken Run” in die laat 90’s so in die nuus was dat een kommentator gesê het heelwat van ons intelligente mense se verhuising na Australi? kom die intelligensievlak in beide lande ten goede. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io
Sent: Friday, April 19, 2024 3:14 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Question regarding use of comma ? Ek sien nou eers vir Tom, Dick en Harry – skerp! ? Jy’s reg oor “Afrikaners doen dit self net so goed” ?… hartverskeurend, maar natuurlik net een van die vele tekens van ons tyd.? (Somerset & Kie het ons eintlik ’n groot guns gedoen, want dit het ons laat baklei ... die knie? raak helaas al hoe slapper as daar niks is om teen te skop nie.) ? Ja, genade, RSG! ?Net nog ’n simptoom van die jammerlike geestesverarming (for lack of a better word) wat gepaardgaan met die skaarste van woorde in die kop (‘the dumbing down of the masses’ – met die finale spyker van dubbeldink/-praat en ‘PC/woke’ in die kis ... as daar ooit nog ’n kis is om ’n spyker in te slaan. ? ? Lees onlangs:?? ?
? Dit laat jou sidder (en die Vader dank dat jy nie meer in die onderwys is nie). ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Ek neem aan jy het ook vir Tom, Dick en Harry in die laaste sin herken? ? Dis altyd die probleem met die invloed van buitelandse tale. Eers skop mens vas en later gee jy (as gevolg van meerderheidsdruk) toe. En die skeidslyn is soms erg krom. Ons het lankal “briek” aanvaar, maar eks?s sal seker eers later kom. ? In die geval van woordeskat is leengoed betreklik maklik herkenbaar. Invloede op idiomatiese wendings en sinsbou is dieper “onder die radar” en word dikwels skelmpies deel van ’n taal. ? Partykeer dink ek Somerset & Kie se pogings om Afrikaans te onderdruk was onnodig. Afrikaners doen dit self net so goed. Luister maar na RSG se onderhoude. Flippin’ amazing, nè… maar nie cool nie. From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io ? ’n Nadoodse vinger!?? : - )?? : - ) Die ou bogger van ’n Somerset! Dankie, Tony, wat jy hier onder sê maak baie sin – en ek onthou nou vaagweg dat ek iewers geleer is dié manier van doen is “te Engels” – ?gelukkig is dit meestal net ’n kwessie van tyd voor jonger kollegas dit aanvaar en ons dan maar tou (o.a.) opgooi ??… Solank ons net nie gedwing word om “pregnant people” te aanvaar nie ?… ?ai, die wêreld is betotteld.? Francois van Coke het mos ’n liedjie, Die wêreld is mal, waarin hy verwys na ‘honde wat trou’ – min het ons toe geweet! ?? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Ek is effens lugtig vir hierdie formulering. Die Engelse en Amerikaners gebruik dit gereeld, and may the force be with them. Maar as dit by fraserings kom soos: Waarnemende direkteur V.d.Merwe sê… kom die vraag dadelik by my op: As dit nodig is om die wnde direkteur nader te bepaal, dan is daar seker nog meer wnde direkteurs? Mens aanvaar mos dadelik as jy “raadslid Pieterse het hom verspreek” lees dat daar nog raadslede is. ? Dit voel vir my asof Lord C. Somerset ’n nadoodse vinger hierin het. ? Maar ek pieker nog hieroor. Daar is mos net so min fout met “Burgemeester Khalipha het gesê” as met “Dominee Karelse is vir my te dweperig”. Ook niks fout met “generaal De Wet” nie. Ek merk dat dit in hierdie drie gevalle om aanspreekvorms gaan. Soos meneer en mevrou en Oom Kaspaas. ? Maar besturende direkteur en waarnemende hoofregter is nie aanspreekvorms nie. ? Dus verkies ek in Afrikaans “Die nuut verkose lede Pieterse en De Wet is berug vir hul uitbarstings”, maar aanvaar sonder wroeging “newly elected club members Thompson and Dickinson are just as volatile as member Harrison” in Engels. ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io ? Dankie, Arina, ek stem saam met jou – baie ‘slick’! ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Arina Wilson ? To avoid excessive comma usage, I would just say: Burgemeester David Khalipha se beloftes .... or ... Besturende direkteur Koos van der Merwe het genoem ... ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Therina Van der Westhuizen ? I am often in the position where I have to translate something like this to English and then I always?rephrase, but it gets clumsy. That is why I'm asking how and where to use commas in such instances. Die burgemeester, David Khalipha, se beloftes ... > The Mayor's, David Khalipha, promises ... [is this acceptable?] ? Thank you again! Therina van der Westhuizen 084 404 4262 ? ? On Thu, 18 Apr 2024 at 13:48, Therina Van der Westhuizen <therinavanderwesthuizen24@...> wrote:
|
|
Re: Question regarding use of comma
开云体育Ek sien nou eers vir Tom, Dick en Harry – skerp! ? Jy’s reg oor “Afrikaners doen dit self net so goed” ?… hartverskeurend, maar natuurlik net een van die vele tekens van ons tyd.? (Somerset & Kie het ons eintlik ’n groot guns gedoen, want dit het ons laat baklei ... die knie? raak helaas al hoe slapper as daar niks is om teen te skop nie.) ? Ja, genade, RSG! ?Net nog ’n simptoom van die jammerlike geestesverarming (for lack of a better word) wat gepaardgaan met die skaarste van woorde in die kop (‘the dumbing down of the masses’ – met die finale spyker van dubbeldink/-praat en ‘PC/woke’ in die kis ... as daar ooit nog ’n kis is om ’n spyker in te slaan. ? ? Lees onlangs:?? ?
