¿ªÔÆÌåÓýEk sien niemand het nog geantwoord nie, Marianne.
As iemand my om ¡¯n uurtarief vir vertaal- of redigeerwerk vra, bied ek altyd ¡¯n tarief per 100 woorde aan. Ek doen dit nou al vandat ek vir myself begin werk het (24 jaar). As die versoeker die bron net op papier het, moet hy self skat of die ding inlees in die rekenaar. En wel in PDF-formaat, dan kan die rekenaar die woordtelling uitwerk. ? Die nadeel van ¡¯n uurtarief vir vertaling (of redigering) is dat iemand wat sy storie ken dit vinniger kan doen as ¡¯n sukkelaar. Dus kry hy minder geld, en die meer geskikte vertaler benadeel homself (as hulle gelykwaardige tariewe vra). As die meer geskikte vertaler meer vra omdat hy dit vinniger kan lewer, verloor hy sy mededingende voordeel (die swakker vertaler wen op prys). ? Presies hoeveel ¡¯n redelike woordtarief is, sal ¡¯n Zalanger wat ¡¯n agentskap bedryf dalk bereis wees om te verklap. Vertalers self sal waarskynlik nie wil s¨º nie. In Amerika is ¡¯n agentskap wat $6/100 woorde vir vertaling in Afrikaans betaal. Maar dis ¡¯n ander ekonomie. Tony ?? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Marianne Peacock
Sent: Tuesday, May 14, 2024 4:31 PM To: [email protected] Subject: [ZaLang] Wiskunde-vertaling. Engels-Afrikaans tarief per woord ? Goeiemiddag almal wat vertaalwerk doen ? Kan enigiemand dalk asb. s¨º wat die tarief per woord deesdae (2024) is vir vertaalwerk van Engels in Afrikaans? Redelik tegnies. Het nog nooit vertaalwerk per uur gedoen nie, maar wat sou so iets dalk per uur wees? ? Groete. ? Marianne Peacock |