Keyboard Shortcuts
Likes
Search
Re: Question regarding use of comma
¿ªÔÆÌåÓýEk sien nou eers vir Tom, Dick en Harry ¨C skerp! ? Jy¡¯s reg oor ¡°Afrikaners doen dit self net so goed¡± ?¡ hartverskeurend, maar natuurlik net een van die vele tekens van ons tyd.? (Somerset & Kie het ons eintlik ¡¯n groot guns gedoen, want dit het ons laat baklei ... die knie? raak helaas al hoe slapper as daar niks is om teen te skop nie.) ? Ja, genade, RSG! ?Net nog ¡¯n simptoom van die jammerlike geestesverarming (for lack of a better word) wat gepaardgaan met die skaarste van woorde in die kop (¡®the dumbing down of the masses¡¯ ¨C met die finale spyker van dubbeldink/-praat en ¡®PC/woke¡¯ in die kis ... as daar ooit nog ¡¯n kis is om ¡¯n spyker in te slaan. ? ? Lees onlangs:?? ?
? Dit laat jou sidder (en die Vader dank dat jy nie meer in die onderwys is nie). ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Friday, April 19, 2024 9:33 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Question regarding use of comma ? Ek neem aan jy het ook vir Tom, Dick en Harry in die laaste sin herken? ? Dis altyd die probleem met die invloed van buitelandse tale. Eers skop mens vas en later gee jy (as gevolg van meerderheidsdruk) toe. En die skeidslyn is soms erg krom. Ons het lankal ¡°briek¡± aanvaar, maar eks?s sal seker eers later kom. ? In die geval van woordeskat is leengoed betreklik maklik herkenbaar. Invloede op idiomatiese wendings en sinsbou is dieper ¡°onder die radar¡± en word dikwels skelmpies deel van ¡¯n taal. ? Partykeer dink ek Somerset & Kie se pogings om Afrikaans te onderdruk was onnodig. Afrikaners doen dit self net so goed. Luister maar na RSG se onderhoude. Flippin¡¯ amazing, n¨¨¡ maar nie cool nie. From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io ? ¡¯n Nadoodse vinger!?? : - )?? : - ) Die ou bogger van ¡¯n Somerset! Dankie, Tony, wat jy hier onder s¨º maak baie sin ¨C en ek onthou nou vaagweg dat ek iewers geleer is di¨¦ manier van doen is ¡°te Engels¡± ¨C ?gelukkig is dit meestal net ¡¯n kwessie van tyd voor jonger kollegas dit aanvaar en ons dan maar tou (o.a.) opgooi ??¡ Solank ons net nie gedwing word om ¡°pregnant people¡± te aanvaar nie ?¡ ?ai, die w¨ºreld is betotteld.? Francois van Coke het mos ¡¯n liedjie, Die w¨ºreld is mal, waarin hy verwys na ¡®honde wat trou¡¯ ¨C min het ons toe geweet! ?? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Ek is effens lugtig vir hierdie formulering. Die Engelse en Amerikaners gebruik dit gereeld, and may the force be with them. Maar as dit by fraserings kom soos: Waarnemende direkteur V.d.Merwe s¨º¡ kom die vraag dadelik by my op: As dit nodig is om die wnde direkteur nader te bepaal, dan is daar seker nog meer wnde direkteurs? Mens aanvaar mos dadelik as jy ¡°raadslid Pieterse het hom verspreek¡± lees dat daar nog raadslede is. ? Dit voel vir my asof Lord C. Somerset ¡¯n nadoodse vinger hierin het. ? Maar ek pieker nog hieroor. Daar is mos net so min fout met ¡°Burgemeester Khalipha het ges¨º¡± as met ¡°Dominee Karelse is vir my te dweperig¡±. Ook niks fout met ¡°generaal De Wet¡± nie. Ek merk dat dit in hierdie drie gevalle om aanspreekvorms gaan. Soos meneer en mevrou en Oom Kaspaas. ? Maar besturende direkteur en waarnemende hoofregter is nie aanspreekvorms nie. ? Dus verkies ek in Afrikaans ¡°Die nuut verkose lede Pieterse en De Wet is berug vir hul uitbarstings¡±, maar aanvaar sonder wroeging ¡°newly elected club members Thompson and Dickinson are just as volatile as member Harrison¡± in Engels. ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io ? Dankie, Arina, ek stem saam met jou ¨C baie ¡®slick¡¯! ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Arina Wilson ? To avoid excessive comma usage, I would just say: Burgemeester David Khalipha se beloftes .... or ... Besturende direkteur Koos van der Merwe het genoem ... ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Therina Van der Westhuizen ? I am often in the position where I have to translate something like this to English and then I always?rephrase, but it gets clumsy. That is why I'm asking how and where to use commas in such instances. Die burgemeester, David Khalipha, se beloftes ... > The Mayor's, David Khalipha, promises ... [is this acceptable?] ? Thank you again! Therina van der Westhuizen 084 404 4262 ? ? On Thu, 18 Apr 2024 at 13:48, Therina Van der Westhuizen <therinavanderwesthuizen24@...> wrote:
|