? Dit laat jou sidder (en die Vader dank dat jy nie meer in die onderwys is nie). ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Friday, April 19, 2024 9:33 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Question regarding use of comma ? Ek neem aan jy het ook vir Tom, Dick en Harry in die laaste sin herken? ? Dis altyd die probleem met die invloed van buitelandse tale. Eers skop mens vas en later gee jy (as gevolg van meerderheidsdruk) toe. En die skeidslyn is soms erg krom. Ons het lankal “briek” aanvaar, maar eks?s sal seker eers later kom. ? In die geval van woordeskat is leengoed betreklik maklik herkenbaar. Invloede op idiomatiese wendings en sinsbou is dieper “onder die radar” en word dikwels skelmpies deel van ’n taal. ? Partykeer dink ek Somerset & Kie se pogings om Afrikaans te onderdruk was onnodig. Afrikaners doen dit self net so goed. Luister maar na RSG se onderhoude. Flippin’ amazing, nè… maar nie cool nie. From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io ? ’n Nadoodse vinger!?? : - )?? : - ) Die ou bogger van ’n Somerset! Dankie, Tony, wat jy hier onder sê maak baie sin – en ek onthou nou vaagweg dat ek iewers geleer is dié manier van doen is “te Engels” – ?gelukkig is dit meestal net ’n kwessie van tyd voor jonger kollegas dit aanvaar en ons dan maar tou (o.a.) opgooi ??… Solank ons net nie gedwing word om “pregnant people” te aanvaar nie ?… ?ai, die wêreld is betotteld.? Francois van Coke het mos ’n liedjie, Die wêreld is mal, waarin hy verwys na ‘honde wat trou’ – min het ons toe geweet! ?? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Ek is effens lugtig vir hierdie formulering. Die Engelse en Amerikaners gebruik dit gereeld, and may the force be with them. Maar as dit by fraserings kom soos: Waarnemende direkteur V.d.Merwe sê… kom die vraag dadelik by my op: As dit nodig is om die wnde direkteur nader te bepaal, dan is daar seker nog meer wnde direkteurs? Mens aanvaar mos dadelik as jy “raadslid Pieterse het hom verspreek” lees dat daar nog raadslede is. ? Dit voel vir my asof Lord C. Somerset ’n nadoodse vinger hierin het. ? Maar ek pieker nog hieroor. Daar is mos net so min fout met “Burgemeester Khalipha het gesê” as met “Dominee Karelse is vir my te dweperig”. Ook niks fout met “generaal De Wet” nie. Ek merk dat dit in hierdie drie gevalle om aanspreekvorms gaan. Soos meneer en mevrou en Oom Kaspaas. ? Maar besturende direkteur en waarnemende hoofregter is nie aanspreekvorms nie. ? Dus verkies ek in Afrikaans “Die nuut verkose lede Pieterse en De Wet is berug vir hul uitbarstings”, maar aanvaar sonder wroeging “newly elected club members Thompson and Dickinson are just as volatile as member Harrison” in Engels. ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io ? Dankie, Arina, ek stem saam met jou – baie ‘slick’! ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Arina Wilson ? To avoid excessive comma usage, I would just say: Burgemeester David Khalipha se beloftes .... or ... Besturende direkteur Koos van der Merwe het genoem ... ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Therina Van der Westhuizen ? I am often in the position where I have to translate something like this to English and then I always?rephrase, but it gets clumsy. That is why I'm asking how and where to use commas in such instances. Die burgemeester, David Khalipha, se beloftes ... > The Mayor's, David Khalipha, promises ... [is this acceptable?] ? Thank you again! Therina van der Westhuizen 084 404 4262 ? ? On Thu, 18 Apr 2024 at 13:48, Therina Van der Westhuizen <therinavanderwesthuizen24@...> wrote:
|
|
Re: Question regarding use of comma
