On Tue, 14 May 2024 at 16:31, Marianne Peacock via <marpeacock=[email protected]> wrote:
Goeiemiddag almal wat vertaalwerk doen
?
Kan enigiemand dalk asb. s¨º wat die tarief per woord deesdae (2024) is vir vertaalwerk van Engels in Afrikaans? Redelik tegnies. Het nog nooit vertaalwerk per uur gedoen nie, maar wat sou so iets dalk per uur wees?