开云体育Ek neem aan jy het ook vir Tom, Dick en Harry in die laaste sin herken? ? Dis altyd die probleem met die invloed van buitelandse tale. Eers skop mens vas en later gee jy (as gevolg van meerderheidsdruk) toe. En die skeidslyn is soms erg krom. Ons het lankal “briek” aanvaar, maar eks?s sal seker eers later kom. ? In die geval van woordeskat is leengoed betreklik maklik herkenbaar. Invloede op idiomatiese wendings en sinsbou is dieper “onder die radar” en word dikwels skelmpies deel van ’n taal. ? Partykeer dink ek Somerset & Kie se pogings om Afrikaans te onderdruk was onnodig. Afrikaners doen dit self net so goed. Luister maar na RSG se onderhoude. Flippin’ amazing, nè… maar nie cool nie. From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io
Sent: Friday, April 19, 2024 8:44 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Question regarding use of comma ? ’n Nadoodse vinger!?? : - )?? : - ) Die ou bogger van ’n Somerset! Dankie, Tony, wat jy hier onder sê maak baie sin – en ek onthou nou vaagweg dat ek iewers geleer is dié manier van doen is “te Engels” – ?gelukkig is dit meestal net ’n kwessie van tyd voor jonger kollegas dit aanvaar en ons dan maar tou (o.a.) opgooi ??… Solank ons net nie gedwing word om “pregnant people” te aanvaar nie ?… ?ai, die wêreld is betotteld.? Francois van Coke het mos ’n liedjie, Die wêreld is mal, waarin hy verwys na ‘honde wat trou’ – min het ons toe geweet! ?? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Ek is effens lugtig vir hierdie formulering. Die Engelse en Amerikaners gebruik dit gereeld, and may the force be with them. Maar as dit by fraserings kom soos: Waarnemende direkteur V.d.Merwe sê… kom die vraag dadelik by my op: As dit nodig is om die wnde direkteur nader te bepaal, dan is daar seker nog meer wnde direkteurs? Mens aanvaar mos dadelik as jy “raadslid Pieterse het hom verspreek” lees dat daar nog raadslede is. ? Dit voel vir my asof Lord C. Somerset ’n nadoodse vinger hierin het. ? Maar ek pieker nog hieroor. Daar is mos net so min fout met “Burgemeester Khalipha het gesê” as met “Dominee Karelse is vir my te dweperig”. Ook niks fout met “generaal De Wet” nie. Ek merk dat dit in hierdie drie gevalle om aanspreekvorms gaan. Soos meneer en mevrou en Oom Kaspaas. ? Maar besturende direkteur en waarnemende hoofregter is nie aanspreekvorms nie. ? Dus verkies ek in Afrikaans “Die nuut verkose lede Pieterse en De Wet is berug vir hul uitbarstings”, maar aanvaar sonder wroeging “newly elected club members Thompson and Dickinson are just as volatile as member Harrison” in Engels. ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io ? Dankie, Arina, ek stem saam met jou – baie ‘slick’! ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Arina Wilson ? To avoid excessive comma usage, I would just say: Burgemeester David Khalipha se beloftes .... or ... Besturende direkteur Koos van der Merwe het genoem ... ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Therina Van der Westhuizen ? I am often in the position where I have to translate something like this to English and then I always?rephrase, but it gets clumsy. That is why I'm asking how and where to use commas in such instances. Die burgemeester, David Khalipha, se beloftes ... > The Mayor's, David Khalipha, promises ... [is this acceptable?] ? Thank you again! Therina van der Westhuizen 084 404 4262 ? ? On Thu, 18 Apr 2024 at 13:48, Therina Van der Westhuizen <therinavanderwesthuizen24@...> wrote:
|
|
Re: Question regarding use of comma
开云体育’n Nadoodse vinger!?? : - )?? : - ) Die ou bogger van ’n Somerset! Dankie, Tony, wat jy hier onder sê maak baie sin – en ek onthou nou vaagweg dat ek iewers geleer is dié manier van doen is “te Engels” – ?gelukkig is dit meestal net ’n kwessie van tyd voor jonger kollegas dit aanvaar en ons dan maar tou (o.a.) opgooi ??… Solank ons net nie gedwing word om “pregnant people” te aanvaar nie ?… ?ai, die wêreld is betotteld.? Francois van Coke het mos ’n liedjie, Die wêreld is mal, waarin hy verwys na ‘honde wat trou’ – min het ons toe geweet! ?? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Thursday, April 18, 2024 5:39 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Question regarding use of comma ? Ek is effens lugtig vir hierdie formulering. Die Engelse en Amerikaners gebruik dit gereeld, and may the force be with them. Maar as dit by fraserings kom soos: Waarnemende direkteur V.d.Merwe sê… kom die vraag dadelik by my op: As dit nodig is om die wnde direkteur nader te bepaal, dan is daar seker nog meer wnde direkteurs? Mens aanvaar mos dadelik as jy “raadslid Pieterse het hom verspreek” lees dat daar nog raadslede is. ? Dit voel vir my asof Lord C. Somerset ’n nadoodse vinger hierin het. ? Maar ek pieker nog hieroor. Daar is mos net so min fout met “Burgemeester Khalipha het gesê” as met “Dominee Karelse is vir my te dweperig”. Ook niks fout met “generaal De Wet” nie. Ek merk dat dit in hierdie drie gevalle om aanspreekvorms gaan. Soos meneer en mevrou en Oom Kaspaas. ? Maar besturende direkteur en waarnemende hoofregter is nie aanspreekvorms nie. ? Dus verkies ek in Afrikaans “Die nuut verkose lede Pieterse en De Wet is berug vir hul uitbarstings”, maar aanvaar sonder wroeging “newly elected club members Thompson and Dickinson are just as volatile as member Harrison” in Engels. ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io ? Dankie, Arina, ek stem saam met jou – baie ‘slick’! ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Arina Wilson ? To avoid excessive comma usage, I would just say: Burgemeester David Khalipha se beloftes .... or ... Besturende direkteur Koos van der Merwe het genoem ... ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Therina Van der Westhuizen ? I am often in the position where I have to translate something like this to English and then I always?rephrase, but it gets clumsy. That is why I'm asking how and where to use commas in such instances. Die burgemeester, David Khalipha, se beloftes ... > The Mayor's, David Khalipha, promises ... [is this acceptable?] ? Thank you again! Therina van der Westhuizen 084 404 4262 ? ? On Thu, 18 Apr 2024 at 13:48, Therina Van der Westhuizen <therinavanderwesthuizen24@...> wrote:
|
|
Re: Question regarding use of comma
开云体育Ek is effens lugtig vir hierdie formulering. Die Engelse en Amerikaners gebruik dit gereeld, and may the force be with them. Maar as dit by fraserings kom soos: Waarnemende direkteur V.d.Merwe sê… kom die vraag dadelik by my op: As dit nodig is om die wnde direkteur nader te bepaal, dan is daar seker nog meer wnde direkteurs? Mens aanvaar mos dadelik as jy “raadslid Pieterse het hom verspreek” lees dat daar nog raadslede is. ? Dit voel vir my asof Lord C. Somerset ’n nadoodse vinger hierin het. ? Maar ek pieker nog hieroor. Daar is mos net so min fout met “Burgemeester Khalipha het gesê” as met “Dominee Karelse is vir my te dweperig”. Ook niks fout met “generaal De Wet” nie. Ek merk dat dit in hierdie drie gevalle om aanspreekvorms gaan. Soos meneer en mevrou en Oom Kaspaas. ? Maar besturende direkteur en waarnemende hoofregter is nie aanspreekvorms nie. ? Dus verkies ek in Afrikaans “Die nuut verkose lede Pieterse en De Wet is berug vir hul uitbarstings”, maar aanvaar sonder wroeging “newly elected club members Thompson and Dickinson are just as volatile as member Harrison” in Engels. ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io
Sent: Thursday, April 18, 2024 4:53 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Question regarding use of comma ? Dankie, Arina, ek stem saam met jou – baie ‘slick’! ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Arina Wilson ? To avoid excessive comma usage, I would just say: Burgemeester David Khalipha se beloftes .... or ... Besturende direkteur Koos van der Merwe het genoem ... ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Therina Van der Westhuizen ? I am often in the position where I have to translate something like this to English and then I always?rephrase, but it gets clumsy. That is why I'm asking how and where to use commas in such instances. Die burgemeester, David Khalipha, se beloftes ... > The Mayor's, David Khalipha, promises ... [is this acceptable?] ? Thank you again! Therina van der Westhuizen 084 404 4262 ? ? On Thu, 18 Apr 2024 at 13:48, Therina Van der Westhuizen <therinavanderwesthuizen24@...> wrote:
|
|
Re: Question regarding use of comma
开云体育Dankie, Arina, ek stem saam met jou – baie ‘slick’! ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Arina Wilson
Sent: Thursday, April 18, 2024 1:57 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Question regarding use of comma ? To avoid excessive comma usage, I would just say: Burgemeester David Khalipha se beloftes .... or ... Besturende direkteur Koos van der Merwe het genoem ... ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Therina Van der Westhuizen ? I am often in the position where I have to translate something like this to English and then I always?rephrase, but it gets clumsy. That is why I'm asking how and where to use commas in such instances. Die burgemeester, David Khalipha, se beloftes ... > The Mayor's, David Khalipha, promises ... [is this acceptable?] ? Thank you again! Therina van der Westhuizen 084 404 4262 ? ? On Thu, 18 Apr 2024 at 13:48, Therina Van der Westhuizen <therinavanderwesthuizen24@...> wrote:
|
|
Re: Question regarding use of comma
Dankie! Ek sal so maak in gevalle waar dit sal werk. Ek waardeer jou inset. Groete Therina van der Westhuizen 084 404 4262 On Thu, 18 Apr 2024 at 13:57, Arina Wilson via <arinaw=[email protected]> wrote:
|
|
Re: Question regarding use of comma
Thank you, Tony. I really appreciate your input. Regards Therina van der Westhuizen 084 404 4262 On Thu, 18 Apr 2024 at 14:13, Tony Moen via <transed=[email protected]> wrote:
|
|
Re: Question regarding use of comma
开云体育“of” usually resolves this spot of bother. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Therina Van der Westhuizen
Sent: Thursday, April 18, 2024 1:49 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Question regarding use of comma ? Thanks, Kas and Tony! ? That is what I am inclined to do as well. Would this work? ... the employee's, Mr Maegala, dismissal?was ruled substantively unfair No, it wouldn’t. Say: the dismissal of Mr Maegala, the employee, or: the dismissal of the employee (Mr Maegala) was … or: dismissal of Mr Maegela (the employee), or use commas instead pf brackets. ? Which relates to my question in the second instance too. The Department of Water and Sanitation's (DWS) decision to ... Same story. Say: the decision of… instead. ? Can you add information after the apostrophe s indicating possession, either in brackets or commas, before the thing possessed (if that makes any sense). Or is it always?better to rephrase and use "of"? Depends on what you call information. In “the case of Mr Maegele’s (the employee’s) dismissal” or “the employee’s (Mr Magaele’s) dismissal” or “the employee’s, i.e. Mr Magaele’s, dismissal” what follows after the brackets is information, in my view. ? Therina van der Westhuizen 084 404 4262 ? ? On Thu, 18 Apr 2024 at 13:06, Kas Smit via <kassiegoat=[email protected]> wrote:
|
|
Re: Question regarding use of comma
开云体育To avoid excessive comma usage, I would just say: Burgemeester David Khalipha se beloftes .... or ... Besturende direkteur Koos van der Merwe het genoem ... ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Therina Van der Westhuizen
Sent: Thursday, April 18, 2024 13:54 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Question regarding use of comma ? I am often in the position where I have to translate something like this to English and then I always?rephrase, but it gets clumsy. That is why I'm asking how and where to use commas in such instances. Die burgemeester, David Khalipha, se beloftes ... > The Mayor's, David Khalipha, promises ... [is this acceptable?] ? Thank you again! Therina van der Westhuizen 084 404 4262 ? ? On Thu, 18 Apr 2024 at 13:48, Therina Van der Westhuizen <therinavanderwesthuizen24@...> wrote:
|